Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quellerie 32

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Martie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie netjies, alles wat nodig is. Sal weer daar oornag. Heerlike netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie dankie vir die heerlike verblyf! Gawe gasheer, gerieflike en ruim kamer en badkamer met veilige parkering. Sal dit definitief aanraai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Fantasties. Hello. Ek en my dogter het rerig baie lekker gebly. En die tannie en oom was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Lekker, netjies, skoon en gemaklik. Baie lekker gebly, dankie. My vrou het net 'n TV gemis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Patrick A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Stay very calming and relaxing. I would definitely recommend this place, very nice, quiet and safe parking. Watch the space for my next visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2024

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Hedwig L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Grieta was aangenaam en baie hulpvaardig. Ek moes verblyf vir een dag probeer a.g.v. die vloede in die Wes-Kaap en Quellerie 32 was beskikbaar en het alles so gerieflik as moontlik gemaak vir Grieta wat baie hulpvaardig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2023

Rustigheid in die Bolandse berge. Baie rustige area, netjiese blyplek, waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ray O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Heerlik gekuier, die ligging is uitstekend en maklik bereikbaar. Veblyf is netjies en skoon en eienaars is baie hartlik en vriendelik. Sal die verblyf meer beslryf as 'n B&B en nie 'n selfsorgeenheid nie,maar toepaslik vir die omstandighede. Waarde vir geld. Baie dankie vir die verblyf. Vriendelike groete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Grieta
Quellerie 32
Baie dankie vir julle terugvoering. Ons waardeer die ondersteuning, en sien uit daarna om julle weer te akkommodeer. Grieta

Francois H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2022

Baie aangenaam. Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grieta
Quellerie 32
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was n voorreg om julle te kon akkommodeer. Grieta

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Grieta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quellerie-weg 32, Van Riebeeck Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea599932acfe244f0a67ab567e7cae6f3f7c021c3de95690911229a68d4b3d2a48e1f6ae2feb3210e06b5e3729f0e05713ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 32 Quellerie Road Van Riebeeck Park 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.625980606077 19.456595543669

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang