Raak Vir My Rustig
Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klipspringerstraat 3506, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
-
Vanaf
R1 200R1 080 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Raak Vir My Rustig is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Marlothpark, net 900 m vanaf die rivier en 18 km vanaf die Krokodilbrughek.
Die eenslaapkamerkothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes, 2 kinders en 1 baba en het 'n dubbelbed, stapelbed en 'n bababedjie. Die badkamer het 'n hoekbad, stort, wasbak en 'n toilet, asook 'n wasmasjien. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kothuis het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is en 'n eilandtoonbank met stoeltjies het. Dit lei na die sitarea waar daar gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix en DStv is. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar braaigeriewe, gemaklike sitplek en 'n plonspoel. Verskeie diere wei vry rondom die kothuis en dit dra tot die verblyf se bekoring by. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die kothuis het 'n 24/7-alarmstelsel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Klipspringerstraat 3506, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klipspringerstraat 3506, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang