Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Qambathi Mountain Lodge

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kambergweg, Kambergvallei, 3300, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Qambathi Mountain Lodge is 'n boetieklodge en natuurreservaat wat B&B-verblyf in die hartjie van die Kambergvallei, Drakensberg, wat deel van die pragtige Midlands Meander is, bied. Qambathi het 'n magiese atmosfeer, uitstekende diens en lekker etes, en is 'n romantiese omgewing wat deur die Drakensberge en valleie omring word. Qambathi Lodge het Tom Cruise in 2022 gehuisves.

Verblyf is in 5 suites, wat individueel versier is, beskikbaar. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer en geriewe soos elektriese komberse, 'n haardroër, kluis en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke tuinsuite het 'n privaat dek met 'n hangstoel wat 'n uitsig oor die tuin en op die berg bied.

'n Volledige ontbyt is ingesluit en word in die eetkamer bedien waar 'n heerlike vyfgang-aandete elke aand teen 'n ekstra koste en met vooraf reëling voorgesit word. Pieknieks kan ook met vooraf reëling en teen 'n ekstra koste gereël word. Die lodge het gratis WiFi, 'n kroeg wat goed van wyn en ander voorraad voorsien is, 'n sitarea, swembad en dek met panoramiese uitsigte, asook 'n boma-area, joga- en meditasieklasse en 'n area vir klein en intieme funksies wat te huur is. Daar is ook 'n spa op die perseel.

Qambathi bied roetes deur die inheemse woud, begeleide wildwandelings, forelhengeltoere, perdryroetes en verskeie ander opwindende buitelugaktiwiteite.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Pools
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Qambathi Mountain Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Kambergweg, Kambergvallei, 3300, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Qambathi Mountain Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Highmoor KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kambergweg, Kambergvallei, 3300, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bac51e4d17ef6dbadbb97c89d4f28a114d1b91c4b7a7416244f512afcff59daacdf4c679b3c478abbe09f6acc809deb93b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Kamberg Road Kamberg Valley 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.339643411723 29.711430072784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang