Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Queens Terrace Guest House

Gastehuis

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
3.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
3.0
Veiligheid
4.0
Juan H
1 nag
3.0
Feb 2018

Okay verblyf, niks besonders. Ongelukkig geen fan, dak-fan of aircon in kamer nie. Dit was baie warm in Aliwal Noord die aand wat ek daar geslaap het en ek kon nie die vensters oopmaak nie, want daar was hordes muskiete. So het nie veel geslaap nie. Daar is verblyf in Aliwal Noord wat goedkoper is en wel aircon in die kamers het.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Wanita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Queens Terras Straat, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe959f58f2802668120b9c4496cc088124a31eadbb4b5e3df62153322fc7a08c808220f958a60bf44ff231edba04a816bafcb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 1 5 1 3 25 Queens Terrace Street Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.685465037272 26.711343475424

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang