Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quayside 301

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Quays, Park Way, Century City, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 393 R1 675 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Geniet 'n luukse leefstyl op die kanale rondom die Intaka-eiland Natuurreservaat, waar die sagte geluid van lopende water en melodieuse voëlgesang 'n voortdurend strelende klankbaan vir jou dae en nagte verskaf.

Quayside 301 is 'n pragtige eenheid met 2 slaapkamers en 2 badkamers wat op die derde verdieping van die gebou geleë is, met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n bad met 'n stort oor die bad.

Oefen op veilige, skilderagtige draf- en staproetes met 'n draf na die vlagskip Virgin Active Health Club of 'n wandeling na die kleinhandelparadys van Canal Walk Winkelsentrum.

Verken meer as 8 km se kanale en waterweë per kano, om die 16-hektaar Intaka-eiland en waag die Grand Canal af na die Ratanga Junction-temapark.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Quayside 301
Netheid
4.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 230

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • The Quays, Park Way, Century City, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Quayside 301 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 393
R2 393 R1 675
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 393
R2 393 R1 675
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Quays, Park Way, Century City, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4YzhhZDY0LTAyMGYtNDJlNS04NzE5LWU1ZDJkZGY2Njg3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 393 nouVanaf R1 675 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 The Quays Park Way 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.888701964715 18.511290262813

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang