Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quince Cottage

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Renier C
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Wakkerstroom is 'n pragtige plek en beslis die moeite werd. Pragtige kothuis met alles wat jy kan nodig hê. Gasvrou, Carrie, was baie vriendelik en behulpsaam. Wakkerstroom is ook 'n oulike plekkie om te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Waarde vir geld. Baie lekker gebly en veilig gevoel. Pragtige plekkie en het die kaggel baie geniet. Eienaar baie vriendelik en baie goeie diens gelewer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Baie lekker en gemaklik. Baie lekker gebly. Die huisie is naby genoeg om te loop en die winkels te besoek. Daar is genoeg in die huisie om self gemaklik kos te maak. Baie dankie aan die eienaar vir die gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Beautiful. Will book again. It was absolutely a joy to stay at Quince Cottage. We will book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elise F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Awesome place! Dit was 'n fantastiese verblyf, Quince Cottage is naby aan alles geleë, ons het oral gestap. Dit is die oulikste plek, outyds met baie sjarme, heerlike warm beddegoed, kaggel in die woonkamer, alles wat mens wil hê! Ons sal definitief teruggaan soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2024

Skoon, netjies, rustig. Ons het heerlik gebly en die eenheid het alles gehad wat ons nodig gehad het vir die een nag wat ons oorgeslaap het. Wakkerstroom is 'n pragtige dorp, sal graag weer wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marinda K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2024

Lekker atmosfeer. Ek sou graag vir 'n maand wou bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

H B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Sep 2024

Goed geleë en goed toegerus. Als was reg. DSTV het net op 2de dag opgehou werk?

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jannie O
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Nov 2024

Skoon, gerieflik en stil in 'n plattelandse dorpie. Heeltemal goed vir oorslaap. Die huisie het buite aandag nodig. Die eerste indruk as mens daar stop, is nie goed nie. Binne is dit egter baie mooi en netjies. Maak seker dat alle ligte en elektriese toestelle werk voor gaste inkom. 'n Hele paar ligte werk nie. Hulle kort heel waarskynlik net nuwe gloeilampe. Die elektriese kombers in die 2-bed kamer werk ook nie. Aan die een kant is die verstelknop afgebroke en aan die ander kant skakel dit ook nie aan nie. Gelukkig was dit darem nie koud nie, maar dit sal goed wees as alles deurgegaan en getoets word voordat gaste arriveer. Pryse is duur net vir 'n slaapplek, so mens verwag dat alles sal werk indien dit benodig word.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 69

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 920
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 920
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Badenhorst-straat 90, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d74a8fdcb097c3469ad2cf0d81654340032ee3fdf0ba4500575ec9dddc61d87c17db9907bed77d3f6e0ef7d89c9f292f037?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 920 per nag, vir 6 mense 9 5 1 5 90 Badenhorst Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.354287012518 30.140058461971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang