Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Chameleon

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Country Stay
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, vierplaatstoof en ketel toegerus. Daar is 'n platskerm-TV en gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Cape Chameleon
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, sitarea, eetarea en 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. 'n Aparte gastetoilet en wasbak is ook beskikbaar. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met stroomdienste. Gratis WiFi word voorsien. Buitebraaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek in die skadu is op die perseel beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofweg 10, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0833ac11687750e16fe93b58a8f35ac6f582852893e8aa0d00465528d14eabf916ab395587ee73ccf63f46ead1943bea18b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 10 Old Main Road Rosetta 3301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.303264995705 29.977231319183

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang