Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quince Cottage

Selfsorg
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 3 Jun 2024 tot 13 Des 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Badenhorst-straat 90, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Vanaf R1 920 R1 632 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Quince Cottage is 'n selfsorgkothuis in die bekoorlike dorpie Wakkerstroom. Dit is naby die middedorp, restaurante en die Vlei waar gaste kan voëlkyk.

Die tweeslaapkamerkothuis is in 'n boomryke tuin geleë en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitkamerstel, 'n TV met DStv en 'n kaggel.

Gaste het toegang tot 'n buitebraai-area en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Jessica L
Gesin met klein kinders
5.0
Waarde vir geld. Baie lekker gebly en veilig gevoel. Pragtige plekkie en het die kaggel baie geniet. Eienaar baie vriendelik en baie goeie diens gelew...
Sien meer
Aug 2024
Eugene M
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker en gemaklik. Baie lekker gebly. Die huisie is naby genoeg om te loop en die winkels te besoek. Daar is genoeg in die huisie om self gemakl...
Sien meer
Aug 2024
Retha S
Gesin met tieners
5.0
Beautiful. Will book again. It was absolutely a joy to stay at Quince Cottage. We will book again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Elise F
Saam met vriende
5.0
Awesome place! Dit was 'n fantastiese verblyf, Quince Cottage is naby aan alles geleë, ons het oral gestap. Dit is die oulikste plek, outyds met baie ...
Sien meer
Jun 2024
H B
Saam met vriende
4.0
Goed geleë en goed toegerus. Als was reg. DSTV het net op 2de dag opgehou werk?
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 60

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Badenhorst-straat 90, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Gaste dink Quince Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wakkerstroom Mpumalanga
Vanaf R1 920
R1 920 R1 632
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 920
R1 920 R1 632
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Badenhorst-straat 90, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d74a8fdcb097c3469ad2cf0d81654340032ee3fdf0ba4500575ec9dddc61d87c17db9907bed77d3f6e0ef7d89c9f292f037?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 920 nouVanaf R1 632 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 90 Badenhorst Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.354287012518 30.140058461971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang