Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quinta da Montanha

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quinta da Montanha, , Rheenendal, 6576, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ons luukse selfsorgkothuis is privaat en rustig. Van die dek af kan jy die 180º-uitsigte oor die berge en dam geniet terwyl jy aandete oor 'n ontspannende vuur voorberei.

Hierdie moderne plattelandse eenheid het 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer geniet die luukse van 'n koninggrootte-bed en 'n volledige badkamer met "sy" en "haar" wasbakke. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-toilet en stort.

Die kombuis is ten volle toegerus om voorsiening te maak vir ten minste 20 gaste sou jy vriende en familie oor hê vir aandete. Die toerusting sluit in 'n mikrogolfoond, 'n gas-top/elektriese oond, dubbeldeur yskas/vrieskas, asook al die ander benodigdhede om jou verblyf so gemaklik moontlik te maak.

Vir die langer verblyf is die opwaskamer/waskamer toegerus met 'n wasmasjien, tuimeldroër en strykgeriewe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

JOLENE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Quinta da Montanha, , Rheenendal, 6576, Wes-Kaap
  • Gaste dink Quinta da Montanha het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quinta da Montanha, , Rheenendal, 6576, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxYjVmMmJjLTZlZjEtNDNlMC05MjM0LTE5ZTkwM2FmMDNhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Quinta da Montanha Bibbyshoek Rd 6576 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.939666144549 22.950417995453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang