Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Q's Boutique Stay

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Heidi S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Rustig, professioneel en netjies. Tsepi het my onmiddellik tuis en welkom laat voel. Haar passie vir Q's moet asb. raakgesien word. Sy was vriendelik, professioneel en behulpsaam. Ek het met Taku ook gesels en sy diens was ook uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maloela Catherine
Q's Boutique Stay
Good day Heidi, Thank you for taking your time to send this beautiful review. We are delighted to hear that your stay with us was a memorable one. We hope to welcome you back to Q's soon. Best regards, Tsepi & the Q's Team

Henriëtte B
1 nag
5.0
Apr 2024

Ek sal beslis hierdie plek weer gebruik. Kos was puik en baie netjiese verblyf. Was baie beïndruk. Baie professioneel. Die dame by ontvangs het seker gemaak dat daar in al ons behoeftes voorsien was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

Netjies, skoon, baie hulpvaardig. Hulle sukkel net met elektrisiteit. Kos baie lekker. Ons het 2 nagte oorgeslaap, was op pad na 'n veiling in Vrede. Die ontbyt en aandete was baie lekker gewees. Ek het my smuk tassie vergeet en hulle was so gaaf om ons van tandeborsels en tandepaste te voorsien. Ons het wel gesukkel met warm water. Die bed het baie lekker geslaap, en daar is genoeg ruimte in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cindy A
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2023

Netjies en vriendelik. Die akkommodasie is regtig netjies en mooi. Daar's onderdakparkering vir jou kar ook. Ek sal definitief weer hier slaap. Die enigste ding was dat ons onder die indruk was dat ons R1000 vir die een aand ontbyt ingesluit het. Ontbyt was nie ingesluit nie en is R200 per persoon ekstra. Die ontvangsdame het ons gelukkig gesê net voor ons wou ontbyt gaan eet het en nie na die tyd dat ons 'n R400 skok kry nie. Die mense in die kamer langs ons het betaal vir ontbyt en aandete en hulle was baie beïndruk met die aandete. Ons het Wifi gehad en daar is 'n yskas binne-in jou kamer, maar oorkant ons kamer is daar 'n vertrek met 'n groot yskas, boks-freezer, mikrogolf, strykplank en stoof.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Michelle O
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Sep 2023

Sal nie sommer aanbeveel nie. Die ligging is baie sleg. Die verblyf is beslis nie dit wat adverteer word nie, die gordyne is stukkend, die badkamerlig het nie gewerk nie, ons beddegoed het vuil geruik en die vloere was ongelooflik taai. Was glad nie lekker nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Francois S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2022

Baie verras gewees - goeie waarde vir geld. Die personeel was bo gemiddeld vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ursula D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2020

Uitstekende geriewe met baie goeie gasvryheid. Sentraal geleë. Baie netjiese goeie diens sal enige tyd iemand aanbeveel. Goeie prys.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2019

We really enjoyed our stay and we will definitely use Q’s Boutique when in Standerton. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja K
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2019

Heerlik dankie. Baie netjies en skoon, goeie diens!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Survonia A
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2019

Other guests makes noise. Nice, clean place. Neat. Convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Maloela
Catherine ...

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nelson Mandela-rylaan 14, Meyerville, Standerton, 2340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dc14f49c07c720c732272696cd1993137ec73b414af2b1c53ccc442bd49434ca3dfc010c63afe650be73209a7bdf0f227b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 14 Nelson Mandela Drive Meyerville 2340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.972672683359 29.262067526579

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang