Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quince & Cottage

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Tami D
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Quaint, quiet and timeless. We were greeted by our lovely host, who handed over the keys to the cottage. We thoroughly enjoyed our stay. The indoor fireplace is where we spent most of our time as the sun sets. A picture-perfect place. Definitely will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Rustige, gerieflike verblyf. Ons het dadelik tuis gevoel in Quince & Cottage. Die huisie is gerieflik ingerig, alles wat jy nodig het. Die kaggel was heerlik in afwagting vir die sneeu. Warm stort en heerlik warm geslaap. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alwyn B
1 nag Saam met vriende
4.6
Des 2023

Rustig, lekker atmosfeer. Lekker gebly, netjies en lekker atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Joan L
1 nag Saam met vriende
4.2
Mei 2023

This cottage needs a lot of attention. We were disappointed with the cottage as it needs lots of maintenance (cracks in walls, re-painting etc.). Odd selection of furniture and appliances. The beds were OK and linen was clean but things were very dusty and it didn't feel clean. Tiny stumps of candles and extremely watered-down dishwashing liquid. No information folder.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Adv Fanie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2022

Baie lekker. Pragtige ou huis. Alles was skoon en netjies. Sal weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl B
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jul 2022

Baie rustige verblyf, ongelooflike natuurskoon! Als wat ons nodig gehad het vir 1 nag se oorslaap!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.0
Okt 2022

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Jul 2022

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 296

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 870
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 2 870
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murray-straat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA037a5592c8645802c163072565ca49f9d9bccd4658eb853c174730650765ef5c4bd502bce8e8bc682afcc1899b42d33fc3f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 870 per nag, vir 7 mense 8 5 1 5 Murray Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.865280719201 24.555660813349

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang