Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Queensrest

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 164 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Jolande H
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Puik. Heerlike verblyf in rustige omgewing. Die eenhede is gerieflik, netjies en veilig. Queensrest is ook naby aan vele eetplekke en inkopiesentrums.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Aangenaam verras. Baie ruim kamer. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard & Marina
Queensrest
Baie dankie vir jou kosbare kommentaar. Tot 'n volgende keer. Marina

Coen O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Pragtige luukse eenheid met al die nodige geriewe. Baie lekker oorgeslaap in nommer 6. Veilig en stil. Vriendelike en behulpsame gashere. Daar was 'n kragonderbreking, maar dit het nie gepla nie, want die gastehuis het 'n volledige krag rugsteunstelsel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard & Marina
Queensrest
Baie dankie Coen vir jou moeite met terugvoer. Waardevolle kommentaar. Tot weersiens, Marina.

Elzabe S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Fantasties, ontspanne en luuks. Ons het heerlik gebly. Rustige omgewing en blyplek was skoon, netjies en luuks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard & Marina
Queensrest
Baie dankie, Elizabeth, vir jou waardevolle review. Sien jou gou weer.

Michelle B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Rustig gemaklik. Gevoel soos home away from home.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard & Marina
Queensrest
Dankie Michelle vir jou tyd om positiewe kommentaar te lewer oor Queensrest. Sien julle gou weer.

Nico S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Uitstekend! Ja, baie lekker net soos die vorige keer. Almal is baie vriendelik en behulpsaam. Baie skoon en netjies. Daar is alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard & Marina
Queensrest
Dankie vir jou resensie, Nico. Kosbare inligting.

Nicole F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Het baie lekker gebly, sal weer van die gastehuis gebruik maak. Baie mooi, netjies en skoon. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard & Marina
Queensrest
Dankie vir 'n kosbare review Nicole. Tot volgende keer. Marina

Nicole F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie lekker tydjie gehad in Pretoria. Baie netjies, skoon en veilig. Personeel baie behulpsaam en vriendelik. Sal weer van die gastehuis gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Mooi skoon, klientediens goed. Parkering nie na wense, bome bemors voertuie met gom. Die bome mors kar vol gom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Uitstekende diens en baie behulpsaam. Die diens was baie behulpsaam. Baie netjies. Naby restaurante en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gerhard & Marina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 227

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cobhamstraat 1225, Queenswood, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkZTllM2JhLTIzMmItNGNhNi05YjhkLTZlMjFlYzVlOTJhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 164 5 1 5 1225 Cobham Road Queenswood 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.733115 28.251586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang