Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quince Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Karin L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig, pragtige huisie en area. Ons het heerlik gebly! Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adre L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gesellig en knus. Ons het heerlik voor die kaggel in die kothuis gekuier. Die kothuis is baie goed en keurig toegerus. Ons is baie vriendelik ontvang en die omgewing is inderdaad voedsel vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anitta T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

We had the best stay and are definitely going back. The location is ideal, the hosts were extremely kind and friendly. It felt like a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

‘n Pragtige kothuis en akkommoderende gasvrou. Ons het heerlik gebly, ten spyte van gure weer. Daar was genoeg hout vir die kaggel en die kothuis is baie goed toegerus met meer as genoeg breekware en eetgerei. Baie mooi, prakties en smaakvol gemeubileer. Sterk aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henri Pierre C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Het werklik in rerige stilte gerus! Baie lekker en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Amazing stay at an amazing location. Our stay was really great. Everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Wonderful weekend stay. Well-appointed farm cottage in peaceful surroundings. Anniza and Paul are gracious and generous hosts and kept the firewood stocked up on what was a cold and rainy winter weekend. Definitely recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizè C
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Akkommodasie was pragtig en die uitsig besonders. Mooi kothuis in 'n pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

A stay to be remembered for a very long time. This is home away from home plus beautiful surroundings not found at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jooste W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2021

Die Cottage is lieflik. Pragtige dekor en puik toegerus. Lieflike omgewing. Paul en Anniza het ons baie tuis laat voel. Die pragtigste protea-ruikers wat in die Cottage was het ons baie spesiaal laat voel. Piket-bo-berg is werklik pragtig. Ons sal beslis weer 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anniza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tamarak Plaas, Langs die R366, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmZGRiN2U5LTIyZmMtNDFjMS1hMjdjLTA4ZGEzNDkxNTU1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 3) 14 5 1 5 Farm Tamarak Off the R366 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.814966011215 18.650518139214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang