Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Qambathi Mountain Lodge

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Farmhouse Lodge-kamer
Vanaf R5 000
R5 000 R3 500
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n losstaande bad en instapstort. Dié eenheid het tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as direkte toegang tot die swembaddek, sitarea en kroeg.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Ontbyt & Wasgoeddiens

Huisreëls

Qambathi Lodge is eksklusief vir volwassenes.

Drankies, daguitstappies, pendeldienste en aktiwiteite is uitgesluit, asook 'n R20 bewaringsfooi per nag, dit moet met vertrek betaal word.

'n Vyfgangmaaltyd is 'n opsionele ekstra. Middagetes en piekniek-mandjies is beskikbaar indien vroeër gereël en teen 'n ekstra fooi.

Let asb. dat 'n kort grondpad na die lodge lei, maar dit is vir alle voertuie geskik, behalwe sportvoertuie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Barnes Lodge-kamer
Vanaf R5 250
R5 250 R3 675
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid bied direkte toegang tot die swembaddek, sitarea en kroeg. Dit word omring deur groenigheid wat deur die venster gesien kan word.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Ontbyt & Wasgoeddiens

Huisreëls

Qambathi Lodge is eksklusief vir volwassenes.

Drankies, daguitstappies, pendeldienste en aktiwiteite is uitgesluit, asook 'n R20 bewaringsfooi per nag, dit moet met vertrek betaal word.

'n Vyfgangmaaltyd is 'n opsionele ekstra. Middagetes en piekniek-mandjies is beskikbaar indien vroeër gereël en teen 'n ekstra fooi.

Let asb. dat 'n kort grondpad na die lodge lei, maar dit is vir alle voertuie geskik, behalwe sportvoertuie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Classroom-suite
Vanaf R6 000
R6 000 R4 200
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Die suite het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n losstaande bad en 'n aparte stort. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe. Die suite het 'n dek met 'n pragtige tuin en berg-uitsig.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

B&B

Ontbyt & Wasgoeddiens

Huisreëls

Qambathi Lodge is eksklusief vir volwassenes.

Drankies, daguitstappies, pendeldienste en aktiwiteite is uitgesluit, asook 'n R20 bewaringsfooi per nag, dit moet met vertrek betaal word.

'n Vyfgangmaaltyd is 'n opsionele ekstra. Middagetes en piekniek-mandjies is beskikbaar indien vroeër gereël en teen 'n ekstra fooi.

Let asb. dat 'n kort grondpad na die lodge lei, maar dit is vir alle voertuie geskik, behalwe sportvoertuie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Greenhouse-suite
Vanaf R6 500
R6 500 R4 550
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite het sy eie dek met hangstoele waarvandaan gaste die tuin- en berguitsig kan geniet. Die dek strek reg rondom die eenheid en gaste het ook 'n berguitsig vanuit die bed. Die suite het luukse afwerkings, 'n handgemaakte superkoninggrootte-kamferhoutbed en 'n en suite-badkamer met 'n losstaande bad en aparte instapstort, toilet en wasbak. Dié eenheid het ook ondervloerse verhitting, lugversorging, 'n koffiemasjien en donker, dik gordyne.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

B&B

Ontbyt & Wasgoeddiens

Huisreëls

Qambathi Lodge is eksklusief vir volwassenes.

Drankies, daguitstappies, pendeldienste en aktiwiteite is uitgesluit, asook 'n R20 bewaringsfooi per nag, dit moet met vertrek betaal word.

'n Vyfgangmaaltyd is 'n opsionele ekstra. Middagetes en piekniek-mandjies is beskikbaar indien vroeër gereël en teen 'n ekstra fooi.

Let asb. dat 'n kort grondpad na die lodge lei, maar dit is vir alle voertuie geskik, behalwe sportvoertuie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Stable-suite
Vanaf R7 000
R7 000 R4 900
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite was eens 'n stal en is pragtig omskep in gasteverblyf. Dit staan ook bekend as die wittebroodsuite of Tom se kamer na Tom Cruise se besoek in 2022. Dit is die grootste kamer met 'n pragtige uitsig vanuit die bed. Daar is ook 'n lekker kaggel. Die suite het sy eie dek met hangstoele waarvandaan gaste die pragtige tuin- en berguitsig kan geniet. Die suite het luukse afwerkings, 'n handgemaakte superkoninggrootte-kamferhoutbed en 'n en suite-badkamer met 'n losstaande bad en aparte instapstort, toilet en wasbak. Die suite het ook lugversorging, 'n koffiemasjien en donker, dik gordyne.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

B&B

Ontbyt & Wasgoeddiens

Huisreëls

Qambathi Lodge is eksklusief vir volwassenes.

Drankies, daguitstappies, pendeldienste en aktiwiteite is uitgesluit, asook 'n R20 bewaringsfooi per nag, dit moet met vertrek betaal word.

'n Vyfgangmaaltyd is 'n opsionele ekstra. Middagetes en piekniek-mandjies is beskikbaar indien vroeër gereël en teen 'n ekstra fooi.

Let asb. dat 'n kort grondpad na die lodge lei, maar dit is vir alle voertuie geskik, behalwe sportvoertuie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R5 000
R5 000 R3 500
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kambergweg, Kambergvallei, 3300, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bac51e4d17ef6dbadbb97c89d4f28a114d1b91c4b7a7416244f512afcff59daacdf4c679b3c478abbe09f6acc809deb93b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 000 nouVanaf R3 500 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Kamberg Road Kamberg Valley 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.339643411723 29.711430072784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang