Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quince Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anniza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 14 resensies vir Quince Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Karin L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin L

Rustig, pragtige huisie en area.

Ons het heerlik gebly! Sal definitief weer gaan.

Adre L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adre L

Gesellig en knus.

Ons het heerlik voor die kaggel in die kothuis gekuier. Die kothuis is baie goed en keurig toegerus. Ons is baie vriendelik ontvang en die omgewing is inderdaad voedsel vir die siel.

Anitta T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anitta T

We had the best stay and are definitely going back.

The location is ideal, the hosts were extremely kind and friendly. It felt like a home away from home.

Tiaan L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan L

‘n Pragtige kothuis en akkommoderende gasvrou.

Ons het heerlik gebly, ten spyte van gure weer. Daar was genoeg hout vir die kaggel en die kothuis is baie goed toegerus met meer as genoeg breekware en eetgerei. Baie mooi, prakties en smaakvol gemeubileer. Sterk aan te beveel.

Henri Pierre C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri Pierre C

Het werklik in rerige stilte gerus!

Baie lekker en veilig.

Sarah P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah P

Amazing stay at an amazing location.

Our stay was really great. Everything was perfect.

David M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David M

Wonderful weekend stay.

Well-appointed farm cottage in peaceful surroundings. Anniza and Paul are gracious and generous hosts and kept the firewood stocked up on what was a cold and rainy winter weekend. Definitely recommended.

Lizè C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizè C

Akkommodasie was pragtig en die uitsig besonders.

Mooi kothuis in 'n pragtige omgewing.

Mark A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark A

A stay to be remembered for a very long time.

This is home away from home plus beautiful surroundings not found at home.

Jooste W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jooste W

Die Cottage is lieflik. Pragtige dekor en puik toegerus. Lieflike omgewing.

Paul en Anniza het ons baie tuis laat voel. Die pragtigste protea-ruikers wat in die Cottage was het ons baie spesiaal laat voel. Piket-bo-berg is werklik pragtig. Ons sal beslis weer 'n draai maak.

Ilse K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse K

Vrede, stilte, ruimte!

Dit was 'n heerlike kuier by Paul en Anniza se Quince Cottage! Wat 'n pragtige huisie met absoluut alles wat mens kan nodig hê. Dis skoon, netjies en met sorg en detail uitgerus. Paul en Anniza laat mens so welkom voel op hulle plaas. Die stilte en oop ruimte gee mens se siel asemhaal-kans. Lekker stapplek tussen die fynbos. Wat 'n voorreg om daar te kon kuier.

Marika V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika V

Netjiese, goed toegeruste verblyf met baie vriendelike en behulpsame gashere.

Omgewing is baie vredevol en huis is netjies en goed toegerus. Die stilte en natuurskoon is besonders.

Christian M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christian M

Great place if you're looking for somewhere quiet.

Great place, but the staircase without a banister is a bit dangerous if you taking young children.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Fantastiese plek as jy op soek is na 'n stil plekkie.

'n Fantastiese plek, maar die trap sonder 'n reling is 'n bietjie gevaarlik as jy jong kinders het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Albert D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert D

Asemrowend mooi, rustige atmosfeer. Genoeg braaihout.

Anniza het persoonlik kom kennis maak en lekker gesels. Werklik 'n pragtige plaas met volledig toegeruste kliphuis bied rustige akkommodasie. Sal dit aanbeveel vir 'n heerlike wegbreek. Bring net jou klere, kos en drank saam en natuurlik 'n verkyker en kamera, want daar is voëls en bokke. Binnekaggel asook buitebraai met genoeg hout. Sal beslis weer kom kuier!

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tamarak Plaas, Langs die R366, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmZGRiN2U5LTIyZmMtNDFjMS1hMjdjLTA4ZGEzNDkxNTU1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 3) 14 5 1 5 Farm Tamarak Off the R366 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.814966011215 18.650518139214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang