Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raaswater

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annemarie,
Gawie

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir Raaswater
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Chrisna V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna V

Rustig!

Heerlik gebly, naby alles geleë. Sien die see. Alles net lekker!

Raaswater se terugvoer

Baie dankie, hoop ons sien julle sommer gou weer.
Raaswater groete
Annemarie

Raaswater
Annemie B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie B

Ontspanne en rustig.

Plek was skoon en netjies en die gasvrou het ekstra moeite gedoen om dit lekker te maak. Ligging en uitsig van die see is uitstekend. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Annemarie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V

Heerlik! Ons gaan weer .

Raaswater / Annemarie is amazing! Baie gerieflik met 2 slaapkamers en 2 badkamers, groot kombuis en leefarea. Baie goed geleë en ons gaan weer volgende jaar! .

Sole J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sole J

Excellent! Safe and conveniently located close to the beach and shops.

Perfectly situated with everything you need to make your stay enjoyable! The host is an excellent and friendly person, and her friendliness made us feel comfortable immediately.

Tracy V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy V

Short stay, but the apartment has everything you need and is close to the beach.

Great stay, the host communicated well and it is perfectly located!

Cherize K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherize K

Goeie ligging en kwaliteit verblyf.

Alles was netjies en skoon en daar is goeie kwaliteit beddegoed sodat ons kon Lekkeslaap. Die gasvrou, Annemarie het seker gemaak ons het alles wat ons nodig het, selfs vir 'loadshedding' en het baie goed na ons gekyk. Stapafstand vanaf die strand en seefront sentrum waar die swembaddens, winkels en restaurante is. Ons sal graag weer by Raaswater bly.

Raaswater se terugvoer

Liewe Cherize
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit opreg. Ons is so bly julle het lekker gekuier. Baie dankie dat julle ons plekkie so mooi skoon gelos het. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Annemarie

Raaswater
Melinda M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda M

Regte see-naweek!

Baie vriendelike gasvrou! Alles beskikbaar wat ons nodig gehad het. Ruim woonstel met groot vensters en lekker baie sonlig. Vars, skoon beddegoed. Baie netjies. Groot genoeg yskas en vrieskas.

Raaswater se terugvoer

Baie dankie, Melinda vir die mooi review. Dit was lekker om julle te ontvang. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Annemarie.

Raaswater
Suranie O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suranie O

Ons kuier by Raaswater was net 'n plesier.

Goed toegerus met alles wat jy nodig het. Baie netjies en skoon. Loopafstand vanaf die see, winkels en alle aktiwiteite. Wonderlike see-uitsig. Sien ons beslis weer!

Raaswater se terugvoer

Liewe Suranie, baie dankie vir julle ondersteuning en die awesome review. Was vir ons 'n voorreg om julle te ontvang en ek hoop ons sien julle sommer gou weer. Raaswater groete. Annemarie

Raaswater
Talita P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita P

Perfekte wegbreekplek.

Uitstekende ligging, baie netjies, vriendelike ontvangs, waarde vir geld, ten volle toegerus met als wat jy moontlik kan benodig. DStv en WiFi was 'n ekstra bonus!

Christelle V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

Perfectly situated.

Raaswater is perfectly situated walking distance from Pretpark and beach. Very neat!

Raaswater se terugvoer

Christelle, baie dankie vir hierdie goeie resensie.
Dit was vir ons lekker om julle te ontvang. Ons is baie bly julle het julle vakansie geniet.
Raaswater groete
Annemarie

Raaswater
Johan V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Sal weer daar gaan kuier, baie lekker sentraal gelee.

Binne stapafstand van alles belangrik.

Raaswater se terugvoer

Hallo Johan
Baie dankie vir die ondersteuning en ook die pragtige resensie.
Hoop ons sien julle sommer gou weer!
Raaswater groete
Annemarie

Raaswater
Sonja V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Pragtig, skoon en netjies.

Akkommodasie is skoon, netjies en van goeie gehalte. Die ligging is perfek, 'n mens kan stap strand toe, sowel as na die winkels en restaurante. Ek kan Raaswater regtig aanbeveel.

Innis B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Innis B

Wragtag Pragtag.

Baie lekker gekuier. Dankie tannie Elsa vir puik diens.

Raaswater se terugvoer

Was heerlik om julle te ontvang. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Raaswater
Andries V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries V

Heerlik.

Baie geniet. 'n Geboude braai sal baie waarde toevoeg.

Wynand V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand V

Ongelooflike lekker plek, naby alles wat nodig is, en die belangrikste was dat dit naby die hoofstrand was so die kinders kon self stap.

Die nadeel van die plek is dat dit op die hoofpad geleë is so jy kan beslis nie laat slaap nie, want die mense begin al 06:00 met resies jaag in die straat (dit klink so vir ons), en bouwerk wat van 07:00 begin, en die kuiermense maak geraas tot lank na 22:00 in die aande met karre wat jaag, musiek wat speel en hooters wat blaas - en dit was voor die groot vakansiegangers af kom.

Raaswater se terugvoer

Hallo Wynand, baie dankie vir jou terugvoer. Ongelukkig kan ons niks aan die verkeer doen nie dit is ń baie populêre straat en almal wil in die straat bly om stapafstand van alles te wees en in die gewoel van die vakansie te wees. Die bouwerk was ongelukkig as gevolg van 'n muur wat meegee het van die bure en daaraan kon ons ook niks doen nie. Maar gelukkig is dit darem nou afgehandel. Hoop julle het darem julle vakansie geniet. Raaswater groete.

Raaswater
Lucinda M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda M

Gerieflik, skoon en ontspannend.

Pragtige skoon en goed ingerigte vakansieplekkie, het ons verblyf baie geniet!

Marlise S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise S

Excellent.

Ons het dit terdeë geniet. Alles was skoon en netjies. Alles is stapafstand van die huis af.

Arne S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arne S

Skoon geriewe en alles wat ons nodig gehad het.

Kan Raaswater vir almal aanbeveel. Stapafstand van strand en winkels. Lieflike see-uitsig. Ons kan vir almal aanbeveel.

Michelle C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C

Ons het heerlik gebly by Raaswater, voel soos jou eie huis.

Heerlik gebly. Baie mooi uitsig oor see.

Raaswater se terugvoer

Goeie more Michelle Baie dankie dat julle ons gekies het om n paar dae by tuis te gaan Dit was baie lekker om sulke prag mense soos julle te ontmoet Nogmaals dankie Hartenbos groete Gawie en Elsa Venter

Raaswater
Heidi V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V

Ons eie huisie by die see!

Ons het elke oomblik van ons verblyf geniet. Die eienaars se hartlike verwelkoming en hulp om onsself vinnig tuis te maak, die netheid van die huisie en ook die feit dat ons nie enige iets nodig gehad het vir kosmaak (kombuis gerei) wat nie daar was nie. Géén onaangename verrassings daar nie. Die eenheid is lieflik ruim, baie lig en het 'n pragtige see-uitsig. Ons sal nie weer op 'n ander plek tuisgaan nie.

Raaswater se terugvoer

Goeie Middag Frans, baie dankie dat ons sulke pragmense soos julle kon ontmoet en dat julle ook ons gekies het om by ons te kom bly. Hartenbos Groete, Gawie en Elsa Venter

Raaswater
Welma D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welma D

Fantasties

Wonderlike plekkie. Lieflike uitsig.

Raaswater se terugvoer

Baie dankie vir die ondersteuning Dit was lekker om sulke gawe mense soos julle te ontmoet Hartenbos Groete Gawie en Elsa Venter

Raaswater
Elizmay W - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizmay W

Was baie lekker, kom beslis weer!

Was 'n baie lekker ervaring, die eienaars is baie vriendelik en ons sal beslis weer daar kuier!

Raaswater se terugvoer

Baie dankie vir die ondersteuning dit was lekker om pragtige gaste soos julle te kon ontmoet.
Hartenbos Groete,
Gawie en Elsa Venter

Raaswater
Andre F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre F

Tel onder die top 5 privaat verblyf woonstelle in SA vir ons.

Wat meer kan 'n persoon verwag. Persoonlike diens en verwelkoming. Enige vrou se droom kombuis. Slaap- en badkamers baie goed uitgelê. Kan net lekker kuier daar.

Raaswater se terugvoer

Baie dankie vir die ondersteuning asook die aanbeveling Ons waardeer dit opreg. Hoop om julle weer gou te sien.
Groete
Gawie en Elsa Venter

Raaswater
Andre S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Hoogs aanbeveel, kan nie wag om weer te gaan kuier daar!

Sommer met die intrapslag het die eienaars ons baie welkom laat voel met 'n vriendelike ontvangs. Raaswater is regtig 'n baie nice plek waarmee absoluut niks fout gevind kan word, al gaan soek jy daarvoor. Ons het ons kort kuiertjie daar vreeslik baie geniet en wil vir seker in die nabye toekoms weer daar gaan kuier en hopelik dan vir langer. Ons twee seuns was skoon hartseer toe die tyd aanbreek vir oppak...en hulle is op die moeilike stadium "waar min goed genoeg is!" Die eenheid is uitstekend toegerus met als wat jy sou nodig kry met jou verblyf en alles was pynlik netjies en in werkende toestand. Dankie vir alles en sien julle binnekort weer!

Raaswater se terugvoer

Baie dankie vir die goeie kommentaar, dit laat ons baie goed voel. Ons probeer om die beste vakansie huisvesting aan al ons besoekers te bied.

Ons will julle ook bedank dat julle sulke vriendelike gaste was en dat ons julle kon leer ken.

Groete,
Gawie en Elsa Venter
Raaswater Hartenbos

Raaswater
Chrisna B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna B

Salig!

Raaswater is perfek geleë. Stapafstand van die pretpark. Gemaklike huis met genoeg plek vir 6 persone. Ons sal beslis weer gaan kuier. LW : Die foto is effens misleidend aangesien die eienaars in die boonste verdieping woon (Raaswater is eintlik net die onderste verdieping).

Kenny V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kenny V

Uitstekend, baie netjies en het 'n pragtige uitsig.

Mens kan nie 'n beter ligging kry nie. Dis loopafstand van alles af en baie gerieflik. Die eenheid het wel nie 'n behoortlike braai nie, so braai maar met charcoal as jul soontoe gaan.

Raaswater se terugvoer

Baie dankie vir die goeie kommentaar, dit laat ons goed voel want ons wil ons beste gee vir ons vakansie huurders.

Raaswater
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Spandoukop- en Paardekraallaan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76d4a095ec3337db5806871aa7af52d313e5bfa2fcf7366fe53850ec822e459862469e3fe48c7ac3d92dc215b22e508c853a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 26 5 1 5 Corner of Spandoukop and Paardekraal Way Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -34.123559248787 22.119015157186

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang