Queen Elizabeth 3
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 51
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Ria V - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer daarvan gebruikmaak.
Isella B - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige plek en mooiste see-uitsig.
Jeantelle P - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflik, ruim, rustig.
Maarten L - Jan 2022
Algehele gradering
Queen Elizabeth is 'n prag plek,die eenheid is baie skoon en op 'n baie goeie ligging, ons was verbaas dat daar als in die eenheid is wat mens nodig het.
Ria V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Jo-ann V - Des 2021
Algehele gradering
Verblyf was meer as wat ons verwag het. Is naby aan als, loopafstand van die strande af, pragtige see-uitsig. Was die moeite werd en sal self weer teruggaan vir 'n vakansie.
Annalie O - Jul 2021
Algehele gradering
Groot, gerieflike wooneenheid.
Riekie O - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtige plek. Sal vir seker weer daar bespreek.
Isella B - Jan 2020
Algehele gradering
Ongelooflik lekker, mooi uitsig en rustig!
Jaco D - Sep 2019
Algehele gradering
Baie, baie lekker.
Lees meerJohnny W - Jul 2019
Algehele gradering
Was heerlik, alles was skoon en netjies. Sal definitief volgende jaar weer hiernatoe wil kom.
Marian P - Jun 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en rustig.
Antonie O - Des 2019
Algehele gradering
Iets besonders, baie lekker vakansie gewees.
Sandra K - Des 2018
Algehele gradering
Ruim en gerieflik met 'n pragtige see-uitsig.
Estelle H - Apr 2018
Algehele gradering
Fantastiese uitsig, eenheid baie goed ingerig.
Wilre M - Des 2017
Algehele gradering
'n Tuiste weg van jou eie huis!
Hans P - Sep 2017
Algehele gradering
Perfekte see-uitsig.
Deon J - Mrt 2017
Algehele gradering
Awesome.
Werner P - Apr 2017
Algehele gradering
Vakansie bederf deur misdaad en sukkel om deposito van die agent terug te kry.
Lees meerQueen Elizabeth 3 se terugvoer
Baie dankie vir jou eerlike resensie.
Ek is baie jammer om te hoor van jou verlies. Ons probeer regtig die veiligheid opskerp waar ons kan, maar misdaad bly ‘n algemene probleem maak nie saak waar jy in S.A. kom nie.
Ons gaan verdere verbeteringe aanbring en ons is besig om kwotasies te kry vir tralie deure by die skuifdeure op die stoep. Verder wil ons ook ekstra alarm sensor op die stoep bysit.
Ek het die breekskade deposito terugbetaling, met die agent wat die bespreking gemaak het, op gevolg en dit behoort binnekort in jou rekening te verskyn.
Vriendelike groete
Eienaar
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Queen Elizabethstraat 4, Manaba, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang