Queensrest
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Gerhard & Marina Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 230
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Juané M - Sep 2024
Algehele gradering
Sal definitief weer kom bly.
Janine J - Sep 2024
Algehele gradering
Ons 2de keer by Queensrest. Baie netjiese kamers. Skoon en baie veilig.
Johann J - Sep 2024
Algehele gradering
Absolutely lovely.
Queensrest se terugvoer
Thank you Johan. See you again soon!
Jolande H - Sep 2024
Algehele gradering
Puik.
Carina M - Sep 2024
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Queensrest se terugvoer
Baie dankie vir jou kosbare kommentaar. Tot 'n volgende keer.
Marina
Coen O - Jul 2024
Algehele gradering
Pragtige luukse eenheid met al die nodige geriewe.
Queensrest se terugvoer
Baie dankie Coen vir jou moeite met terugvoer. Waardevolle kommentaar.
Tot weersiens, Marina.
Elzabe S - Jul 2024
Algehele gradering
Fantasties, ontspanne en luuks.
Queensrest se terugvoer
Baie dankie, Elizabeth, vir jou waardevolle review. Sien jou gou weer.
Michelle B - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig gemaklik.
Queensrest se terugvoer
Dankie Michelle vir jou tyd om positiewe kommentaar te lewer oor Queensrest. Sien julle gou weer.
Nico S - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekend!
Queensrest se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Nico. Kosbare inligting.
Nicole F - Apr 2024
Algehele gradering
Het baie lekker gebly, sal weer van die gastehuis gebruik maak.
Queensrest se terugvoer
Dankie vir 'n kosbare review Nicole. Tot volgende keer.
Marina
Nicole F - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker tydjie gehad in Pretoria.
Gert P - Mrt 2024
Algehele gradering
Mooi skoon, klientediens goed. Parkering nie na wense, bome bemors voertuie met gom.
Linda O - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekende diens en baie behulpsaam.
Karen M - Feb 2024
Algehele gradering
Super comfortable.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Pieter E - Aug 2024
Algehele gradering
Sonder warm water?
Queensrest se terugvoer
Beste Pieter, Ons moet onnverskoning vra vir geen warm water. Koue water is bitter ongerieflik. Daardie eenheid het 'n gasverhittingsstelsel en die gasbottel moes heel waarskynlik geruil word. Rapporteer by ontvangs en hulle doen die res. Jy is altyd welkom om ook eienaars te skakel vir enige vraag of probleem. Daar is twee telefoonnommers beskikbaar. Ons los graag so 'n probleem op.
Groete
Marina
Nadine V - Des 2023
Algehele gradering
Rustigheid by Queensrest!
Nico S - Nov 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies vriendelike diens en kommunikasie die hele tyd ontvang.
Wian L - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Lorelle H - Okt 2023
Algehele gradering
Safe, clean, spacious, fantastic, professional, and friendly staff and flexible.
Jolande H - Aug 2023
Algehele gradering
Altyd heerlik.
Tanya B - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies.
Ranelda B - Aug 2023
Algehele gradering
Absolute fantastiese verblyf, lieflike omgewing en uitstekende diens!
Justin G - Aug 2023
Algehele gradering
It was very relaxing and amazing.
Annemarie P - Jul 2023
Algehele gradering
Baie netjies en rustige plek. Eienaar en personeel is verskriklik behulpsaam.
Jolande H - Jun 2023
Algehele gradering
Beste.
Queensrest se terugvoer
Dankie Jolande vir jou getroue terugvoer. Dit is kosbaar
Adéle V - Mei 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en ruim.
Lees meerJolande H - Mei 2023
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Matilda B - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Werner N - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtig.
Queensrest se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Werner. Ons waardeer.
Nadine L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies!
Queensrest se terugvoer
Dankie vir die moeite met 'n resensie Nadine. Dit beteken baie vir Queensrest. Van Ons almal.
Jolande H - Mrt 2023
Algehele gradering
Awesome as always.
Queensrest se terugvoer
Thank you Jolande, we appreciate your visits. Kind regards. Marina and Team
Janet K - Feb 2023
Algehele gradering
Baie netjies!
Matilda B - Mei 2023
Algehele gradering
Baie netjies, modern en skoon.
Antoinette M - Jan 2023
Algehele gradering
Ontspannend en gerieflik.
Queensrest se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Antoinette. Hoop om julle weer te huisves.
Annette C - Apr 2023
Algehele gradering
Perfect for a one-night stayover.
Chantelle K - Aug 2023
Algehele gradering
Kuier was baie lekker.
Monica V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie veilig en naby winkels. Pragtige oorslaap of naweekplekkie. Ook rustige tuintjie.
Queensrest se terugvoer
Beste Monica
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sal beslis aandag gee aan die x2 enkelbed matrasse wat jul gepla het.
Tot 'n volgende keer.
Queensrest groete
Justin G - Jun 2023
Algehele gradering
It was very peaceful and rewarding.
Queensrest se terugvoer
Dear Justin, Thank you for your valuable comments on that unit. Blind in kitchen that a previous guest broke will definitely be replaced. Will check on the slow water flow.
Kind regards
Marina
Nozi M - Mei 2023
Algehele gradering
It is just a bit cold and the aircon does not give warm air.
Hannes V - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier hier.
Jcb Gearvest (pty)ltd (yolande) H - Okt 2022
Algehele gradering
Goeie kliëntediens en waarde vir geld.
Queensrest se terugvoer
Baie dankie Yolande vir jou resensie. Ons waardeer dit. Tot 'n volgende keer.
Marina
Bertus P - Okt 2022
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Bertus P - Sep 2022
Algehele gradering
Puik diens!
Queensrest se terugvoer
Ons is dankbaar vir julle lojale ondersteuning. Tot 'n volgende keer.
Lorraine J - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies, veilig en met goeie diens. Gerieflik en ruim.
Lianie E - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige plek.
Queensrest se terugvoer
Beste Lianie
Baie dankie vir jou review, dis goud werd vir Queensrest. Glo ons kan jul binnekort weer laat skoene uitskop.
Groete Marina
Sonica K - Jul 2022
Algehele gradering
Veilig, netjies en gerieflik.
Queensrest se terugvoer
Beste Sonica, dankie vir jou positiewe terugvoer. Hoop ons sien jul gou weer. Groete
Marina
Bertus P - Mei 2022
Algehele gradering
Naweek spandeer in Pretoria.
Queensrest se terugvoer
Baie dankie Bertus, ons waardeer julle insette.
Julle terugvoer hou ons op ons tone.
Jolande H - Mrt 2022
Algehele gradering
Beste verblyf.
Queensrest se terugvoer
Beste Jolande,
Ons so dankbaar vir gaste wat keer op keer terugkeer.
Queensrest groete
Marina
Johann J - Jan 2022
Algehele gradering
Onverwagse rustigheid.
Queensrest se terugvoer
Baie dankie Johan, ons waardeer jou terugvoer.
Carla V - Nov 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Pieter V - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekend, netjies en nuut. Puik verblyf.
Queensrest se terugvoer
Beste Pieter
Dankie vir jou terugvoer. Dit is goud werd vir Queensrest.
Tot 'n volgende keer.
Marina
Matilda B - Nov 2022
Algehele gradering
Billike verblyf.
Elize J - Okt 2021
Algehele gradering
Was beïndruk dankie.
Queensrest se terugvoer
Thank you Elize, we are glad that you enjoyed your stay, we will keep up with our high standards.
Margaret V - Aug 2021
Algehele gradering
Veilige omgewing. Rustig. Netjies en skoon.
Shawnjovi W - Jun 2021
Algehele gradering
Beste plek in Pretoria. Love Queensrest.
Queensrest se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer - dit beteken baie vir ons besigheid. Sien julle binnekort weer.
Hannes N - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustig!
Jolande H - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige area, Lieflike Verblyf.
Queensrest se terugvoer
Dankie vir jou positiewe review Jolande, dit help ons geweldig baie met ons bemarking in moeilike tye.
Groete tot 'n volgende keer.
Marina en Gerhard
Elizabeth K - Feb 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike mense.
Yvette W - Feb 2021
Algehele gradering
Aangenaam, veilig en netjies.
Queensrest se terugvoer
Baie dankie Yvette, Ons waardeer jou terugvoering.
Ons het n opsie vir ontbyt, en daar is n spyskaart in die eenheid.
Annelise B - Jan 2021
Algehele gradering
Moderne, rustige atmosfeer. Baie skoon, awesome diens.
Anchen R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjies, ruim en lieflik.
Queensrest se terugvoer
Dankie vir die woorde Anchen ons waardeer julle terugvoer.
Hanlie D - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig, skoon, netjies.
Penny V - Mei 2021
Algehele gradering
Just what I needed!
Jolande H - Des 2020
Algehele gradering
Oornag vir besigheid.
Queensrest se terugvoer
Beste Jolande
Dankie vir jou moeite om terugvoer te gee. Ons glo ons sien julle of familie van julle binnekort weer.
Marina
Deon J - Okt 2020
Algehele gradering
Puik
Queensrest se terugvoer
Dankie Deon, ons waardeer jou terugvoer.
Suzanne M - Feb 2020
Algehele gradering
Netjies en ruim.
Henry C - Aug 2019
Algehele gradering
Baie sentraal, netjies, skoon en baie goeie diens.
Queensrest se terugvoer
Dankie Henry vir die moeite en tyd afgestaan vir 'n positiewe "review".
Groete
Marina
Wollie P - Mei 2019
Algehele gradering
Woordeloos. 'n Self-kom-beleef ervaring.
Queensrest se terugvoer
We really appreciate the positive feedback, thank you very much!
Hope to see you again soon.
Elzabe S - Apr 2019
Algehele gradering
Puik, vriendelike diens!
Queensrest se terugvoer
Dankie vir jou positiewe resensie van jul ervaring, Elzabe.
Groete,
Marina
Bertus P - Apr 2019
Algehele gradering
Altyd aangenaam.
Queensrest se terugvoer
Dankie Bertus dat jy steeds tyd afstaan om 'n resensie te skryf. Ons waardeer.
Tiaan D - Mrt 2019
Algehele gradering
Uitstekend! Kamers is ruim en baie goed toegerus.
Bertus P - Feb 2019
Algehele gradering
Aangenaam, sentraal en bekostigbaar.
Queensrest se terugvoer
Dankie Bertus, sien julle binnekort weer.
Carla B - Jan 2019
Algehele gradering
Rustig en baie lekker.
Queensrest se terugvoer
Dankie Carla vir jou terugvoer, ons waardeer.
Groete,
Marina
Willem V - Jul 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Queensrest se terugvoer
Dankie Willem vir die positiewe terugvoer, hoop ons sien julle en jul vriende/familie weer by Queensrest.
Karla G - Sep 2019
Algehele gradering
Queensrest is 'n pragtige gastehuis met 'n mooi tuin en baie gerieflike ligging.
Nicolene D - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Queensrest se terugvoer
Nicolene, Dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer, en glo ons sien jou en jou kennisse binnekort weer hier.
Marina en Gerhard
Bertus P - Nov 2019
Algehele gradering
Vergelykend met die verlede, teleurgesteld.
Lees meerQueensrest se terugvoer
Beste Bertus,
Baie dankie vir jul terugvoer ivm sleutel-beheer asook die stortpyp in die spesifieke eenheid. Julle is gewaardeerde kliënte en weet ook ons maak beslis werk van hierdie probleme.
Groete
Marina
Ilsa L - Jul 2019
Algehele gradering
Naby tiental hospitale.
Queensrest se terugvoer
Beste Ilsa, Dankie vir die info ivm die water wat nie warm was nie. Dit is belangrike inligting wat ons gebruik om ons sonkrag te reguleer en geysers warmer te stel tydens die erger kouer dae. Jammer vir die ongerief.
Groete Marina
Marisa C - Nov 2018
Algehele gradering
Gemaklike kamers,skoon en gerieflik geleë.
Anna-marie E - Nov 2018
Algehele gradering
Voel soos huis.
Hanlie J - Jul 2018
Algehele gradering
Net wat ek gesoek het.
Nico B - Jul 2018
Algehele gradering
Baie bevredigend en tegemoetkomend.
Joanine M - Jun 2018
Algehele gradering
Het aan al ons behoeftes voldoen.
Suzette R - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Queensrest se terugvoer
Baie dankie Suzette,waardeer jou kommentaar.
Marie B - Feb 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Andre R - Nov 2018
Algehele gradering
Skoon en ruim.
Queensrest se terugvoer
Beste Andre,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ook die stort vloei wat te stadig is. Ons moet daaraan aandag gee en waardeer jou inset om dit reg te kry vir 'n volgende klient.
Groete,
Marina
Nico B - Mei 2018
Algehele gradering
Baie bevredigend en tegemoetkomend.
Marisa B - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly, dankie.
Susan D - Nov 2018
Algehele gradering
Verblyf is goed, maar geen aircon. Dit was baie warm.
Queensrest se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Susan.
Dit bly die gas se verantwoordelikheid om self te lees, hoe en waarmee die eenhede toegerus is.
Dit word pertinent genoem dat die eenheid met 'n waaier toegerus is.
Daar was 3 ander eenhede wat nie bespreek was nie en wel met lugverkoeling toegerus is, sou jy ons daarvan verwittig het, sou ons jou met graagte na n eenheid met lugversorging geskuif het.
Wickus V - Jul 2018
Algehele gradering
Baie sentraal.
Ilsa L - Jan 2018
Algehele gradering
Te duur.
Queensrest se terugvoer
Beste Ilsa,
Baie dankie vir jou terugvoer oor Queensrest, sal graag werkmaak van ontvangs wat nie goed genoeg was nie.
Marina
Kia P - Des 2017
Algehele gradering
Ruim en stilte, tog sentraal.
Bertus P - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Bertus P - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Lelanie M - Nov 2017
Algehele gradering
Gerieflike paradys.
Lees meerQueensrest se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en voorstel vir lugversorging in Q2 Lelanie. Ons waardeer jul besoek en streef om ons standaarde hoog te hou. Kommentare soos joune is inspirasie om net ons beste te bly doen. Tot volgende keer.
Marina
Manus V - Sep 2017
Algehele gradering
Uitstekend en gasvry!
Queensrest se terugvoer
Baie dankie Manus, ons het geniet om julle te huisves, julle was wonderlike gaste.
Bertus P - Sep 2017
Algehele gradering
Soos gewoonlik heerlik gebly.
Bertus P - Jul 2017
Algehele gradering
Aangenaam en die beste. Hoogs aanbeveel.
Queensrest se terugvoer
Dankie vir jou getroue ondersteuning en kompliment Bertus.
Groete
Grietjie G - Apr 2017
Algehele gradering
Wat 'n aangename verrassing, die plek is pragtig en silwerskoon.
Queensrest se terugvoer
Beste Willem
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit beteken baie vir ons besigheid. Tot volgende keer.
Marina en Gerhard
Pierre H - Apr 2017
Algehele gradering
Definitief die moeite werd.
Queensrest se terugvoer
Dankie vir jou kommentaar Pierre, ons waardeer dit en hoop om julle en die kennisse van julle, weer te akkomodeer.
Pretoria groete
Bertus P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netjies, waarde vir geld.
Queensrest se terugvoer
Dankie vir positiewe resensie, Bertus.
Tot volgende keer.
Marina en Gerhard
Riana L - Feb 2017
Algehele gradering
Gemaklik en behulpsaam.
Lizél P - Feb 2017
Algehele gradering
Gerieflik, definitief waarde vir geld.
Queensrest se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Lizel, hoop om jul weer hier te akkomodeer.
Queensrest groete
Marina
Alida O - Jan 2017
Algehele gradering
Gerieflik, veilig en bekostigbaar.
Pieter B - Jan 2017
Algehele gradering
Lieflike rustige verblyf.
Queensrest se terugvoer
Beste Pieter
Ons waardeer jou terugvoer, dit beteken vir ons baie. Vra gerus volgende keer vir 'n dubbelbed wanneer jy bespreek, ons reël dit so op versoek.
Tot ons weer sien.
Groete
Marina
Sello H - Jan 2017
Algehele gradering
Grateful.
Queensrest se terugvoer
Thank you Sello, glad it suit your needs.
Kind regards,
Gerhard and Marina
Pierre H - Nov 2017
Algehele gradering
Weereens aangenaam gewees.
Ina R - Nov 2017
Algehele gradering
Netjies, stylvol en baie gerieflik.
Queensrest se terugvoer
Baie dankie Ina ons waardeer jou terugvoer.
Robert R - Mei 2017
Algehele gradering
Goed uitgerus.
Carin B - Feb 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Marié M - Jan 2017
Algehele gradering
Voel al soos my 2de huis.
Queensrest se terugvoer
Ek is dankbaar Marie, tot volgende keer.
Elsona F - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Andre P - Sep 2017
Algehele gradering
Baie baie netjiese akkommodasie met genoeg ruimte en speelplek vir klein kinders, met lekker braai-area wat goed toegerus is.
Queensrest se terugvoer
Dankie Andre vir jou moeite met 'n "review". Tot weersiens.
Gerhard en Marina Booysen
Mariëtte V - Mei 2017
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf met vriendelike diens.
Queensrest se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Mariette, ons hoop ons sien jou en jou kennisse binnekort weer.
Groete,
Marina en Gerhard
Andre H - Mei 2017
Algehele gradering
Uitstaande.
Francina C - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs.
Lees meerQueensrest se terugvoer
Beste Christo
Baie dankie vir jou terugvoer en voorstel. Op die LekkeSlaap webwerf word die linne fooi onder "taxes and extras" aangedui vir indien gaste net een nag bly, ongelukkig sien mense dit nie raak nie. Daarom ook dat ons jul in kennis stel van die linne fooi voor julle arriveer.
Jy is reg Christo, ons kan dit in die vervolg by die kwotasie voeg.
Groete
Marina
Johan M - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlik en baie netjies.
Queensrest se terugvoer
Baie dankie, Johan.
Eugene V - Jun 2017
Algehele gradering
Baie netjies en goeie diens.
Queensrest se terugvoer
Baie dankie! Ons waardeer die terugvoer, dit hou ons op ons tone.
Alf N - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly en veilig gevoel.
Queensrest se terugvoer
Dankie Alf.
Ons waardeer jul insette, ons hoop ons sien julle weer.
Ronel K - Mrt 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Queensrest se terugvoer
Beste Ronel,
Baie dankie vir jou terugvoer. Dankie ook vir die kussing-info, ons vervang Queensrest 2 se kussings dadelik.
Groete
Marina en Gerhard
Daleen V - Mrt 2017
Algehele gradering
Ek was aangenaam verras oor die algehele voorkoms en toestand van di plek en sal definitief weer teruggaan.
Coenraad L - Sep 2016
Algehele gradering
Lekker skoon en gerieflik.
Queensrest se terugvoer
Beste Coenraad
Baie dankie vir jul besoek aan ons en jul moeite met terugvoer.
Ons waardeer dit.
Vra gerus volgende keer vir eenheid weg van die besige pad, ons sal jul graag weer wil akkomodeer.
Groete
Marina
Aurelia P - Aug 2016
Algehele gradering
Uitstekende diens met goed toegeruste eenhede.
Queensrest se terugvoer
Beste Aurelia
Dankbaar dat jul tevrede was, hoop om julle of vriende/familie weer te akkomodeer.
Groete
Gerhard en Marina
Ronel B - Aug 2016
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Hilda C - Jul 2016
Algehele gradering
Verblyf was baie gerieflik, netjies en skoon en was baie gasvry.
Marié M - Jul 2016
Algehele gradering
Voel al soos my tweede huis!
Jane V - Jun 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly, sal verseker weer daar bly!
Bertus P - Jun 2016
Algehele gradering
Lekker!
Marié M - Jun 2016
Algehele gradering
Altyd 'n wenner!
Jermaine R - Mei 2016
Algehele gradering
Beste waarde vir geld ten opsigte van ons jaarlikse 'Loftus trippies'!
Miranda P - Mei 2016
Algehele gradering
Value for money.
Rika V - Apr 2016
Algehele gradering
Dit was aangenaam!
Claudine M - Nov 2016
Algehele gradering
Vir die tweede keer in een maand weer by Queensrest oorgeslaap. Sal weer kom!
Izette C - Okt 2016
Algehele gradering
Ruim en goed ingerig.
Queensrest se terugvoer
Baie dankie Izette, ons waardeer jou terugvoering.
Claudine M - Nov 2016
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik ontvang, dis 'n pragtig ingerigte plek en sal vir seker weer hier kom oorbly!
Lees meerQueensrest se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Claudine, ons hoop jul kan volgende keer oorbly vir langer. Kommentaar, positief of negatief is goudwerd vir ons besigheid.
Groete,
Gerhard en Marina
Josias K - Sep 2016
Algehele gradering
Goed toegerus, Lekker gebly.
Queensrest se terugvoer
Baie dankie vir jou moeite met terugvoer Sias, ons waardeer. Tot volgende keer.
Marina
Bertus P - Jan 2016
Algehele gradering
Word vir seker aanbeveel.
Dirk U - Des 2016
Algehele gradering
Baie mooi en aangename gastehuis. Die self-catering is 'n bonus.
Queensrest se terugvoer
Dirk baie dankie vir jou terugvoer, ons is in proses om regstellings te maak en waardeer julle insette.
Groete
Marina
Charmaine C - Okt 2016
Algehele gradering
Ons het die rustigheid en netjiese plek bake geniet en beveel dit definitief aan.
Queensrest se terugvoer
Dankie Charmaine, Ons waardeer die positiewe terugvoer, en streef daarna om ons standaarde so te hou. Sien jul gou weer.
Marié M - Jan 2016
Algehele gradering
Baie netjiese, ruim verblyf teen bekostigbare prys.
Willie V - Okt 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Thinus B - Mei 2016
Algehele gradering
Good value for money spent.
Khuthadzo M - Mei 2016
Algehele gradering
Amazing!
Christiaan P - Okt 2016
Algehele gradering
Alles was baie netjies en gerieflik.
Queensrest se terugvoer
Baie dankie Christiaan, ek kan jou verseker ons werk hard daaraan om ons standaarde hoog te hou!
Annamarie V - Nov 2016
Algehele gradering
Bekostigbare verblyf met uitsonderlike waarde vir geld!
Queensrest se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Anne-marie, ons is bly jul kom weer.
Corne S - Nov 2015
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
Queensrest se terugvoer
Tot weersiens en dankie vir jul ondersteuning!
Groete
David G - Okt 2015
Algehele gradering
Baie goeie diens en akkommodasie was puik.
Johan C - Okt 2015
Algehele gradering
Onverbeterlik!
Bertus P - Okt 2015
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Anna-marie M - Okt 2015
Algehele gradering
Wonderlik!
Adele B - Aug 2015
Algehele gradering
Dit was heerlik om te slaap waar dit so skoon en netjies is, die ruimte in die eenheid is definitief 'n pluspunt. Ons sal beslis weer hier bly!
Liezl V - Aug 2015
Algehele gradering
Die verblyf was baie lekker, fasiliteite netjies en gerieflik.
Dirk C - Jul 2015
Algehele gradering
Lieflike ruim verblyf.
Shawnjovi W - Jun 2015
Algehele gradering
Baie lekker.
Gerhard B - Jun 2015
Algehele gradering
So baie vir so min geld!
Marian R - Feb 2015
Algehele gradering
Rustig, gerieflik, modern, HEERLIK!
Bennie C - Aug 2015
Algehele gradering
Lekker!
Mianda E - Jan 2015
Algehele gradering
Great, spacious rooms, good value for money and a very helpful host.
Pieter J - Aug 2015
Algehele gradering
Net wat ek wou gehad het.
Queensrest se terugvoer
Baie dankie Pieter vir jou positiewe kommentaar. Tot weersiens.
Andre B - Apr 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Peet L - Des 2015
Algehele gradering
Lekke!
Freek V - Mei 2015
Algehele gradering
Baie netjies en goeie ontvangs.
Johan G - Jan 2015
Algehele gradering
Very nice. Value for money
Hettie H - Apr 2015
Algehele gradering
Die vriendelikheid en behulpsaamheid van die bestuur sowel as die res van die personeel laat mens baie tuis voel.
Anonieme gas - Nov 2015
Algehele gradering
Rosa M - Jul 2015
Algehele gradering
Redelik.
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cobhamstraat 1225, Queenswood, Pretoria, 0186, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang