Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quest Bed and Breakfast

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 58 resensies vir Quest Bed and Breakfast
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ronel M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M

Vriendelik, skoon, gasvry.

Baie gasvry, kamers is netjies en gerieflik, baie privaat. Ontbyt was heerlik. Dankie vir julle gasvryheid.

Monicah L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monicah L

Scenic comfort.

My vacation stay at Quest Bed and Breakfast was delightful. The breathtaking view and excellent value for money made it a memorable experience. However, I would suggest introducing more variety in the breakfast menu, as having the same breakfast every day became a bit monotonous. The safety measures in place were reassuring, and the convenient proximity to the beach added to the overall appeal of the stay.

Rosemary V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemary V

Absolutely lovely. Thank you Sharon!

My brother and I thoroughly enjoyed our stay at this lovely bed and breakfast. We will tell all our family and friends. We will definitely be back again. What a beautiful breakaway from a busy life.

Caren L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren L

Love the place, will come back again.

My only concern was the cleaner cleaning the room, but the room or toilet didn't even smell clean. Don't know what cleaning products they use, but the room doesn't smell fresh and clean.

Janey D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janey D

Wonderfully, relaxing, peace of mind.

Sharon and her husband were very friendly and helpful. The place was very clean and quiet, and breakfast was superb. I would recommend this place to anyone in need of a quiet break and peace of mind.

Louis D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D

'n Besonder gasvry gasvrou.

Quest bied 'n veilige parkeerplek vir jou kar, wat baie nodig is. Voorts is die eetkamer smaakvol ingerig met deftige meubels van donker hout. Het heerlik hier gebly.

Yannick A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yannick A

Netjies en veilig.

Dit was baaie lekker. U kan dalk tamatie byvoeg by ontbyt. Dan ook dalk 'n onderdak-gang vanaf parkeerarea vir ingeval dit storm, maar net voorstelle. Baie dankie.

Amy G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy G

Dit was fantasies! Die ontbyt was heerlik en ons het dit geniet. Dit was lekker rustig en netjies. Baie dankie!

Sien sterre.

Niel T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel T

Excellent.

Great value for money, really recommend the place.

Sue H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue H

Gasvrou was baie tegemoetkomend.

Daar was op elke gebied aan ons versoek voldoen. Alles was werkend en ons was baie gemaklik.

Hennie K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie K

Sou graag effe langer wou vertoef, maar die een aand was 'n positiewe ervaring.

My ervaring oor die algemeen van die plek is dat dit baie duur is, en al het ek net een nag hier gebly, was dit nie net goedkoop nie, maar absolute waarde vir geld. Ek sal in die toekoms wel probeer om van die "& breakfast"-deel van die verblyf gebruik te maak.

Gerhard S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S

Goed.

Ja, billike prys, gerieflike akkommodasie.

Ilze B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze B

Good.

Suitable for our purpose.

Theresa E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa E

Puik gasvryheid!

Was aangename ervaring. Dankie.

Rickus S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rickus S

Sentraal geleë. Naby winkels. Weet aircons is duur om te opereer maar sal 'n groot aanwins wees. Moes ongelukkig buite op sypaadjie parkeer alhoewel die area stil lyk.

Sal die plek aanbeveel vir 'n kort wegbreek van net als af. Heerlike ontbyt. Wifi beskikbaar en vinnig. Koffie en tee heeldag beskikbaar. Strand ongelukkig nie loopafstand nie, maar vinnig bereikbaar met kar. Naby restaurante en groot winkels. Daar is backup vir TV en wifi gedurende loadshedding. Rokers. Daar is 'n rookarea! En jy kan jou oggendkoffie saamneem. Daar is ook 'n klein braai-area. Mal oor al die bome en plante.

Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Kallie B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie B

Sien sterre.

Quest Bed and Breakfast is fantasties, ons sal weer daar gaan bly.

Stephen P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen P

Convenient with all the facilities we required.

We were met by Sharon who showed us to our room. We were shown the breakfast area and the kitchen which we could use as needed. The breakfast was good and satisfying. It is conveniently situated and I stay there again in the future. Thanks.

Melissa S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa S

Wonderlike tyd gehad en die mooiste herinneringe gemaak.

Die plek was baie mooi, rustig en so kalm jy het onmidelik tuis gevoel. Sal beslis weer gaan.

Marionel B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marionel B

Aangenaam verras!

Gasvrye ontvangs. Stil, netjiese en veilige verblyf.

Portia C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portia C

Super awesome.

Dit was 'n een-aandverblyf, maar dit was so lekker. Plek is so mooi en diens uitstekend.

Gerhardt K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardt K

Fantastiese diens. Hoogs tevrede.

Die verblyf was fantasties. Alles op tyd.

Amanda E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda E

Baie goed, skoon en die beddens was van goeie gehalte.

’n Baie goeie gasvrou en ons kon vroeër ingaan as gewoonlik, aangesien ons 14:00 reeds by die plek moes wees vir 'n troue. Die ontbyt was goed voorberei en genoeg vir die 9 mense wat daar was.

Kirwan A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kirwan A

Baie lekker en rustig.

Mooi en netjies. Ontbyt was baie lekker.

Marlene O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene O

Awesome plekkie naby als. Skoon netjies.

Uitstekende diens. Ontbyt altyd betyds.

Bonita L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita L

Ons verblyf was uitstekend en baie gerieflik.

Met ons aankoms was ons met uitsonderlike gasvryheid en vriendelikheid verwelkom. Die slaapeenheid was tog te netjies en gerieflik ingerig. Ek en my eggenoot het die ontbyt geniet. Baie smaakvol voorbereid gewees. Ons voertuig was veilig geparkeer in die privaat parkeerterrein.

Hannelie S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie S

Akkommodasie, asook die diens wat ons ontvang het, was puik.

Ons kon vroeër inboek en is vriendelik deur Sharon ontvang. Die kamer en badkamer is lekker ruim en baie netjies en smaakvol soos die res van die gastehuis se geriewe. Die ontbyt was heerlik. Sal dit beslis baie sterk aanbeveel.

André B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André B

Baie netjies, ruim en vriendelike omgewing. Sal beslis weer kom kuier.

Sien sterre.

Anthea B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea B

One of the best places I've booked through this website.

I will gladly recommend friends, family to them. Sharon and Sydney are the best hosts also. Accommodation is always neat, tidy and secure. Breakfast is tops every morning.

Timothy T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Timothy T

It was amazing.

Me and my wife, we loved the place and we can't wait to go back again.

Andre L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Van A-Z 'n gladde, aangename ervaring. Hoogs aan te beveel.

Gerieflike blyplek met alles wat nodig is en nog meer. Puik ontbyt. Gasvrou/-heer is baie spesiaal. Veilige, stil omgewing met beide die strand en inkopiesentrum digby.

Martie W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie W

Was baie lekker en beslis die moeite werd.

Baie goeie diens, skoon en netjies. Heerlikste ontbyt elke dag, vriendelike eienaars, behulpsaam en voel sommer soos familie.

Anne-marie K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anne-marie K

Goeie waarde vir geld. Vriendelike diens.

Basiese, netjiese verblyf. Goeie waarde vir geld.

Christiaan D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan D

Goed geprys en goeie diens.

Sharon en haar man is uitstekende gasheer en gasvrou. Die ontbyt was heerlik en ons het baie lekker gekuier saam die ander gaste.Ons het gemaklik en baie this gevoel. Sal graag langer wou bly. Kan dit aanbeveel.

Gerrit V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Gerrit V

Miskien sal dit werk vir budget-gaste.

As jy net wil slaap is dit oukei, kan nie kommentaar oor ontbyt lewer nie ons moes mis gee. Duvet op bed sal lekker wees en nog 'n groot storthanddoek, ons het dus ook nie gestort nie.

Quest Bed and Breakfast se terugvoer

The feedback is noted and valued. Thank you!

Just a correction: As a standard, all our beds, including this room, have duvet covers and a blanket. The room also has 2 extra blankets in the cupboard. Furthermore, all rooms have 2 big towels and 2 small towels - 2 in the bathroom and 2 spare in the cupboard - which are changed out/replenished daily. Not sure whether the client checked in the cupboard?

This is a 3-star facility and as such we conform to all the requirements for the rating.

We endeavour to improve on any shortcomings in the service offering as applicable so as to improve on the guest's experience.

Kind Regards
Quest Bed and Breakfast

Quest Bed and Breakfast
Wendy V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy V

Heerlike gebly. Heerlike ontbyt.

Ons het 1 aand oorgeslaap by Quest Bed en Breakfast. Alles was skoon en netjies. Die ontbyt was natuurlik uit die boonste rakke. Ons het aanvanklik gevra dat ons ontbyt eers 9 uur kry maar ons was heelwat vroeër op en die gasvrou het ons tegemoet gekom om dit vroeër te bedien. Ek sal beslis weer daar kuier.

Deirdré M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdré M

Pragtig! Silwerskoon! Gawe hosts.

Pragtige plek in stil, rustige omgewing. Alles is pragtig skoon. Baie oulike gasheer en gasvrou! Sal weer gaan!

Juanita S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S

Baie netjiese plek.

Ek love Quest bed and breakfast, baie netjiese plek. In 'n rustige omgewing.

Lizelle B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B

Fantastiese atmosfeer en diens. Voel baie huislik.

Ons is met warm harte ontvang en het onmiddellik tuis gevoel. Die gastehuis is ontsettend netjies en die ontbyt is "to die for" - jy kan dit nie mis nie. Dit is 'n baie lekker stil omgewing en die ander gaste respekteer 'n mens se privaatheid.

Johanna Maria S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna Maria S

Baie vriendelike diens, baie goed toegerus!

Sal definitief weer van die gastehuis gebruik maak - dit is ideaal vir gesinne.

Ignatius S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ignatius S

Lieflike fasiliteite en vriendelike hulpvaardige bestuur.

Ons het 'n aangename week by Sydney en Sharon se plekkie deurgebring. Ontbyt was puik en betyds elke oggend, kamerdiens goed, veilige parkering op die erf, pragtige skoon luukse kamers en gemaklike leef en kuier areas met koffie, tee ensomeer, deurgans beskikbaar.

Nils V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nils V

Gawe kuier.

Maak net seker die water loop lank genoeg om warm te word.

Heinrich L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich L

Gemaaklik, vriendelik, pragtig. Beïndruk.

Sharon is 'n baie vriendelike gasheer en het die pragtigste plekkie. Ek kan nie wag om weer te kuier. Ek sal beslis die woord verspei. Baie dankie Sharon en LekkeSlaap. Dit was meer as wat ek verwag het. Geseênde Kersfees en 'n voorspoedige nuwe jaar aan julle almal.

Theresa H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa H

Baie netjiese B&B.

Vriendelike, skoon, professioneel, gehaltediens, sal beslis weer gaan! Baie beïndruk met die kos. Goeie gehalte vir geld. Sharon en Sidney baie goeie en vriendelike mense. Hulle is behulpsaam. TV en WiFi in goeie werkende toestand. Skoon kamer elke dag. Skoon beddegoed en handdoeke. Ons het baie lekker gebly vir 'n week. Beveel dit aan!

Dewet L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewet L

Relaxing and everything we needed.

We had a large group of people with quite a lot of requirements. The staff at Quest Bed and breakfast made sure everything was arranged and sorted for us. We will definitely stay there again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ontspanne en alles wat benodig is.

Ons was 'n groot groep mense met baie vereistes. Die personeel by Quest B&B het seker gemaak dat alles vir ons gereël en uitgesorteer is. Sal beslis weer daar bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Maria S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria S

Awesome.

I would take my vacation there all the time.

Phumeza N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumeza N

Excellent service.

The place is nice and quiet, we had a pleasant stay. I would like to come stay at Quest again.

Daniel J - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel J

Brilliant.

Very nice. Friendly service and good value for money.

Christiaan B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan B

Waarde vir geld weg van die gejaag van die stad.

Hier gebly tydens ons wittebrood, alhoewel Wes-Kaap probleme het met water, was ons nooit verontrief daardeur nie. Baie dankie aan Sharon en haar span vir hulle wonderlike diens.

Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Charlton M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlton M

Sal weer daar gaan kuier - so gou moontlik!

Lekker geslaap, lekker geëet en lekker gekuier. Personeel is baie gaaf.

Isabel D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel D

Bevredigend.

Ons het heerlik gebly en daar was geen foute - net baie spyt ons moes voor die ontbyt vertrek want dit het absoluut heerlik geruik!

Barend V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barend V

Baie netjiese verblyf en die gasheer en gasvrou het uit hul pad gegaan om my verblyf so aanganaam moontlik te maak.

Sien sterre.

Basie J - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Basie J

Waarde vir jou geld.

Was baie beïndruk met ontvangs en die vriendelikheid van Sharon en Sidney sal dit definitief aanbeveel. Diens was uitstekend. Dankie Sidney en Sharon.

Oriehet H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Oriehet H

Vriendelike gastehuis.

Ons het lekker gebly. Alles was netjies en die ontbyt was baie heerlik, veral die mees ongelooflike boerewors.

Antoinette L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette L

Waarde vir geld - kamer en badkamer is gerieflik, heerlike ontbyt.

Ons is vriendelik ontvang deur die gasvrou. Kamer was baie gerieflik met alles wat mens nodig het. Ontbyt was lekker, en is bedien op tyd wat ons gepas het. 'n Ander pluspunt is dat daar geriewe is in 'n gemeenskaplike kombuis/eetkamer as jy jou eie aandete wil opwarm of gaarmaak (mikrogolfoond, stoof en oond).

Johan H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H

Sidney and Sharon went out of there way to make our stay as pleasant as possible.

See our rating.

Quest Bed and Breakfast se terugvoer

It was a great pleasure hosting Johan and his spouse and we really appreciate the feedback. It is of great value to us! We highly recommend them as guests!
We are just puzzled by the low rating for Security as the client's vehicle was parked behind locked gates during the night for their entire stay. We do promise off-street parking to all customers (and if the opportunity exists, we offer locked-up parking as in this case). Your recommendations on how we can improve Security will be highly appreciated.
Kind Regards
Sharon

Quest Bed and Breakfast
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strathblane-weg 51, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhOWY4MzE2LWM1NjItNGVlZC05ZGZhLWQzZjE1OWZhNjI2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 51 Strathblane Way Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.73665 18.44202

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang