Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Queen Elizabeth 4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 50

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir Queen Elizabeth 4
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ruan L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan L

Pragtige eenheid, veilig en netjies, meer as wat ons verwag het.

Pragtige plek, veilig en netjies met 'n stunnige uitsig. Ons sal definitief weer hierdie eenheid bespreek.

Robyn K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn K

Lovely place to stay with a spectacular view! Highly recommended.

Would recommend this place! The view is spectacular! We saw dolphins every day as well as the whales up close! The place was neat and clean. The only thing needed is a washing machine.

Melissa G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa G

Hoogs aanbeveel!

Dit was maklik om die plek te vind. Dit is loopafstand van die strand. Ons kon walvisse sien spring vanaf die stoep. Baie lekker kuier area. Ons kon die see hoor terwyl ons slaap. Die plek was baie groter as wat ons verwag het. Alles was baie skoon en netjies. Die waterdruk was baie goed in die badkamers. Die kombuis het alle gereedskap gehad om kos te maak. Die ysmaker was baie gerieflik.

Ilze V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V

Baie lekker gebly, goeie waarde vir geld.

Sien ons beslis in die toekoms. Ons het 'n wonderlike 9 dae gehad, die stoep laat jou heeltyd 'n see-uitsig hê as jy eet, en ons kon braai maak, maak nie saak van die weersomstandighede nie. Die mans het bietjie gekla oor die braaier se rooster wat nie kon op- of afstel nie, maar verder was daar nie nog klagtes nie.

Leon D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Naby alles. See uitsig was asemrowend.

Baie lekker. Ek het dit uiters geniet.

Hennie K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie K

Volmaakte see-uitsig.

Pragtige plek om vakansie te hou. Ek hoop om in die toekoms weer daar te kan bly.

Org M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Org M

Pragtig.

Skoon, mooi en uitsig pragtig.

Selma P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma P

Ons het dit baie geniet, dit is 'n great plek en sal weer daar bespreek.

Dis die perfekte plek vir 'n gesin vir vakansie, netjies, skoon en loopafstand van die strand af. Ons het dit verskriklik baie geniet, dankie.

Magda S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S

Most beautiful and amazing view.

This place has everything you need for a holiday. Best sea view when you don’t want to go to the beach. The only thing that can make it better is a washing machine, but other than that, it is perfect. So far, it's the best place we stayed in the South Coast.

Shaun-louis F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun-louis F

Baie lekker.

Baie goeie ligging en baie veilig.

Jeantelle P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeantelle P

Ruim, gerieflik, veilig en rustig.

Ons het ons tyd by Queen Elizabeth 4 vreeslik baie geniet. Die huisie is baie mooi skoon, ruim en die area baie rustig. Ons sal beslis weer boek.

Renita L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renita L

Baie lekker.

Tweede keer wat ons nou Queen Elizabeth gebook het. Steeds beste waarde vir geld. Meer as genoeg spasie en baie slaapplek. Sal weer gebruik maak van Queen Elizabeth 4.

Annalize N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalize N

Uvongo het die beste weer hierdie tyd van die jaar. Was 'n heerlike, rustige vakansie.

Die plek het 'n pragtige uitsig oor die see en jy kan die branders hoor breek. Beskik oor amper alles wat jy kan benodig en heerlike rusbanke. Sou nog beter wees as daar 'n wasmasjien was. Garage te klein vir groter voertuie en kon nie daar parkeer nie. Die binnebraai bietjie onprakties en het gesukkel. Het ook gesukkel met voordeur se slot. Stort kort 'n opgradering.

Belinda V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V

Dit was perfek.

Dit was 'n baie lekker plekkie om te bly die vakansie. Die braai-area is perfek, maak nie saak of dit onweer is of nie. Baie netjies ingerig.

Mart-mari S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart-mari S

Huis weg van jou huis!

Ten volle toegerus! Alles wat mens nodig het en nog meer! Ons sal vir seker weer terug gaan! Mooiste uitsig en baie ruim! Veilige omgewing en rustig. Sal lekker wees as daar 'n wasmasjien is wat mens kan gebruik.

Helena Catharina W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena Catharina W

Ongelooflik lekker!

Ons het ons verblyf verskriklik geniet. Die plek is lekker groot, toegerus met alles wat jy nodig het. Wonderlike see-uitsig.

Chris V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

It was great.

It was a great please and nice too stay at. Just needs a good cleaning when people go there.

Marietjie W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie W

Lekker.

Dit was 'n mooi woonstel!

Hans P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans P

Kan glad nie kla nie, ons het die huis en waar hy geleë is baie geniet.

Fantastiese huis, pragtig uitgelê. Ons geniet dit elke jaar in Queen Elizabeth.

Roelien V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien V

Fantastiese geriewe, nog beter uitsig.

Daar is alles wat 'n mens benodig, baie veilig en netjies. Kort net wasmasjien. Die uitsig is asemrowend!

Clifford J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clifford J

Die eenheid was lekker sentraal geleë.

Die plek was baie gerieflik ingerig. Was 'n plesier om daar te woon.

Jo-anne K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne K

Lekker vakansie.

Ons het baie lekker hier gebly. Die balkon is lieflik en die woonstel is ruim met genoeg spasie. Werklik luuks.

Renita L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Renita L

Ons het dit baie geniet!

Queen Elizabeth is 'n baie oulike, groot, rustige plek. Daar is baie spasie vir woelige klein kindertjies en ook vir die groot mense om rustig te wees.

Marina G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina G

Fantasties. Baie dankie.

Dit het 'n baie mooi uitsig. Enigiemand kan daarnatoe gaan.

Bernadine S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadine S

Dit was by verre die beste vakansie verblyf en uitsig ooit!

Dit was eerlikwaar 'n wonderlike ervaring. Queen Elizabeth 4 is so gemaklik soos ons eie huis, net met 'n way beter uitsig. Daar is nie 'n dag wat verby gegaan het wat ons nie walvisse gesien het nie, die dolfyne het basies tot 10 meter van die strand gekom en ons het 'n perfekte view gehad! Baie dankie vir jul moeite en vir die great layout van die plekkie, dit het alles wat ons nodig gehad het. Ons beplan al klaar die volgende vakansie.

Marilize V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize V

We loved the accommodation.

We would definitely visit again and recommend it to all our friends and family! Thank you for the affordable price to a luxurious apartment.

Wilmarie S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmarie S

Baie lekker.

Ons het dit baie geniet. Baie dankie vir die wonderlike verblyf. Ons het so baie seelewe gesien van die balkon af.

Riaan I - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan I

Pragtige uitsig en rustige atmosfeer.

Geen DStv-dekodeerder word geadverteer dat jy net jou eie kaart moet saam bring nie. Verander die advertering. Blyplek is fantasties en sal dit vir enigeeen aanbeveel.

Regie B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Regie B

Fantasties, alles was daar.

Sal die plek vir enige iemand aanbeveel. Die atmosfeer en uitsig is perfek.

Jaco S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Ongelooflik lekker en uiters goeie waarde

In die begin was ons maar effens skepties as mens kyk na die tarief (R500 per dag buite seisoen vir 8 mense klink te goed om waar te wees), maar toe ons daar kom het ek begin wonder hoe hulle dit regkry om soveel gerief, netheid en gemak aan te bied vir so 'n skamele bedrag. Die kamers is uitstekend uitgelê, daar is meer as genoeg breekware, die kombuis het al die nodige geriewe en daar is selfs 'n ysmaker in die braai-area! Volgende keer sien julle ons beslis weer hier, hopelik kom die hele familie deur en nie net die gesin nie. Die uitsig oor die see is fantasties, dit is nie TEEN die water nie maar so 150-200 m van die seefront af wat ideaal is, die ingeboude braai-area is afgeskerm van die elemente met skuifvensters en selfs op die rëendae kon ons op die stoep sit en braai en na die dolfyne wat in die see baljaar kyk.

Riana L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana L

Goeie waarde vir geld.

Heerlik gekuier en hulle sien ons definitief weer volgende jaar. Hierdie keer vir langer.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queen Elizabeth-rylaan 4, Manaba, KwaZulu-Natal, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73f7cbc84dd5aec917f0a94ee4774a3581c7ee4b97032a6592251b05536fe6b0313d905dee82970d2cf269787c6375fb63e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 8) 31 5 1 5 4 Queen Elizabeth Drive Manaba 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.849641962687 30.385730282803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang