Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quascateer

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acacia-weg 11, The Island, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Quascateer is pragtig geleë op Die Eiland in Groot-Brakrivier. Die huis kyk na die rivier en is ideaal vir gesinne om rondom 'n knetterende vuur te ontspan terwyl die kinders op die grasperk speel. Die huis bied 'n privaat jetty om jou eie kano te water te laat, 'n lyn te gooi om vis te vang of om eenvoudig weg te duik en 'n swem in die rivier te geniet.

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers in die hoofhuis. Twee van die slaapkamers is op die boonste verdieping met 'n dubbelbed in elk. Die ander 2 slaapkamers is op die onderste verdieping geleë, een met 'n enkelbed en die ander met 3 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer met 'n stort en toilet, asook 'n aparte gastetoilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n oond en stoof, broodrooster, ketel, mikrogolfoond, ysmaker en buite die kombuis is 'n wasmasjien, 2 yskaste en 'n kis-vrieskas. Hierdie is 'n ruim huis met 'n oopplan-eetkamer en -sitarea wat lei na die pragtige grasperk en buitebraai-area. WiFi is op versoek beskikbaar.

Langs die hoofhuis is 'n woonstel met sy eie ingang. Het 'n dubbelbed en 'n klein kamertjie wat daardeur insluit met 'n stapelbed vir die kinders. Die woonstel het sy eie en suite-badkamer met 'n stort. 'n Yskas, ketel, broodrooster en mikrogolfoond, asook toegang tot die pragtige braai-area kan voorsien word.

Daar is ook 'n buitestort met die opsie van warm en koue water, die perfekte manier om jou dag af te sluit ná 'n lang dryf langs die rivier af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Acacia-weg 11, The Island, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acacia-weg 11, The Island, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9dd0040b5ca6ac5edc41f8e4d905bbb82ad1521cbddfaaac450912fc6c7deea9c29ba35c68a9015ef3c74250a9ce5656425?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 12) 11 Acacia Road The Island 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.05234038039 22.240084270788

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang