Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quince Cottage

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tamarak Plaas, Langs die R366, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Quince Cottage is 'n knus kliphuis op 'n blom- en amandelplaas wat volledig toegerus is vir 'n gesin van 3. Dié kothuis het oop trappe wat toegang tot die solderkamer bied en daar is ook 'n dam op die perseel wat Quince Cottage nie geskik maak vir 'n gesin met jong kinders of kinders wat nie kan swem nie.

Dié kothuis is naby die hoofhuis geleë, maar privaat en bied lieflike uitsigte oor die omliggende omgewing. Daar is 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n solderkamer met 'n enkelbed en 'n ekstra matras, en 'n suite-badkamer. Alle linne en 'n elektriese kombers word in die wintermaande voorsien.

Quince Cottage het 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en 'n Nespresso-koffiemasjien en daar is basiese items soos speserye, olie, tee en koffie. Daar is 'n kaggel in die sitkamer. Let asseblief daarop dat die eenheid nie 'n TV het nie, maar wel WiFi en 'n monitor.

Buite is daar braaigeriewe en parkeerplek onder die bome. Gaste kan gerus die tientalle staproetes op die plaas gaan verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Karin L
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, pragtige huisie en area. Ons het heerlik gebly! Sal definitief weer gaan.
Aug 2024
Adre L
Saam met lewensmaat
5.0
Gesellig en knus. Ons het heerlik voor die kaggel in die kothuis gekuier. Die kothuis is baie goed en keurig toegerus. Ons is baie vriendelik ontvang ...
Sien meer
Jul 2024
Anitta T
Gesin met tieners
5.0
We had the best stay and are definitely going back. The location is ideal, the hosts were extremely kind and friendly. It felt like a h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Tiaan L
Saam met lewensmaat
5.0
‘n Pragtige kothuis en akkommoderende gasvrou. Ons het heerlik gebly, ten spyte van gure weer. Daar was genoeg hout vir die kaggel en die kothuis is b...
Sien meer
Jun 2024
Henri Pierre C
Saam met lewensmaat
5.0
Het werklik in rerige stilte gerus! Baie lekker en veilig.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anniza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Tamarak Plaas, Langs die R366, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Gaste dink Quince Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Piket-Bo-Berg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tamarak Plaas, Langs die R366, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmZGRiN2U5LTIyZmMtNDFjMS1hMjdjLTA4ZGEzNDkxNTU1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 3) 14 5 1 5 Farm Tamarak Off the R366 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.814966011215 18.650518139214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang