Quarterdeck 1
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tritonlaan, Port St. Francis, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Quarter Deck 1 is 'n wonderlike vakansiewoonstel in die Port St Francis-landgoed. Swaai oor die waterkant, met pragtige uitsigte oor die marina en brokkies van die see.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet en die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Braaigeriewe is agter buite die binnehof beskikbaar. Vir bykomende eetervarings is die Port St Francis-hawe die tuiste van baie fantastiese restaurante, almal binne 2 minute se stap van die eenheid af. Privaat parkeerplek is beskikbaar vir gaste. Toegang tot die landgoed se privaat strand en gemeenskaplike swembad word gedoen via 'n kort kronkeling langs die landgoed se hawepaadjie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Kay Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 90
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Tritonlaan, Port St. Francis, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink Quarterdeck 1 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in St. Francisbaai St. Francis Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tritonlaan, Port St. Francis, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang