Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quarry Lake Inn

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quartzite-rylaan, The Quarry, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 580 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Quarry Lake Inn is in 'n stil woonbuurt van Oos-Londen geleë en is 'n gerieflike gastehuis wat uitkyk oor 'n gerehabiliteerde steengroef. Inheemse bome en plante is ingebring om 'n natuurlike omgewing te handhaaf wat 'n oorvloed voël- en dierelewe ondersteun. Die herberg is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat Oos-Londen besoek.

Quarry Lake Inn het 16 elegant gemeubileerde kamers wat oopmaak op balkonne of tuine wat uitkyk oor die sprankelende swembad en meer. Al die ruim slaapkamers het privaat ingange, óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens, 'n slaapbank asook 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad. Dit bied ook tee- en koffieskinkborde, mikrogolwe, yskassies met voorraad, WiFi-internettoegang, TV's met sekere DStv-kanale en lugversorging.

Alle geriewe by Quarry Lake Inn is rolstoelvriendelik. Die hoofingang is oprit asook die ingange na die slaapkamers, konferensiekamer, dek en swembadarea. 'n Rolstoelvriendelike openbare toilet is beskikbaar vir konferensie-afgevaardigdes en gaste. Een van die slaapkamers is ten volle rolstoelvriendelik, met handvatsels in die badkamer en 'n spesiale stoel vir die bad.

Geniet 'n weelderige ontbyt in die plattelandse eetkamer of op die nuwe sondeurdrenkte dek terwyl jy 'n blik op 'n visvanger se briljante kleure kry. Sluit die dag af met 'n skemerkelkie op die patio onder die geluide van wildeganse wat saans kom rus.

'n Nuwe kroegarea is by die eetkamer gevoeg wat gebruik sal word vir tee-/koffiepouses en versnaperinge vir konferensiegaste. Die vriendelike personeel by Quarry Lake Inn sal 'n nabygeleë restaurant vir aandete aanbeveel.

Vrede en rustigheid is volop by Quarry Lake Inn. Duik in die koel blou water van die swembad of verjong jouself in die sauna. 'n Klein gimnasium is beskikbaar vir diegene wat 'n meer aktiewe benadering tot ontspanning geniet.

Quarry Lake Inn is naby swemstrande en gholfbane geleë. Oos-Londen is die poort na die ongerepte Wildekus, geboorteplek van Nelson Mandela.

Kenmerke

Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Quartzite-rylaan, The Quarry, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Gaste dink Quarry Lake Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Londen Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 580
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quartzite-rylaan, The Quarry, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6caae20a8fa98a5734488bc92e1e5471095b460cf6dc3cbdb8f60d8ae42e637dc796663bee35239128935f742b76e30beaf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 580 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Quartzite Drive, The Quarry East London 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.994713809744 27.907158187836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang