Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raaswater

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Amanda H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Sielsverkwikkend en genotvol. Raaswater was regtig die moeite werd. Alles was skoon en netjies. Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
June
Raaswater
Amanda, dankie dat jy tyd ingeruim het om vir ons die resensie te skryf. Julle sal altyd weer welkom by Raaswater wees!

Helene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Hemel op aarde. Het batterye herlaai. Is 'n wonderlike gasvrou wat ons so op ons gemak laat voel het en bederf het. Die woonstel kom niks kort nie, alles was perfek. Ons kom beslis weer. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
June
Raaswater
Liewe Helene, baie dankie vir jou mooi woorde. Dit word opreg waardeer. My gaste laai weer my batterye! Jy sal altyd by ons welkom wees. Groete Raaswater

Viv C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Very, very pleasant stay. June has been the best host I've encountered on my trips. She has the personal touch and blessed us with fresh bread and flowers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
June
Raaswater
Thank you Viv for taking the time to write us this lovely review. You were wonderful guests and will always be welcome to visit Raaswater again.

Nicholas C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Neat, safe, positive, calming, loving, happy and absolutely fabulous. Raaswater is a must! We immediately felt at home when we arrived. Mrs is absolutely fantastic. The place was exceptionally neat and clean. Perfectly situated, and listening to the sea while relaxing at Raaswater is very calming. Thank you so much for all the spoils and making us feel special. We will definitely be back again. Tons of hugs. Nicholas & Arnold.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
June
Raaswater
Thank you Nicholas for taking the time to write this lovely review. It was a pleasure having you at Raaswater. You and Arnold were amazing guests. Regards, Raaswater

Suritha F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustige. Netjiese verblyf. Uitstekende gasvrou. Ons verblyf was heerlik! Baie netjies en gasvrou was uitstekend! Sy het ons heeltyd op hoogte gehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
June
Raaswater
Suritha Baie dankie dat jy tyd ingeruim het om vir ons die mooi resensie te skryf. Ons waardeer dit. Julle was wonderlike gaste en sal altyd welkom by Raaswater wees.

Dederique B
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Baie netjies en veilig groot woonstel vir die prys met 'n oulike kombuis. Baie lekker gebly, veilig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
June
Raaswater
Dederique, baie dankie dat jy tyd ingeruim het om vir ons 'n resensie te skryf. Jy was 'n ongelooflike netjiese gas, waarvoor ons altyd baie dankbaar is. 'n Gas soos jy sal altyd weer welkom by Raaswater wees. Baie seën vir die jaar wat voorlê.

Gathin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Unbelievably homely. Our stay was absolutely unreal. Nice, homely feeling with fantastic facilities. We were a fresh breeze away from the beach. Thank you, Raaswater!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
June
Raaswater
Gathin, thank you for taking the time to write the lovely review. We are glad that you felt at home. You were amazing guests.

Frannie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Uiters puik. Baie lekker gekuier en alles was daar wat jy nodig gehad het. Tot koffie, tee, suiker en melk was voorsien. Kan enigetyd aanbeveel. Dankie dat jy so mooi na ons omgesien het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
June
Raaswater
Liewe Frannie Baie dankie dat jy tyd afgestaan het om vir ons die mooi resensie te skryf. Baie dankie ook dat julle die woonstel so netjies agter gelos het. Dit word baie waardeer. Kom gerus weer!

Estelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Raaswater is the closest we've come to a perfect seaside getaway for two. What a gem! June and her flat outdid all the rave reviews we read. We loved that it was bright and spacious, with easy access to the beach and the Schaapeiland coastal path. The green belt of natural fynbos at the back and all the visiting birds were also a treat. We had everything we needed, and more. I highly recommend that you book for longer than originally planned!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
June
Raaswater
Dear Estelle Thank you so much for taking the time to write this review. We appreciate your kind words. You and your companion were amazing guests and will always be welcome at Raaswater. Regards Raaswater

Jacques V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Rustig met mooi uitsig en klank van die see. Ek en my vrou het heerlik gebly. Alles so netjies en uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
June
Raaswater
Liewe Jacques en Susan, baie dankie dat julle tyd afgestaan het om vir ons die mooi resensie te skryf. Julle was wonderlike gaste en sal altyd weer welkom by Raaswater wees. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

June Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: J Carter-straat 5, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaoLoLm4qF4URuTljNO7uGmSEY8bfKeTrslPEpynMIupAXJOxXf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 5 J Carter Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.35270530047 18.15271200954

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang