Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quiver Inn Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 123

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 123 resensies vir Quiver Inn Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Irene M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene M

Awesome.

Awesome and beautiful place. Friendly hosts.

Susan B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Puik fasiliteit.

Baie goeie akkommodasie. Netjies en gerieflik. Restaurant en braaigeriewe op die perseel. Ons het 'n skottelgoedrak gemis.

Bennie V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V

Vakansie oornag.

Baie netjies. Professioneel. Lekker matrasse. Het yskas en mikrogolf waardeer, al was die mikrogolf nie gebruik nie. Die bistro-restaurant is baie bekostigbaar en die toebroodjies was lekker.

Charnelle V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnelle V

Doen jouself die guns en bly hier!

Dit was 'n heerlike oornag! Sal dit beslis vir enige iemand aanbeveel! Alles was netjies, skoon en die personeel baie vriendelik.

Lorinda V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda V

Skoon en netjies.

Gerieflike oornagverblyf oppad RSA toe of indien jy na Windhoek ry. Skoon, gerieflik en baie goed uiteengesitte eiendom, met braai-area en swembad. Baie luuks! Die badkamers is net 'n bietjie knap!

Anne-mariè D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-mariè D

Pragtige netjiese blyplek.

Baie netjies en het die verblyf geniet.

Jaco W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco W

Best and helping us with abnormal parking.

Your place is the best. Thank you for helping me with my RV to park. Will always use your guys.

Nastashia D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastashia D

Dit het my verwagtinge oortref, die personeel was vriendelik en baie skoon.

Ons het baie lekker gebly, was beter as wat ek gedink het en die personeel is baie vriendelik.

Marelize C - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize C

Baie veilige verblyf.

Lieflike verblyf, alles wat jy nodig het, baie veilig.

Pierre J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J

A good place to stay over when touring Namibia.

Peaceful, quiet, comfortable, and a great breakfast.

Morne S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne S

Heerlik gebly aan die einde van 'n lang reis.

Die personeel is vriendelik en behulpsaam, die kamer en perseel is baie mooi en skoon. Ons beveel beslis die plek aan.

Marcel C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel C

Goed uitgerus na 'n lang reis.

Heerlike lafenis in warm woestyn.

Andre L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre L

Lekker gekuier.

Verblyf was heerlik en skoon.

Raymond S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond S

Luuks en veilige verblyf.

Verblyf was baie luuks, gemaklik en veilig. Die gesinskamer waarvan ons gebruik gemaak het was baie mooi en luuks binne. Die personeel was ook baie behulpsaam toe ons van braaigeriewe en water wou gebruik maak.

Martin J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin J

Goed gelee, lieflike swembad en area. Pynlik netjies.

Baie netjiese wooneenhede. Lekker gebly, sal weer van gebruik maak.

Heidi D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi D

Skoon, netjies, soos op die foto's sal verseker weer daar oornag.

Netjiese plek, maklik om te vind. Vriendelike ontvangs, alles soos die foto's.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Nicolette J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette J

Goeie diens!

Baie vriendelike personeel en baie mooi. Skoon, netjies, modern, heerlike gemaklike bed, kos bietjie duur vir wat mens kry, maar smaaklik.

Marlene K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene K

Skoon, netjies en goed ingerig.

Sien sterre.

Philip Z - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip Z

Netjiese gastehuis.

Vriendelike ontvangs, baie netjiese kamers en omgewing, goed geleë en baie veilig. Sal beslis aanbeveel en weer daar tuisgaan.

Louise V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

UItstekende waarde vir geld! Regtig so lekker gebly!

UItstekende waarde vir geld! Regtig so lekker gebly! Ons was 'n gesin met 2 kinders van 14 en 16 jaar. Oornagstop en baie lekker gebly.

Braam D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam D

Netjies, lekker en skoon.

Baie netjiese verblyf en daar was 'n heerlike ontbyt beskikbaar.

Ronald V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald V

Pragtig en baie vriendelike diens.

Puik personeel. Verblyf was baie mooi en netjies.

William Noel C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William Noel C

Baie lekker.

Alles wat mens wil hê as jy op reis is.

Berindina B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berindina B

Pragtige verblyf.

Dit is baie netjies en skoon. Vriendelike ontvangs gehad. Sal dit definitief aanbeveel.

Jan N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N

Lieflike akkommodasie - goed toegerus.

Baie vriendelike ontvangs. Veilig geleë. Sal dit enige tyd sterk aanbeveel.

Richard D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard D

Good value and excellent service.

Ideally situated for a visit to Quiver Tree Forest and Giants playground.

Philip V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V

Baie vriendelike ontvangs.

Woonstel is baie netjies, skoon en gerieflik.

Frank E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank E

Skitterskoon, vriendelik en met nuwe fasiliteite.

Tweede keer in die Quiver Inn oornag: Niks het verander nie: Ruim en skitterskoon kamers met 'n klein, goed toegeruste kombuisie, 'n vriendelike diens en veilige parkeerplekke op die perseel. Maar daar's ook iets nuuts: Nuwe geboue met gesinskamers, 'n spyssaal vir ontbyt en aandete en ook 'n swembad het pas ontstaan. Ons kan steeds die verblyf hoogs aanbeveel.

Tim C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tim C

Goeie oornag verblyf.

Die kamer is ruim en skoon, ons het egter geen data gehad nie en het probeer daar uitkom met die inligting op die webtuiste, maar dit was nie moontlik nie en die eienaar behoort die inligting te opdateer. Dit sou lekker gewees het om 'n lampie of kersie in die kamer te gehad het vir toe die krag af gegaan het.

Gerhard C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard C

Nie lekker gebly nie - uiters onpersoonlik.

Die kamers se vensters het niks voor hulle nie, wat beteken almal wat verbyloop kyk in jou kamer in. Uitleg van die vertrekke is baie swak beplan, en die spasies is verkeerd benut. Skuifdeur van die badkamer area maak nie eens behoorlik toe nie. Parkeerplekke se spasie is te min, moeilik om al die groot voertuie te navigeer.

Rachelle B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle B

Puik.

Alles was pragtig en in orde.

Colett E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colett E

Wow!

Alles was net perfek!

Joe O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe O

Ontspanne.

Vriendlik en gasvry ontvang. Kamers was uitmuntend, skoon, netjies. Sal weer hier oornag.

Lorenne O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenne O

Baie netjies en goed ingerig. Sal beslis aanbeveel.

Ons is hartlik ontvang, hoewel dit reeds baie laat in die aand was. Die kamer is goed toegerus, baie netjies en als mooi skoon. Ons het gevoel dat ons voertuig veilig is, dit was vir ons belangrik, want dit was gelaai met al ons kamptoerusting; en ons het heerlik geslaap. Sal beslis Quiver Inn aanbeveel.

Candy O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candy O

Perfect accommodation.

It was perfect. Great stay.

Talita P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita P

Fantasties.

Die beste ervaring ooit. Die eienaars verwelkom jou self en is "hands on". Kamer is pragtig en skoon. Ontbyt laat jou dink jy is by die huis. Dankie oom en tannie vir 'n onvergeetlike ervaring. Gaan beslis julle aanbeveel vir almal wat in Keetmanshoop moet oornag. Puik, puik, puik.

Karin B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Vriendelike ontvangs, skoon, ruim fasiliteit.

Baie netjiese en goed toegeruste selfsorgeenheid.

Suné R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suné R

10/10.

Baie mooi skoon en netjiese kamer. Lekker ruim met kombuis geriewe. Die vriendelike ontvangs wat ons gekry het en behulpsaamheid na 'n lang dag op die pad was baie welkom.

Cathleen H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathleen H

Pragtige plek, oase!

Ons is baie gasvry ontvang. Baie netjies. Heerlike ontbyt. Sal dit met gemak aanbeveel.

Edna K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna K

Uitstekende, skoon, netjies en vriendelike diens.

Sal nooit in enige ander verblyf bly. Dis die skoonste en netjiesste verblyf wat ek nog aangetref het. Na 'n baie lang reis was dit so verblydend om in 'n stylvolle, netjiese en uiters sorgvuldig toegeruste verblyf te arriveer.

Carien R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien R

Ongelooflik netjies en het vreeslik lekker gebly.

Dankie vir 'n lekker oornag!

Tania B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania B

Heerlike laaste Namibië-verblyf van ons vakansie.

Ons sal Quiver Inn Guesthouse beslis aanbeveel. Ons is baie vriendelik ontvang! Die eenhede is netjies en van hoë gehalte met veilige parkeerplek (ook vir ons kampwa).

Adri V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Baie lekker gastehuis met heerlike tuin om in te kuier.

Gasvry. Netjies. Skoon en baie gerieflik.

Helena Neeltje F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena Neeltje F

Lovely accommodation and good value for money.

Looking forward to the expansion and addition of your own restaurant.

Maureen N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen N

Netjies en gemaklik.

Netjiese en veilige verblyf.

Larissa P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larissa P

Halfpadmerk op pad Suid-Afrika toe van Windhoek se rigting.

Perfek vir oorslaap op jou pad na jou bestemming. Skoon, netjies en veilige parkering.

Gerhard K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard K

Oornag op deur reis vanaf SA na Namibië.

Professioneel ontvang, alle ter saaklike inligting effektief oorgedra. Skoon, netjies, veilig.

Selomie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Selomie V

Oulike plek en mense.

Ons het baie lekker gebly hulle het als wat mens nodig het in 'n selfsorg eenheid. Lekker braaigeriewe en area.

Anita B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anita B

Vriendelike mense, netjiese en gerieflike kamers.

Was 'n aangename verblyf.

Ina R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina R

Netjies en baie skoon.

Skoon en netjies. ’n Klein oase.

Marli V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli V

Lekkerste kuier in Keetmans!

Hierdie gastehuis het ons wildste verwagtinge oortref. Pragtige, groot kamers met 'n lieflike kombuisie! Ons kon selfs die aand 'n vuurtjie aansteek en die tuin geniet. Ek kan hierdie gastehuis vir enige iemand aanbeveel!

Jan V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Mooi en bly lekker.

Goed geleë en baie mooi plekkie.

Paul R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul R

Pragtige plek.

Hartlike gasvrou en lekker ontbyt. Baie lekker gekuier. Veilige parkering. Naby lekker restaurant.

Vicky H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky H

Great stop over.

We had a long trip coming from SA - it was clean, neat tidy and very pleasant! Recommended to any traveller!

Heidi D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi D

Die gastehuis het aan alle vereistes voldoen en nog meer.

Goeie lugversorging, WiFi, pragtige kamers, lekker groot stort met warm warm. Netjiese patio vir buite kuiers.

Marchell S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchell S

Weereens, heerlik gebly.

Marchell, weereens baie lekker oorgebly. Vriendelike mense en skoon, lekker verblyf.

Frank E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frank E

Ideale oornagplek in Keetmanshoop - skoon and vriendelik.

Daars geen beter plek om in Keetmanshoop to oornag. Die kamers is ruim, skoon en met alle geriewe toegerus wat 'n mens kan verwag. Sentrale ligging, veilige parkeerterrein. Die gashere was baie vriendelik en behulpsaam. Hulle hat selfs gehelp om 'n COVID-19-testing te organiseer voor ons vlug terug Duitsland toe. Kan die gastehuis met goeie gewete aanbeveel.

Marilda K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilda K

Skoon en netjiese akkomodasie met goeie diens!

Ons was 'n groep van 8 persone wat via Keetmanshoop na Suuid-Afrika gereis het. Die akkomodasie was van uitstekende gehalte, netjies, skoon en met ’n baie hulpvaardige gasvrou en gasheer. Ek kan Quiver Inn baie sterk aanbeveel.

Karin D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D

Heerlike verblyf,.

Skoon en netjies.

Linanda B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linanda B

Baie lekker gekuier.

Plek is baie skoon en netjies. Mense is vriendelik. Lekker braaigeriewe met volledig toegeruste kamers en 'n lekker kombuis. Lekker ontbyt.

Otto N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Otto N

Stil area. Veilig en skoon.

Heerlik gebly. Jammer vir die kragonderbreking die middag toe dit 40 grade was, maar nie die gastehuis se skuld nie. Kamer was ruim en het alles gehad wat nodig was.

Andrew S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew S

Nice neat place and I would return again.

Great stay over in Keetmanshoop.

Hendrik B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B

Voldoen aan alle verwagtinge en sorg vir 'n aangename ervaring.

Alle diens ontvang vanaf aankoms tot vertrek was op standaard. Vriendelike ontvangs en het werklik tuis en veilig gevoel.

Kobus M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus M

Wonderlike, vriendelike mense.

Baie netjiese plek met gasvrye mense.

Jandri W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandri W

Sal enige tyd weer by julle bly.

Pragtige plek. Baie dankie vir die welkome ontvangs en die vriendelikheid ons het baie baie lekker by julle gebly.

Renaldo D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renaldo D

Baie gerieflik, baie aangename gasheer en -vrou.

Baie lekker gebly. Die gasheer en gasvrou het ons ook baie gehelp met aanwysings en raad. Kamer is baie gerieflik en fasiliteite uitstekend.

Danie D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D

Baie netjies, skoon en veilig.

Vriendelike ontvangs, kamers en geriewe is netjies en skoon.

Marina Venter V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina Venter V

Vriendelike en behulpsame ontvangs.

Ons het 'n kits-bespreking gedoen na 'n lang dag op die pad waar ons aanvanklik eers sou gekamp het. Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamers is uiters netjies en baie goed toegerus vit selfsorg. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf.

George T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George T

Netjies en skoon en baie sentraal.

Was baie vriendelik ontvang en het ook gereël dat ons 'n ekstra aand kan bly. Ons sal beslis weer hier bly as ons Namibia besoek.

Helena B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena B

Luuks in Keetmanshoop.

Hierdie is 'n onontdekte juweel! Quiver Inn was loshande die netjiesste en gerieflikste van al ons verblyfplekke tydens ons vakansie in Namibië. Beslis aan te beveel.

Judy V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy V

Skoon en baie gerieflik.

Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Die kamer heerlik koel en baie netjies. Ons sal weer hier oorbly. Baie sentraal en veilig.

Dillon B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dillon B

Perfek vir oornag om bietjie te rus voor jy die pad weer vat die volgende oggend.

Ons het lekker hier geslaap. Die kamers is lekker ruim en baie mooi modern. Die oom en tannie is baie vriendelik en hulle gee mens sommer 'n lekker warm gevoel. Daar is ook 'n lekker braai-area in die tuin waar mens kan rustig wees en ontspan.

Leane S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leane S

Baie goeie waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld. Baie netjiese en skoon plek. Sal weer daar bly.

Elizabeth B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth B

Lovely, clean and neat.

It was lovely! Very neat and just what we needed! Thank you!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflik, skoon en netjies.

Dit was lieflik! Baie netjies en net wat ons nodig gehad het! Dankie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Linda L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda L

Warm vriendelike mense wat 'n heerlike Duitse eetplek aanbeveel het binne stapafstand van die gastehuis.

Baie netjies en skoon en kan sien hulle gee om vir hulle gaste. Sou net graag 'n hangreling of kas in die kamer wou gehad het om ons klere uit te hang vir die volgende dag want daar is geen so iets gewees nie, alhoewel daar oorgenoeg spasie in die vertrek is vir so iets. Ons moes ons klere oor die stoele gooi.

Franzette K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franzette K

Luukse gemak op die lang pad.

Dit was pure plesier om in die lugverkoelde kamers in te stap na 8 ure op die warm pad in Januarie 2019. Die kamers is keurig versier en dit laat 'n mense bederf voel om in sulke gerief te kan ontspan en slaap!

Hendrik D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik D

‘n Baie netjiese, goed toegeruste plek!

Dankie, ‘n goeie (miskien effe duur) en netjiese opsie in Keetmanshoop.

Helena Neeltje F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena Neeltje F

Very friendly hosts.

Very well equipped and beautiful accommodation conveniently situated. We enjoyed our stay at this lodge.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie vriendelike gashere.

Baie goed toegeruste en pragtige akkommodasie, gerieflik geleë. Ons het ons verblyf in hierdie lodge geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Karene N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karene N

Baie lekker.

Ons was baie vriendelik ontvang deur die tannie en die oom. Die kamers is baie modern en skoon en ek het baie van die dekor gehou.

Deon K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K

Skoon en vriendelik.

Die eienaar het nie kortpad geneem met die fasiliteite nie. Alles was baie netjies.

André V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André V

Aangenaam verras.

Ons was aangenaam verras met ons verblyf by die gastehuis. Rina en Karl het uit hulle pad gegaan om ons te help. Hierdie is 'n top klas gastehuis in die omgewing en ek sal die gastehuis aanbeveel. Die ontbyt is ook die moeite werd.

Charlene W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene W

Lovely oasis.

We enjoyed our overnight stay at Quiver Inn Guesthouse! Such a lovely oasis after a long hot journey. Wonderful hosts.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike oase.

Ons het die oornagverblyf baie geniet. So 'n lieflike oase na 'n lang, warm reis. Wonderlike gashere.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Marchell S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchell S

Pragtige, rustige, skoon en netjies plekkie.

Sal die plek regtig aanbeveel. Rustig, veilig, skoon en netjies. Pragtige plekkie. Sal definitief weer daar oorbly.

Reana B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reana B

Aangenaam, vriendelike ontvangs, ideale oorslaapplek.

Gerieflike, skoon verblyf vir oorslaapdoeleindes. Gasheer en -vrou baie behulpsaam met inligting oor eetplek, paaie, ens.

Jobert B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jobert B

Ons het lekker gemaklik vir een aand oorgeslaap.

Ons het 'n warm ontvangs gehad en die eienaar het regtig uit hulle pad gegaan om ons tyd in Keetmanshoop wonderlik te maak. Kamer het alles gehad wat ons benodig het. Lekker ruim en gemaklik!

Martin L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin L

Skoon, funksioneel en veilig.

Sien sterre.

Nicola N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola N

Perfect for a stop over in Keetmanshoop.

The Schützenhaus Restaurant was a wonderful suggestions. Both highly recommended!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfek vir oorangverblyf in Keetmanshoop.

Die Schützenhaus-restaurant was 'n wonderlike voorstel. Albei hoogs aan te bevele.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anel J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anel J

Netjies, ruim en baie sentraal. Veilige parkering.

Gastehuis het ‘n goeie ligging, is netjies en veilig. Goeie oornagplek in Keetmanshoop.

Petrus S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus S

Baie mooi, modern, skoon.

Was heel verras gewees - van buite lyk dit redelik, totdat jy inloop - dan verander jou siening dadelik - baie mooi, modern en aangenaam om daar te by - voorwaar ‘n oase.

Sterrie M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sterrie M

Bevredigend.

Sien sterre.

Henlo D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henlo D

Quiver Inn is tops!

Na vele eposse na die webtuiste was ek onder die indruk, 2 kamers beteken dis in dieselfde woonstel, ek het ook gesê ons is 'n gesin met kinders van onderskeidelik 5 jaar & 8 jaar. Met ons aankoms by Quiver Inn was dit egter nie die geval nie want die kamers was apart van mekaar & 'n entjie uit mekaar. Die eienaars was baie behulpsaam & het later die aand vir ons 'n familie eenheid gegee nadat die mense wat dit bespreek het nie opgedaag het nie. Puik diens deur Quiver Inn & die Eienaars is regte mense mense & verskaf 'n uitstaande oornag plek vir toeriste. Baie dankie!

Clarice D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarice D

Die perfekte gastehuis.

Die eienaars van die gastehuis is baie vriendelik en hulpvaardig. Die kamer waarin ons gebly het is baie stylvol versier en silwerskoon. Dit het beslis ons verwagtinge oortref en ons sal dit weer en weer aan vriende en familie voorstel.

Rika S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika S

Uit en uit waarde vir geld.

Was aangenaam verras met die stukkie goud in die hartjie van Keetmanshoop. Sal vir seker weer daar oorslaap.

Sanet J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet J

Waarde vir geld in 'n mooi netjies en goed toegeruste plekkie.

Die eenheid was netjies en mooi maar die badkamer deur het nie behoorlik geseël nie, so as jy rondbeweeg in die eenheid kan jy die persoon in die badkamer sien, wat bitter ongerieflik was. Ons moes toe maar n ekstra handdoek met knippe ophang om die persoon in die badkamer privaatheid te gee. Was baie ongemaklik vir almal.

Patricia J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia J

Netjies.

Netjiese volledig toegeruste selfsorg-eenheid. Kan maklik daar bly vir 'n paar dae. Dankie vir tannie en oom wat tot laat opgebly het om vir ons oop te sluit. Het dit regtig waardeer.

Andre E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre E

Baie netjies, skoon en veilig.

Sien sterre.

Gaby H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaby H

Fantasties.

Baie netjies en rustig. Hou so aan.

Ilza E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilza E

Awesome.

Was waarde vir geld, baie netjies en besonderse binnehuise versiering.

Elmarie L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie L

Vriendelik en gasvry.

Jy word ontvang deur vriendelikheid en gasvryheid. 'n Fantastiese oornagverblyf in Keetmanshoop.

Riana V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Skoon, vriendelik en veilig.

Die verblyf was gemaklik, skoon en veilig!

Des J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des J

Baie verrassend aangenaam.

Dit was baie lekker om daar aan te kom en so netjiese plek te kry.

Suletta D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suletta D

Perfekte selfsorg-eenheid.

Skoon, heerlike bed. Pragtige badkamer en goed toegeruste kombuis. Veilige parkering en mooi tuin. Goeie WiFi-ontvangs en vriendelike gasvrou.

Su-mari K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Su-mari K

Pragtig, ruim, skoon.

Sal definitief weer daar oorslaap.

Natie M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natie M

Oornag.

Wondelike plek om te bly, aircon en TV in kamer, dit is heel gerieflik met 'n kombuisie. Badkamer is ruim met groot stort, toilet en wasbak.

Frederick C - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick C

Dit was baie mooi ingerig.

Ons kan beslis Quiver Inn aanbeveel vir 'n oornag of selfs 'n paar dae se verblyf. Die plekkie is baie netjies ingerig en die mense aan bestuur geweldig vriendelik en toegeeflik. Ons het 'n lekker braai gehad en hul het ons voorsien van die nodige bakke en braaigeriewe. Sal beslis weer eendag hier oornag.

Retha M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha M

Heerlik geslaap, en veilig gevoel.

Wat 'n pragtige plek, met die vriendelikste tannie. Die kamers is pragtig en modern, ons sal weer by haar gastehuis bespreek. Dankie LekkeSlaap.

Marina V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V

Oase.

Wat 'n fantastiese ervaring! Die gastehuis in sy geheel is baie stylvol, skoon en van baie hoë standaard. Beddens en beddegoed is vyfster. Ontbyt was koningskos. Baie dankie aan die vriendelike en baie behulpsame gasvrou. Dit was 'n baie aangename ervaring.

Jean D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jean D

Pynlik netjies, die braai vierkant uitstekend!

Sien die sterre.

Hans H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hans H

Quiver Inn is absoluut fantasties!

Ons verblyf was 'n ganse plesier! Die akkommodasie was groot, netjies, goed geleë en die diens van 'n baie hoë gehalte, met persoonlijke diens van die eienaars. Ons suite het 'n kombuisie, goed toegerus, 'n klein sitkamertjie met TV en DStv, 'n bogemiddelde grootte kamer en badkamer, alles smaaklik versier. Die ontbyt kos ekstra, maar was in ons kamer bedien. Bedmatjies sou baie welkom wees, want dit word nogal koud in Keetmanshoop.

Christo G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo G

'n Goeie ervaring.

Vriendelike diens, goed voorbereide kamer, smaakvol gemeubileer en rustige buite sitarea.

Kobus O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus O

Heerlik.

Baie vriendelik en behulpsaam en baie netjies.

Jan R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R

Aangename verblyf in ‘n vaal dorp.

Quiver Inn is skoon, netjies met goeie verblyf. Bestuur is aangenaam en hulpvaardig.

Gerrit V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

Ten volle toegerus. Baie gerieflik en netjies.

Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Ten volle toegerus en uiters skoon en netjies. Goeie waarde vir geld.

Isabel M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel M

Netjies en gerieflik.

Wat 'n verassing oor hoe skoon en netjies en gerieflik die plek is.

Ohna V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ohna V

Netjiese en vriendelike verblyf.

Gerieflike, netjiese verblyf. Vriendelike ontvangs. Stapafstand van goeie restaurant.

Jocelina S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jocelina S

Goeie ontvangs.

Het baie lekker gebly in modern, goed toegeruste eenheid.

Helena S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena S

Goeie oornagplek.

Netjiese plek met alles wat nodig is.

Willie S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie S

Nog nuut en dus baie netjies, met alles wat nodig is.

Sien sterre.

Andre R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre R

Baie aangenaam.

Hoogs aan te beveel, baie skoon, pragtige dekor.

Phillip B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Phillip B

Aangenaam met vriendelike personeel.

Die verblyf was skoon en netjies. Dit was onaanvaarbaar dat die plek voorgehou word as B&B om bloot vertel te word dat "geen ontbyt op Sondae oggende" bedien sal word nie.

Alessandro P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alessandro P

Functional and pleasant B&B (but it is not at Westdene).

Pleasant room and correct breakfast.

Manda L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Manda L

Dit was netjies en alles, maar te duur vir wat jy kry.

Hopeloos te duur en die eenheid is nie toegerus met die nodige eetgery in die kombuis, al die gaste moes eetgery bymekaar leen. Maar die dekor was pragtig! Badkamer ook baie onprakties, nêrens plek om jou jou goed te plaas. Parkering was ook baie ongemaklik.

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pastoriestraat 8, Keetmanshoop, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa81ff2cbe3938e4c629426b587be4db87036f55293c3173d6695b64395bc2a1f341b9ae012916391b26c0862966dcd4cdc12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 123 5 1 5 8 Pastorie Street Keetmanshoop 0000 Karas 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.581771114478 18.134027448605

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang