Raaswater
Beskrywing
Die grondverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea met 2 slaapbanke. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot die tweede badkamer wat ook 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ingeboude kaste toegerus. Behalwe vir die slaapbanke in die sitarea, is daar ook nog sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi word voorsien. Skuifdeure bied toegang tot 'n stoep met 'n tafel, stoele en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook is verbode in die eenheid.
Enige breekskade moet aan die eienaar gerapporteer word en dit moet vervang word.
Los die eenheid in dieselfde toestand as waarin jy dit gevind het.
Die uitkloktyd is voor 09:00.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Ongelukkig word geen Matrieks vir die Matriekbaai aanvaar nie.
Visvang-aas mag nie in die yskas of vrieskas gebêre word nie.
Die sleutels moet oorhandig word wanneer gaste vertrek.
Let wel vir Raaswater Onder:
Die braai mag nie op die stoep of onder die stoep geskuif word nie.
Wees versigting vir brandstigting.
Vensters en deure moet toe en gesluit wees wanneer gaste die eenheid verlaat.
Stoele en kussings mag nie van die eenheid verwyder of op die stoep gebruik word nie.
Verblyf is slegs vir die aantal gaste wat bespreek het, en indien daar ekstra gaste is moet dit met die eienaar bespreek word en vir die ekstra gaste betaal word.
Maksimum 6 gaste.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel op die tweede verdieping bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea met 2 ekstra slaapbanke. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met 'n stort toilet en wasbak, asook 'n plafonwaaier en TV met die volle DStv-pakket. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamer het plafonwaaiers en gaste deel die badkamer met 'n bad, toilet, stort en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof met 'n oond en ingeboude kaste, asook 'n dubbelwasbak toegerus. Die oopplan-sitarea het sitplek, 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi. Die skuifdeure lei na die stoep vanaf die leefarea, met 'n draagbare houtbraai. Binne is 'n gasbraai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook is verbode in die eenheid.
Enige breekskade moet aan die eienaar gerapporteer word en dit moet vervang word.
Los die eenheid in dieselfde toestand as waarin jy dit gevind het.
Die uitkloktyd is voor 09:00.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Ongelukkig word geen Matrieks vir die Matriekbaai aanvaar nie.
Visvang-aas mag nie in die yskas of vrieskas gebêre word nie.
Die sleutels moet oorhandig word wanneer gaste vertrek.
Let wel vir Raaswater Onder:
Die braai mag nie op die stoep of onder die stoep geskuif word nie.
Wees versigting vir brandstigting.
Vensters en deure moet toe en gesluit wees wanneer gaste die eenheid verlaat.
Stoele en kussings mag nie van die eenheid verwyder of op die stoep gebruik word nie.
Verblyf is slegs vir die aantal gaste wat bespreek het, en indien daar ekstra gaste is moet dit met die eienaar bespreek word en vir die ekstra gaste betaal word.
Maksimum 6 gaste.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hoek van Spandoukop- en Paardekraallaan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang