Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quiver Tree Guest Room

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lanyon-straat 5, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Quiver Tree Guest Room is 'n lieflike gastekamer in Baillie Park, Potchefstroom, en bied gaste knus selfsorgverblyf met sy eie ingang. Hierdie kamer is 'n ideale opsie vir studente, sakereisigers en vakansiereisigers wat oornagverblyf soek.

Die kamer het 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaapkamer en kombuisie. Die slaapkamer het lugversorging, is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie kamer kan gemaklik 2 gaste op 'n slag akkommodeer. Linne en badhanddoeke word aan gaste voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het ook 'n TV met Netflix, Amazon Prime, Britbox en Showmax. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste. Die kamer is binne maklike bereik van winkels, restaurante en Noordwes-Universiteit.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Lanyon-straat 5, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Quiver Tree Guest Room het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lanyon-straat 5, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79d42d20f2a7b7c9f6b090eeb3a2ccf738e34483530b28d87f8686a24cdceb864f969dadb8402b7e998adbd77a4fb573dcb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 5 Lanyon Street Baillie Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.7058377 27.1133077

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang