Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raas en Rus Game Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Louis V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Fantasties. Dit was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Ongelooflik, rustig en privaat. Raas en Rus was net wat ons nodig gehad het om te rus. Die plek is pragtig, baie stil en privaat. Marthie was baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer gaan om te rus. Die boma was 'n groot pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelise D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Ongelooflik, rustig, lekker en asemrowend mooi. Baie, dit is een van die lekkerste, rustigste plekke waar ons kon rus. Daar is niks so lekker as om rustig te slaap. Die vars lug is asemrowend. Die blyplekkie is pragtig. Martie was baie behulpsaam en vriendelik. Altyd gehelp waar sy kon en nog meer. Lekker privaat. Sal definitief almal van hierdie plek vertel asook weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Perfect quiet spot to relax. Raas en Rus Game Farm was exactly what we wanted: a gorgeous, quiet spot in the middle of nature with all the amenities needed and no distractions from relaxing. We enjoyed the deck, the swimming pool and boma and had a great time reading, playing games, watching wildlife and even occasionally watching TV.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jul 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Evodia A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Best vacation ever. We have never had so much peace and quietness from a vacation. The family was extremely nice and Marthie was the best host ever. I'm definitely going back. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andy H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Wonderful, peaceful, and semi private. Most enjoyable weekend with wonderful peace and quiet, loads of wildlife to view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernhardt S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2023

Ongelooflik rustige en lekker tyd. Die huis bied alles wat ons nodig gehad het. Die plaas is rustig en jy het alleenreg op die stuk grond, waar mens kan rondry en diere kyk. Daar het net njalas by die huis kom drink en eet (gehoop daar kom meer wild huis toe, vir die kinders), maar op ons 2 rondryritte het ons rooibokke, koedoes, sebras, wildebeeste, njalas en 'n kameelperd gesien. Marthie hulle het dadelik gehelp met elke versoek en is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal vir seker weer gaan!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2022

Uitstekend, net genoeg vir 'n lang/naweek in die bos sonder moeite. Raas en Rus is goed toegerus met alles wat mens sal benodig, vat jou kos en drinkgoed saam en gaan geniet die stukkie bosveld.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Fantastiese wegbreek! Baie privaat en die stilte was ongelooflik lekker - sal beslis weer die plekkie bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marthie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 5 van Uitenhage Plaas, 211, Dwaalboom, 0319, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4c090f48af8fa2aac2949ee0fe6682d217f7f3d45d5690278a8469e8ca51c29dda6e218e0c7cbc41250c05c35d885ffd123?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 Portion 5 of Uitenhage Farm, 211 Dwaalboom 0319 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.618875457025 26.955763784409

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang