Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quiver Inn Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pastoriestraat 8, Keetmanshoop, 0000, Karas
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Quiver Inn Guesthouse bied verblyf in die hartjie van Keetmanshoop, Namibië. Dié gastehuis is lekker naby die paar winkels en restaurante op die dorp.

Quiver Inn Guesthouse het 10 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, en 'n en suite-stort. Verder het elke kamer 'n kombuisie met 'n mikrogolf, gratis WiFi, lugversorging en 'n TV.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die gastehuis is net 'n paar minute se ry vanaf Old Mutual Winkelsentrum, bankfasiliteite, supermarkte, en ander geriewe in die middedorp.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Irene M
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Awesome and beautiful place. Friendly hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Susan B
Saam met lewensmaat
5.0
Puik fasiliteit. Baie goeie akkommodasie. Netjies en gerieflik. Restaurant en braaigeriewe op die perseel. Ons het 'n skottelgoedrak gemis.
Aug 2024
Bennie V
Saam met lewensmaat
5.0
Vakansie oornag. Baie netjies. Professioneel. Lekker matrasse. Het yskas en mikrogolf waardeer, al was die mikrogolf nie gebruik nie. Die bistro-resta...
Sien meer
Aug 2024
Charnelle V
Gesin met klein kinders
5.0
Doen jouself die guns en bly hier! Dit was 'n heerlike oornag! Sal dit beslis vir enige iemand aanbeveel! Alles was netjies, skoon en die personeel ba...
Sien meer
Mei 2024
Lorinda V
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en netjies. Gerieflike oornagverblyf oppad RSA toe of indien jy na Windhoek ry. Skoon, gerieflik en baie goed uiteengesitte eiendom, met braai-a...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 123

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Pastoriestraat 8, Keetmanshoop, 0000, Karas
  • Gaste dink Quiver Inn Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pastoriestraat 8, Keetmanshoop, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa81ff2cbe3938e4c629426b587be4db87036f55293c3173d6695b64395bc2a1f341b9ae012916391b26c0862966dcd4cdc12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 123 5 1 5 8 Pastorie Street Keetmanshoop 0000 Karas 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.581771114478 18.134027448605

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang