Quince Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Badenhorst-straat 90, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Vanaf R1 920 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Quince Cottage is 'n selfsorgkothuis in die bekoorlike dorpie Wakkerstroom. Dit is naby die middedorp, restaurante en die Vlei waar gaste kan voëlkyk.
Die tweeslaapkamerkothuis is in 'n boomryke tuin geleë en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitkamerstel, 'n TV met DStv en 'n kaggel.
Gaste het toegang tot 'n buitebraai-area en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Sue Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 68
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Badenhorst-straat 90, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Gaste dink Quince Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wakkerstroom Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Badenhorst-straat 90, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang