Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raapfontein Self-catering and Camp

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Hendry V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Vriendelik en so skoon en rustig. Baie skoon en netjies. Die gasvryheid was uitstekend. Die brood, garlic broodjies en beet slaai was van die boonste gehalte. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Beste beste beste. Een van die beste klein plekkies wat ek ons ooit by gebly het vir ons halfpadreis tussen Kaapstad en Johannesburg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linmarie
Raapfontein Self-catering and Camp
Baie dankie vir die mooi resensie Johan, dit was lekker om julle by ons te akkommodeer.

Adel J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Do yourself ń guns en book ń aand of vele by Raapfontein. Was heerlik! Egte Karoo!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Salig, rustig, lekker. Baie lekker. Beter as op die fotos. Die kos is amazing en die mense baie vriendelik. Ons het die lekkerste speletjies daar gekry en gespeel. Tyd het gevlieg. Vat kaas en koop die plaasbrood .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nancy L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Besonders netjies met vars gebakte plaasbrood. Heerlike oornagplekkie. Gasvryheid straal in die netjiese verblyf uit. Die besonderse natuurskoon is iets uit die boonste rakke. Kinders het dit geniet om die diere kos te gee en rond te speel. Die sterre is soos 'n kombers oor jou in die nag. Die vars gebakte plaasbrood was 'n hengse bederf. Ek sal vir seker aanbeveel. Dit bied 'n bietjie iets anders en heeltemal bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linmarie
Raapfontein Self-catering and Camp
Dankie vir die mooi resensies, Nancy. Dit is lekker om te lees.

Verona B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Tranquil, amazing and awesome customer service. The stay was amazing. Linmarie is very friendly and the service was awesome. Freshly baked bread at affordable prices. Everything was just perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stanley S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Rustig. Was 'n baie lekker stop vir ons. Alles was in plek en dit was iets nuuts vir die kinders. Linmarie was baie behulpsaam en het selfs vir ons vleis en hout gereël vir 'n lekker braai. Linmarie het die kinders genooi om te help om die diere kos te gee en die kinders het dit so baie geniet. Dit was 'n baie lekker tyd vir ons gewees en sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mohamed B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Linmarie is a very kind and gentle person. It was a quiet and peaceful stay. I will always use this for a halfway stop between Cape Town and Johannesburg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Ons het 'n lekke tyd gehad in die gehuurde karavaan. Ons het een van die karavane gehuur om bietjie 'n ruskans te vat op die pad tussen die Kaap en Gauteng. Ons het 'n ware kampervaring gehad met reënige, koue weer, maar daar was darem genoeg warm komberse en ons het warm en droog geslaap. Die karavaan en badkamers is netjies en stylvol ingerig. Linmarie het haar bes gedoen om ons te akkommodeer en het selfs 'n kamp kot vir ons baba opgeslaan. Ons het voor die reën een van staproetes op die plaas gedoen en ons dogtertjie het die swaai vreeslik geniet. Linmarie het ook ons dogtertjie genooi om te kyk hoe die plaasdiere gevoer word, maar dit het ongelukkig uitgereën. Een voorstel wat ons dalk sou maak, is om iewers in die karavaan 'n mikrogolfoond in te sit. Dit sou baie help met kosmaak. Verder was die kombuisie goed ingerig met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Rustig. Heerlik. Stil. Rustige plek. Pragtige badkamers. Het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Linmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raapfontein Plaas, Langs die R389, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8604abadc21bd8910a1180472e2b621e21ebabac35ea806b0e895c142eb7940ee232e51f1097ffb73a10cb003764c648214?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Farm Raapfontein Off the R389 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.9535236 24.5199515

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang