Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quiver Inn Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 124 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Irene M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Awesome friendly convenient. Awesome and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Awesome. Awesome and beautiful place. Friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Puik fasiliteit. Baie goeie akkommodasie. Netjies en gerieflik. Restaurant en braaigeriewe op die perseel. Ons het 'n skottelgoedrak gemis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vakansie oornag. Baie netjies. Professioneel. Lekker matrasse. Het yskas en mikrogolf waardeer, al was die mikrogolf nie gebruik nie. Die bistro-restaurant is baie bekostigbaar en die toebroodjies was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charnelle V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Doen jouself die guns en bly hier! Dit was 'n heerlike oornag! Sal dit beslis vir enige iemand aanbeveel! Alles was netjies, skoon en die personeel baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorinda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Skoon en netjies. Gerieflike oornagverblyf oppad RSA toe of indien jy na Windhoek ry. Skoon, gerieflik en baie goed uiteengesitte eiendom, met braai-area en swembad. Baie luuks! Die badkamers is net 'n bietjie knap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-mariè D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Pragtige netjiese blyplek. Baie netjies en het die verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco W
1 nag
5.0
Jan 2024

Best and helping us with abnormal parking. Your place is the best. Thank you for helping me with my RV to park. Will always use your guys.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nastashia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Dit het my verwagtinge oortref, die personeel was vriendelik en baie skoon. Ons het baie lekker gebly, was beter as wat ek gedink het en die personeel is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Baie veilige verblyf. Lieflike verblyf, alles wat jy nodig het, baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 124

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pastoriestraat 8, Keetmanshoop, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa81ff2cbe3938e4c629426b587be4db87036f55293c3173d6695b64395bc2a1f341b9ae012916391b26c0862966dcd4cdc12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 124 5 1 5 8 Pastorie Street Keetmanshoop 0000 Karas 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.581771114478 18.134027448605

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang