Raaswater
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
June Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Amanda H - Jun 2024
Algehele gradering
Sielsverkwikkend en genotvol.
Raaswater se terugvoer
Amanda, dankie dat jy tyd ingeruim het om vir ons die resensie te skryf. Julle sal altyd weer welkom by Raaswater wees!
Helene V - Mei 2024
Algehele gradering
Hemel op aarde. Het batterye herlaai.
Raaswater se terugvoer
Liewe Helene, baie dankie vir jou mooi woorde. Dit word opreg waardeer. My gaste laai weer my batterye! Jy sal altyd by ons welkom wees.
Groete
Raaswater
Viv C - Mrt 2024
Algehele gradering
Very, very pleasant stay.
Raaswater se terugvoer
Thank you Viv for taking the time to write us this lovely review. You were wonderful guests and will always be welcome to visit Raaswater again.
Nicholas C - Feb 2024
Algehele gradering
Neat, safe, positive, calming, loving, happy and absolutely fabulous.
Raaswater se terugvoer
Thank you Nicholas for taking the time to write this lovely review. It was a pleasure having you at Raaswater. You and Arnold were amazing guests. Regards, Raaswater
Suritha F - Feb 2024
Algehele gradering
Rustige. Netjiese verblyf. Uitstekende gasvrou.
Raaswater se terugvoer
Suritha
Baie dankie dat jy tyd ingeruim het om vir ons die mooi resensie te skryf. Ons waardeer dit. Julle was wonderlike gaste en sal altyd welkom by Raaswater wees.
Dederique B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie netjies en veilig groot woonstel vir die prys met 'n oulike kombuis.
Raaswater se terugvoer
Dederique, baie dankie dat jy tyd ingeruim het om vir ons 'n resensie te skryf. Jy was 'n ongelooflike netjiese gas, waarvoor ons altyd baie dankbaar is. 'n Gas soos jy sal altyd weer welkom by Raaswater wees. Baie seën vir die jaar wat voorlê.
Gathin V - Feb 2024
Algehele gradering
Unbelievably homely.
Raaswater se terugvoer
Gathin, thank you for taking the time to write the lovely review. We are glad that you felt at home. You were amazing guests.
Frannie H - Des 2023
Algehele gradering
Uiters puik.
Raaswater se terugvoer
Liewe Frannie
Baie dankie dat jy tyd afgestaan het om vir ons die mooi resensie te skryf. Baie dankie ook dat julle die woonstel so netjies agter gelos het. Dit word baie waardeer. Kom gerus weer!
Estelle S - Nov 2023
Algehele gradering
Raaswater is the closest we've come to a perfect seaside getaway for two.
Raaswater se terugvoer
Dear Estelle
Thank you so much for taking the time to write this review. We appreciate your kind words. You and your companion were amazing guests and will always be welcome at Raaswater.
Regards
Raaswater
Jacques V - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig met mooi uitsig en klank van die see.
Raaswater se terugvoer
Liewe Jacques en Susan, baie dankie dat julle tyd afgestaan het om vir ons die mooi resensie te skryf. Julle was wonderlike gaste en sal altyd weer welkom by Raaswater wees.
Groete
Janet J - Nov 2023
Algehele gradering
Raaswater voel soos jou huis weg van die huis met die see as bonus.
Raaswater se terugvoer
Liewe Janet, baie dankie dat jy die moeite gedoen het om vir ons 'n resensie te skryf. Dit word baie waardeer. Jy en Gawie sal altyd welkom by Raaswater wees. Dankie ook vir die heerlike mosselsop en die resep!
Groete
Raaswater
Janco S - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker. Vriendelike eienaar.
Raaswater se terugvoer
Hello Janco,
Baie dankie dat jy die tyd afgestaan het om vir ons 'n resensie te skryf. Julle was ongelooflike gaste en sal enige tyd weer welkom by Raaswater wees. Baie dankie dat julle die woonstel netjies agter gelos het. Dit word altyd waardeer.
Groete,
Raaswater
Isabel V - Aug 2023
Algehele gradering
Vyfster-verblyf.
Raaswater se terugvoer
Hallo Isabel baie dankie vir die resensie nms Danie en Orna. Hulle was lieflike gaste. Groete Raaswater.
Dirk O - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderlik. June is 'n uitstekende gasvrou.
Raaswater se terugvoer
Liewe Dirk
Baie dankie vir die mooi resensie. Julle was uitstekende gaste en sal altyd weer welkom by Raaswater wees.
Baie seën en mooi loop.
Raaswater
Desiré W - Jun 2023
Algehele gradering
Relaxing! Amazing! Safe environment! Amazing sea views! And June is an amazing host!
Lees meerRaaswater se terugvoer
Hello Desiré
Thank you for your lovely review. You were amazing guests. You will be very welcome to stay at Raaswater again.
Sanette V - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige, ruim en netjiese woonstel met al die geriewe wat nodig is.
Raaswater se terugvoer
Liewe Sanette, baie dankie vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit. Julle sal altyd weer welkom wees. Groete. Raaswater
Marlene B - Feb 2023
Algehele gradering
Peaceful, relaxing and quiet.
Raaswater se terugvoer
Marlene, baie dankie vir jou resensie. Ek waardeer dit. Hoop ons sien julle weer. Groete
Raaswater
Yvonne S - Feb 2023
Algehele gradering
Ons het so tuis gevoel - asof ons by familie kuier. Dit danksy die vriendelike gasvrou.
Raaswater se terugvoer
Liewe Yvonne
Baie dankie dat jy die tyd afgestaan het om vir Raaswater 'n resensie te skryf. Ek waardeer die mooi boodskap. Ons hoop om julle gou weer te sien!
Groete
Raaswater
Paul S - Feb 2023
Algehele gradering
Die beste plek om te rus en 'batterye' te laai.
Raaswater se terugvoer
Beste Paul
Baie dankie vir die mooi resensie. Julle het die woonstel so mooi en netjies agter gelos, dit word baie waardeer. Julle was ideale gaste en sal altyd weer by Raaswater welkom wees.
Wayne F - Jan 2023
Algehele gradering
Awesome.
Raaswater se terugvoer
Thank you Jessica, for your review on our cottage. It is much appreciated. You were lovely guests and will always be welcomed back.
Jessica B - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik, rustig, geen kragonderbrekings nie.
Raaswater se terugvoer
Liewe Jessica
Baie dankie dat jy tyd afgestaan het om vir ons die mooi kommentaar te skryf. Ons waardeer dit en verwelkom julle graag terug.
Vriendelike groete
Nita F - Des 2023
Algehele gradering
Hier kan jy lekker ontspan.
Raaswater se terugvoer
Beste Nita, baie dankie dat jy tyd ingeruim het om vir ons 'n resensie te skryf. Dit word waardeer. Groete, Raaswater
Johan B - Okt 2022
Algehele gradering
Beste nagrus in 'n lang tyd.
Raaswater se terugvoer
Baie dankie Johan, vir jou resensie. Ons waardeer dit. Jy is enige tyd weer welkom.
Tristan G - Okt 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Raaswater se terugvoer
Hello Tristan,
Thank you so much for taking the time to write us a lovely review. It is much appreciated. You will always be welcomed back. Thank you for leaving the flatlet spotless.
John T - Okt 2022
Algehele gradering
Superb accommodation!
Raaswater se terugvoer
Hello John, thank you for taking the time to write this positive and informative review. You will always be welcomed at Raaswater. Hope you are still enjoying your holiday in the Western Cape.
Mossie En Cecile N - Aug 2022
Algehele gradering
Net ons, ons honde en strandlopertjies op die strand - wat 'n belewenis.
Raaswater se terugvoer
Liewe Mossie en Cecile baie dankie vir die mooi resensie -waardeer dit. Julle sal altyd welkom by Raaswater wees. Ook julle hondekinders. Vriendelike Groete June
Viktor C - Jul 2022
Algehele gradering
June Hanna is 'n uitstekende gasvrou en het ons verblyf regtig baie aangenaam gemaak.
Raaswater se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Viktor en Anneke. Ons waardeer dit sommer baie. Noudat julle in Yzerfontein bly, kan julle maar die surplus gaste na ons verwys!
Vriendelike groete
June Hanna
Raaswater
Charlene P - Jun 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Raaswater se terugvoer
Liewe Charlene, baie dankie vir jou mooi kompliment. Dit was heerlik om julle by Raaswater te ontvang. Baie dankie ook dat julle die woonstel so netjies agter gelaat het. Dit word altyd waardeer.
Vriendelike groete
June
Estelle V - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Raaswater se terugvoer
Baie dankie Estelle, vir jou mooi resensie. Dit word baie waardeer.
Groete
Mariette H - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike kuier by pragtige verblyf.
Raaswater se terugvoer
Liewe Mariette
Ons waardeer dat jy die tyd ingeruim het om vir ons die mooi resensie te skryf. Baie dankie ook aan jou pa wat vir my die heerlike pruime en suurlemoene gebring het. Mense soos hulle is baie dun gesaai.
Vriendelike groete
June Hanna
Raaswater
Brynn K - Jan 2022
Algehele gradering
June was wonderful. Its clean, it's near the beach, it's quiet, it's pet friendly. Totally worth the money.
Raaswater se terugvoer
Hello Brynn
Thank you for your lovely review. It is much appreciated.
Regards
Elise E - Aug 2022
Algehele gradering
Al geraas is die veraf gedreun van die branders.
Lees meerRaaswater se terugvoer
Liewe Elise,
Baie dankie dat jy van jou tyd afgestaan het, om so 'n mooi resensie vir Raaswater te skryf. Ons waardeer dit en moedig ons aan om nog beter te doen. Ek lief die woord saadkombuisies!
Louise V - Jan 2022
Algehele gradering
A superb location!
Raaswater se terugvoer
Baie dankie Louise, dat jy die tyd geneem het om vir ons die resensie te skryf.
Franklin P - Des 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier, stil, net vrek lekker.
Raaswater se terugvoer
Hallo Franklin, baie dankie vir jou terugvoering. Dit word opreg waardeer.
Hendrik D - Nov 2021
Algehele gradering
Wow!
Lees meerRaaswater se terugvoer
Hallo Hendrik
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons hierdie pragtige resensie te skryf. Dit word baie waardeer en maak alles die moeite werd. Julle sal altyd welkom by Raaswater wees.
Groete
Raaswater
Werne M - Nov 2021
Algehele gradering
Onvertbeterlike ligging en gasvrou.
Raaswater se terugvoer
Baie dankie vir die baie mooi resensie. Jy en Zach was die ideale gaste en sal altyd weer welkom by ons wees. Die woonstel was so netjies agter gelaat dat ek byna gewonder het of julle wel hier by ons geslaap het! (lol) Baie dankie ook vir die pragtige bos blomme. So 'n groot verrassing gewees.
Janine D - Nov 2021
Algehele gradering
Oulik en privaat.
Raaswater se terugvoer
Beste Janine
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons het dit net so geniet om julle as gaste te gehad het.
Vriendelike groete
June Hanna
Raaswater
Neels D - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en warm gasvryheid.
Hanlie M - Apr 2021
Algehele gradering
Verskriklik netjies en alles was perfek.
Raaswater se terugvoer
Liewe Hanlie
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit baie. Julle sal altyd baie welkom by Raaswater wees.
Vriendelike Raaswater groete
June
Hannie K - Apr 2021
Algehele gradering
Beste ervaring.
Lees meerRaaswater se terugvoer
Liewe Hannie, baie dankie vir jou pragtige resensie van Raaswater. Dit word opreg waardeer en julle sal altyd hier welkom wees.
Vriendelike groete.
Roy R - Mrt 2021
Algehele gradering
A superb weekend - fabulous.
Raaswater se terugvoer
Thank you for your kind words - much appreciated. You were superb guests and you will always be welcome at Raaswater.
Charmaine D - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige, volledige, toegeruste woonstel.
Raaswater se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe opmerking Charmaine. Julle sal altyd by Raaswater welkom wees.
Linda M - Feb 2021
Algehele gradering
Beautiful and peaceful holiday apartment.
Lees meerRaaswater se terugvoer
Dear Linda
Thank you for your kind words. You will always be welcomed at Raaswater.
Regards
June
Zanel V - Jan 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Raaswater se terugvoer
Liewe Zanel baie dankie vir jou mooi en bedagsame resensie. Ek waardeer dit so as ons gaste terugvoering gee. Jy weet natuurlik dat jy altyd welkom by Raaswater sal wees.
Groete
June Hanna
Andre S - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastie, asemrowend, en die vriendelikheid van June was soos ou vriendskap.
Lees meerRaaswater se terugvoer
Liewe Andre en Rita
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ek waardeer die mooi woorde en dit spoor my aan om nog beter te doen. Julle voel soos ou vriende en sal altyd weer welkom by Raaswater wees.
Groete en baie liefde
June
Altus D - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik
Raaswater se terugvoer
Môre Altus baie dankie vir jou oorsig oor Raaswater. Dit word waardeer.
Groete
June
Marna B - Aug 2019
Algehele gradering
Stil en rustig, gasvryheid uit die boonste rakke.
Lees meerRaaswater se terugvoer
Beste Marna,
Baie dankie vir jou mooi resensie oor Raaswater. Ons hoop jou tyd hier in Kaapstad en omgewing was lekker. Jy sal altyd welkom wees by ons.
Groete,
June - Raaswater
Piet M - Jul 2019
Algehele gradering
10/10 in alle opsigte.
Raaswater se terugvoer
Beste Piet en Jeanne
Baie dankie vir die mooi woorde. Julle is enige tyd weer welkom om julle batterye te herlaai.
Groete
June Raaswater
Bernd T - Mrt 2019
Algehele gradering
As jy voel om jou weg te breek en te herlaai is dit die plek, daar kan mens asemskep.
Lees meerRaaswater se terugvoer
Liewe Bernd, baie dankie vir die mooi woorde. Julle was ongelooflike gaste wat enige tyd weer welkom sal wees. Baie dankie dat julle die plek ook mooi agtergelaat het. Dit word altyd waardeer.
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: J Carter-straat 5, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang