Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Que Sera Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nintini-weg 16, Waterfall, Durban, 3652, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Que Sera Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang in die veilige woonbuurt Waterfall, KwaZulu-Natal.

Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelmatras. Daar is 'n enkelbed in die tweede slaapkamer en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus. Dit strek tot by die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met toegang tot Netflix, Prime en Disney+. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid maak lei na 'n klein stoep. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xEkstra enkelmatras
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Nintini-weg 16, Waterfall, Durban, 3652, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nintini-weg 16, Waterfall, Durban, 3652, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA758e573af9b5fdb4aa01de568b1786fa84f7d4175ceec6f79d13e747b526d7e9b800f2243a0b0ab1fb7f829a25a833b8b664?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 16 Ntintini Road Waterfall 3652 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.750989739941 30.829321314623
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang