Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Chameleon

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofweg 10, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cape Chameloeon is op die skilderagtige Midlands Meander-roete in Rosetta, 12 km vanaf Mooirivier en 8 km vanaf Nottingham-weg.

Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, sitkamer, eetkamer, hoofslaapkamer met 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. 'n Aparte gastetoilet en 'n wasbak is ook beskikbaar.

Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met stroomdienste. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi tydens hul verblyf. Daar is ook braaigeriewe. Veilige parkeerplek onder 'n skadunet-afdak is op die perseel beskikbaar.

Die verblyf is ook naby baie privaatskole, restaurante, gholfbane, baars- en foreldamme, voetslaan- en fietsryroetes, toeristeaantreklikhede en die beroemde inkopie-ervaring langs die Midlands Meander. As gaste op soek is na 'n wegbreek van die stad se gewoel en om te ontspan, vis te vang, te verken of inkopies te doen, is Cape Chameleon die plek om te wees.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Albertus D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en rustig. Baie lekker gebly. Skoon en netjies met voldoende geriewe.
Aug 2024
Stephanus B
Saam met lewensmaat
5.0
Kuier geniet al het die weer nie saamgespeel nie. Ruim, skoon, netjies en sentraal geleë. Groot tuin met braai. Beddens nuut.
Feb 2024
Anthony D
Saam met lewensmaat
4.8
Pleasant, but not without some frustrations. Our cottage, despite being very small, was perfectly comfortable for the two of us and was...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Liaane D
Saam met vriende
4.8
Compact but well equipped, ideally located for exploring the Midlands Meander. Compact but nice and comfortable, perfect for a short st...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Johnny B
Gesin met tieners
4.6
Lekke. Beslis. Dit is 'n mooi, netjiese en leefbare woonstel. Sou die dubbelbed 'n queen gemaak het.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Ou Hoofweg 10, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cape Chameleon het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofweg 10, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0833ac11687750e16fe93b58a8f35ac6f582852893e8aa0d00465528d14eabf916ab395587ee73ccf63f46ead1943bea18b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 10 Old Main Road Rosetta 3301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.303264995705 29.977231319183

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang