Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raaswater

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Josef H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

We felt heartily welcomed by June and recommend staying here. June gave us a warm welcome and she helped us with information on where to go and what to do. The apartment is just wonderful and you can hear the waves. The beach and the rocks with (at our time) seals are just a short walk away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
June
Raaswater
Dear Josef, Thank you for your kind words. May 2025 be a year for you with many more travels. Regards, Raaswatee

Arthur M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Fantasties. Die mees vrolikste gasvrou wat ons al ooit teëgekom het. Baie vriendelik en dit is soos ons tweede huis. Sal beslis weer die plek bespreek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
June
Raaswater
Baie dankie dat jy tyd afgestaan het om die resensie vir Raaswater te skryf. Julle was fantastiese gaste en sal altyd weer welkom by Raaswater wees.

Anne K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

We always enjoy our self-catering visits to Yzerfontein. We enjoyed our stay, the accommodation was very well equipped with everything you may need. A super outside area as well where we could relax and braai. The DSTV was a bonus on the one rainy day we had.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
June
Raaswater
Anne, thank you for your kind words. You and Dave were such lovely guests and will always be welcomed back should you choose to. Regards, Raaswater

Kobie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Veilige woonstel met gawe gasvrou. Raaswater is netjiese, skoon, goed toegeruste woonstel. June het ons verwelkom met 'n heerlike vars brood en vars rose uit haar tuin in elke vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bev S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Absolutely fantastic. The owner June was super fantastic. The flatlet was perfect. Clean, spacious and had everything we required. We received a warm welcome from June and were blessed with freshly baked bread. She also referred us to lots of eating places. The flatlet is situated in a nice quiet area near the sea. Would definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
June
Raaswater
Dear Bev Thank you for taking the time to write this lovely review. You and Basil were amazing guests and will always be welcomed at Raaswater. Regards Raaswater

Paul G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustigheid, gasvryheid, ruim woonstel met puik geriewe is 'n wenner. Het 'n gasvrye ontvangs gehad en die kuier was rustig en heerlik. Verblyf het al ons verwagtinge oortref en is beslis op ons lys van weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Sielsverkwikkend en genotvol. Raaswater was regtig die moeite werd. Alles was skoon en netjies. Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
June
Raaswater
Amanda, dankie dat jy tyd ingeruim het om vir ons die resensie te skryf. Julle sal altyd weer welkom by Raaswater wees!

Helene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Hemel op aarde. Het batterye herlaai. Is 'n wonderlike gasvrou wat ons so op ons gemak laat voel het en bederf het. Die woonstel kom niks kort nie, alles was perfek. Ons kom beslis weer. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
June
Raaswater
Liewe Helene, baie dankie vir jou mooi woorde. Dit word opreg waardeer. My gaste laai weer my batterye! Jy sal altyd by ons welkom wees. Groete Raaswater

Viv C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Very, very pleasant stay. June has been the best host I've encountered on my trips. She has the personal touch and blessed us with fresh bread and flowers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
June
Raaswater
Thank you Viv for taking the time to write us this lovely review. You were wonderful guests and will always be welcome to visit Raaswater again.

Suritha F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustige. Netjiese verblyf. Uitstekende gasvrou. Ons verblyf was heerlik! Baie netjies en gasvrou was uitstekend! Sy het ons heeltyd op hoogte gehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
June
Raaswater
Suritha Baie dankie dat jy tyd ingeruim het om vir ons die mooi resensie te skryf. Ons waardeer dit. Julle was wonderlike gaste en sal altyd welkom by Raaswater wees.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

June Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: J Carter-straat 5, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAx29QwoghFSWZZ1EgxhmEsUlCnJJJRUul0jrsKmfXajJpdNmDQv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 5 J Carter Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.35270530047 18.15271200954

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang