Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raaswater

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: J Carter-straat 5, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Raaswater is 'n netjiese, ruim selfsorg-eenheid in die hawedorpie Yzerfontein. Dis ongeveer 100 treë vanaf die strand geleë. 'n Wandelpad langs die see lei tot by die hawe.

Die privaat en ruim woonstel op die grondverdieping van die hoofhuis het 'n oopplan-ontwerp met 'n ruim leefarea. Dit bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n TV. Daar is ook slaapplek vir 'n derde gas teen 'n ekstra koste. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die woonstel is 74 m².

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ketel. Bykomende geriewe sluit in 'n buite braai-area en toegang tot gratis WiFi, DStv en Netflix. Die leefarea is ruim met 'n eetkamer asook 'n sitkamer.

Daar is 'n veilige onderdakparkeerplek vir 'n motor. Die motordeur werk met afstandbeheer.

'n Klein agterplaas met 'n grasperk, kyk noord en kyk uit oor 'n groenstrook. Die voorkant is suid en derhalwe koel in die somer.

In die geval van 'n kragonderbreking, is daar 'n kragopwekker om die ligte en die TV aan te hou.

Yzerfontein is bekend vir sy natuurlike natuurskoon en uitgestrekte ongerepte strande, insluitend die 16 myl-strand wat strek vanaf die hoofstrand in die rigting van die Weskus Nasionale Park wat grens aan die dorp. Vanaf middel Augustus pronk die veld dikwels met pragtige veldblomme.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 49 resensies vir Raaswater
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

June Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • J Carter-straat 5, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Raaswater het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: J Carter-straat 5, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaoLoLm4qF4URuTljNO7uGmSEY8bfKeTrslPEpynMIupAXJOxXf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 5 J Carter Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.35270530047 18.15271200954

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang