Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Queen Elizabeth 3

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Ria V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2023

Ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer daarvan gebruikmaak. Dankie vir 'n lekker blyplekkie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Isella B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2023

Pragtige plek en mooiste see-uitsig. Pragtige, skoon en netjiese plek en mooiste see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Jeantelle P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Gerieflik, ruim, rustig. Ons het ons tyd by Queen Elizabeth 3 vreeslik baie geniet. Die huisie is baie mooi skoon, ruim en die area baie rustig. Ons sal beslis weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maarten L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Queen Elizabeth is 'n prag plek,die eenheid is baie skoon en op 'n baie goeie ligging, ons was verbaas dat daar als in die eenheid is wat mens nodig het. Al wat ek kan voorstel is 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer, daar's tans twee goeie enkelbeddens in maar daar's 'n gaping tussen in die twee beddens. Vat vir julle genoeg drink water saam. Die water op die Suidkus is van baie swak gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2022

Baie lekker gebly. Ons sal weer teruggaan. Ons sal aanbeveel dat ;n wasmasjien en tuimeldroër aangeskaf word. Het die gasbraai baie geniet. Ventilasie daarvan is 'n probleem.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jo-ann V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Verblyf was meer as wat ons verwag het. Is naby aan als, loopafstand van die strande af, pragtige see-uitsig. Was die moeite werd en sal self weer teruggaan vir 'n vakansie. Woonstel is gemaklik en die groot braai-area is pragtig met 'n see-uitsig. Sal net woonstel se foto's van binne-in update van die vertrekke en meubels, daar is veranderings aangebring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalie O
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2021

Groot, gerieflike wooneenheid. Gerieflike toegeruste woonstel. Alles wat jy nodig het om jou verblyf heerlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riekie O
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2021

Pragtige plek. Sal vir seker weer daar bespreek. Naby alles, mooi see uitsig, pragtig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isella B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Ongelooflik lekker, mooi uitsig en rustig! Ongelooflik lekker gewees. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Baie, baie lekker. Dankie dat ons in so 'n netjiese, skoon, ruim en veilige plek kon bly. Die feit dat jou motor in 'n garage is wat aan die eenheid gekoppel is is 'n groot bonus. Die stoep maak als nog meer die moeite werd. Die uitsig oor die see is asemrowend. Die breek van die branders teen die rotse het so 'n rustige effek op jou dat jy al jou probleme vergeet en behoorlik jou batterye kan herlaai. Weereens baie dankie. Sal enige iemand aanbeveel om hier te kom vakansie hou. Alle reëlings was so maklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queen Elizabethstraat 4, Manaba, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA255761ac19d80d90c00961aa4d47e49b9b808709bba5c73de49ffbe12962b885f7004a07e1c58bb1bb5b958532233c4e0ab2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 4 Queen Elizabeth Street Manaba 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.851344034436 30.384696033659

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang