Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quinn Cottage Guest House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quinn-straat 27, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Quinn Cottage Guest House is 'n privaat selfsorg-eenheid wat in Noordheuwel, Krugersdorp geleë is. Dit bied 'n rustige en huislike omgewing wat gaste onmiddellik tuis laat voel.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 volwassenes en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, kindermatras wat op versoek beskikbaar is en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die ekstra kamer het 'n enkelbed. Die wasarea het wasmasjien en 'n tuimeldroër. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-sitarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n eetarea. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n lapa met 'n braai-area. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring en alle kinders moet te alle tye onder volwasse toesig wees. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die kothuis is gerieflik naby talle restaurante, Silverstar Casino, The Cradle of Humankind, die Hobby Outdoor Park en Lanseria-lughawe.

Die kothuis is ook naby Panorama, Jubilado en Kruinpark Aftreeoord wat dit baie gerieflik vir familie maak om hul geliefdes te besoek.

Quinn Cottage Guest House is ideaal vir gaste wat rustige verblyf soek terwyl hulle deur die Krugersdorp reis. Hierdie verblyf is perfek vir enkel-, sakereisigers en klein gesinne.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Quinn-straat 27, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quinn-straat 27, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23f97491bf0e8d9bb744aa09ec54997b8d261fc125eebb929815f803763bfa04c6635e4163cdaa8121a66a2a4032fd38232e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 1) 27 Quinn Street Noordheuwel 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.090927842583 27.812259211748

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang