Quinn Cottage & Studio
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Quinn-straat 27, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Vanaf R750 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
Quinn Cottage & Studio is op 'n privaat eiendom en is geleë in 'n stil woonbuurt genaamd Noordheuwel, Krugersdorp, en bied 'n rustige en huislike omgewing wat gaste onmiddellik laat tuis voel.
Quinn Cottage bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n bad en stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Quinn Studio is 'n oopplan-kamer met 'n enkelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan die gerief van 'n gemeenskaplike swembad en 'n lapa met 'n braai-area geniet. Die Lapa is toegerus met 'n slim-TV, pooltafel, veerpyltjiebord, sitkamer, aparte badkamer en basiese kombuisie met 'n yskas en mikrogolf.
Komplimentêre WiFi en veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Quinn Cottage & Studio is gerieflik geleë naby talle restaurante, winkelsentrums, Silverstar Casino, The Cradle of Humankind, die Hobby Outdoor Park en Lanseria-lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
MARLENE Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Quinn-straat 27, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Gaste dink Quinn Cottage & Studio het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Sien meer verblyf in Noordheuwel Wes-Rand Krugersdorp Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Quinn-straat 27, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang