Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

18 Spinniker

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spinnaker-rylaan, Knsyna Quays, Knsyna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

18 Spinniker is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks, met direkte toegang tot die strandmeer, in Knysna. Hierdie eenheid is ideaal vir vriende en familie wat sentrale verblyf soek vanwaar hulle die geriewe en aktiwiteite wat hierdie kusdorp bied, kan verken en geniet.

Dié dubbelverdiepingwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n toonbank met stoele toegerus. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek, en daar is 'n TV. WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n stoep met meubels en braaigeriewe, 'n omsetter vir kragonderbrekings, privaat vasmeer en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby Knysna Waterfront waar gaste verskeie geriewe, soos winkels en restaurante kan geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Spinnaker-rylaan, Knsyna Quays, Knsyna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spinnaker-rylaan, Knsyna Quays, Knsyna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0851fd4ca108dd715a4297a6c710351c77153ff106e8d7aa0186fa13d59c02a5c764fba1325d5a2bb4622e7b6a2e9a2a4421?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) Spinnaker Drive Knsyna Quays 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.041273872411 23.046941761763

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang