Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quayside 301

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Quays, Park Way, Century City, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 393 R1 675 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Geniet 'n lewe van luukse op die kanale wat die Intaka Natuurreservaat omarm, met die sagte geluide van lopende water en melodieuse voëlgesang in die agtergrond.

Quayside 301 is 'n pragtige eenheid met 2 slaapkamers en 2 badkamers op die derde verdieping van die gebou. Dit bied slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die aparte badkamer het 'n stort-oor-bad.

Gaste kan veilig gaan draf op die veilige en mooi wandelpaaie op pad na die vlagskip Virgin Active Health Club. Of hulle kan na die lieflike Canal Walk Winkelsentrum stap.

Verken meer as 8 km van kanale en waterweë met 'n kano en omseil die 16 hektar Intaka Island en af na die Grand Canal na Ratanga Junction.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.1
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 230

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • The Quays, Park Way, Century City, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Quayside 301 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 393
R2 393 R1 675
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 393
R2 393 R1 675
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Quays, Park Way, Century City, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4YzhhZDY0LTAyMGYtNDJlNS04NzE5LWU1ZDJkZGY2Njg3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 393 nouVanaf R1 675 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 The Quays Park Way 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.888701964715 18.511290262813

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang