Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quad-T B&B

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wild-weg 4774, Ga-Rankuwa, Britz, 0260, Noordwes
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Quad-T B&B bied gastekamers en is in Ga-Rankuwa, naby sentraal Brits geleë. Die gastehuis is ook 'n uur se ry vanaf Lanseria Internasionale Lughawe en Pretoria CBD geleë.

Die verblyf beskik oor 14 kamers wat ontbyt insluit. Elke kamer is ingerig met 'n dubbelbed en het toegang tot 'n badkamer met 'n stort. Boonop het 'n paar van die kamers gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond.

Die gastehuis beskik ook oor braaigeriewe, 'n kroegarea en veilige parkeerplek vir voertuie. Quad-T B&B is om die draai vanaf 2 restaurante geleë, en 'n entjie se ry vanaf Elite Trade Centre, om maar 'n paar geriewe in die area te noem.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Tebogo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • De Wild-weg 4774, Ga-Rankuwa, Britz, 0260, Noordwes
  • Gaste dink Quad-T B&B het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wild-weg 4774, Ga-Rankuwa, Britz, 0260, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAK7nT4GSfPuPkPDJ4J1za9p0hCpEvkEaiMjsam6R1sLHJRgudRY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 4774 De Wild Road Ga-Rankuwa 0260 Noordwes 021 201 8901 10:00-14:00 10:00 -25.619223715248 27.961533798105

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang