Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quarter Deck 17

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Kay Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 76

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 12 resensies vir Quarter Deck 17
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Elzabeth L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabeth L

Dit het ons hoogste verwagtinge oortref.

Geen woorde kan die uitsig beskryf nie. Dit is fantasties verby. Ons kon vir tye net op die stoep sit en die wonderlike uitsig bewonder.

Charmaine W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine W

Beautiful location, comfortable and well-equipped home.

Our stay at Quarter Deck 17 was fantastic. We were very happy there for 2 weeks. One small suggestion - neither of the showers had soap dishes or a shower caddy, so it was difficult to shower with nowhere to put the soap but on the floor of the shower.

Quarter Deck 17 se terugvoer

Thank you for your kind review, Charmaine. It was a pleasure to host you and your family. I will look into installing soap holders in the showers as per your valued comment.

Quarter Deck 17
Berdine S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdine S

Comfortable stay in great location.

See stars.

Shane V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane V

Baie lekker, baie rustig.

Baie lekker gewees, maklik om te kry en diens was baie goed.

Tiaan V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan V

Baie lekker plek vir 'n naweek weg saam vriende.

Die ligging is perfek met restaurante, 'n paar winkeltjies en 'n klein strand stapafstand van die woonstel af. Die eenheid is goed toegerus met als wat jy nodig het. Die badkamers is so bietjie klein, maar dis perfek vir 'n naweek wegbreek. Die enigste negatiewe, die plek lys 'n braaiplek, maar dis eintlik net 'n klein Weber wat se bodem al beter dae gesien het. Maar ek sal beslis weer van die woonstel gebruik maak.

Quarter Deck 17 se terugvoer

Thank you for your valuable comments, we have taken note and already replaced the braai.

Quarter Deck 17
Juanita N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Juanita N

Teleurstellend.

Met die intrapslag het die woonstel 'n onaangename reuk gehad. Jy kon duidelik sien die plek is net op die oog af netjies en skoon gemaak. Die stort was vol bruin moddervoetmerke, sykouse het op die stoeptafel gelê, in die wasmasjien het 'n paar sokkies gelê, onder die 1 bed het 2 slaapkopdoeke gelê, daar was merke op die beddegoed en onder die etenstafel was dit vol krummels. Die plek is ook duidelik deurgeleef, die matte is vuil, die stoele waarop jy sit se rugleuning gee mee, die stoelbekleedsels is vuil, die kleinkussinkies is nog nooit gewas nie en kort 'n dringende vervanging. Die woonstel kan 'n aangename plekkie wees as die eienaars dit vernuwe en opgradeer en, baie belangrik, kyk dat die skoonmakers ordentlik skoonmaak.

Maria M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria M

Ons het baie lekker gebly, die eenheid is skoon en netjies met 'n mooi uitsig oor die hawe met goeie restaurante, stapafstand.

Die enigste swakheid was die beddens wat vreeslik raas en kraak, stel voor al die bassise word vervang.

Tersia W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia W

Alles wat nodig is, het net skottelgoed seep en toiletpapier gekort.

Baie mooi uitsig oor die hawe. Ons was toegelaat om vroeër in en uit te klok.

Charl T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charl T

Verblyf oor algemeen lekker.

Maar braai is stukkend en matrasse op beddens is oud en gedaan! Eenheid kort oor algemeen opgradering veral in badkamers.

Hilary M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hilary M

Wonderfully relaxing.

Location was ideal we could walk to restaurants and view was beautiful..

Khanyo M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Khanyo M

I enjoyed every minute.

Good for relaxing after a long year.

Yolande O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yolande O

Wonderlik, fantasties en sal definitief weer gaan.

Fantastiese plekkie wat skoon en netjies is. Niks probleme nie en dit was net goed.

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Triton-laan, Port St. Francis, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAipFvy2XIqKcsNo8v0NjDOC9LCs58NcjVyBXlHxXyILNChoOtOy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 Triton Avenue Port St Francis 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.185204604472 24.851649196209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang