Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raaswater

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Chrisna V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Rustig! Heerlik gebly, naby alles geleë. Sien die see. Alles net lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie, Gawie
Raaswater
Baie dankie, hoop ons sien julle sommer gou weer. Raaswater groete Annemarie

Annemie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Ontspanne en rustig. Plek was skoon en netjies en die gasvrou het ekstra moeite gedoen om dit lekker te maak. Ligging en uitsig van die see is uitstekend. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie V
Lang verblyf
5.0
Feb 2024

Heerlik! Ons gaan weer . Raaswater / Annemarie is amazing! Baie gerieflik met 2 slaapkamers en 2 badkamers, groot kombuis en leefarea. Baie goed geleë en ons gaan weer volgende jaar! .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sole J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Excellent! Safe and conveniently located close to the beach and shops. Perfectly situated with everything you need to make your stay enjoyable! The host is an excellent and friendly person, and her friendliness made us feel comfortable immediately.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tracy V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Short stay, but the apartment has everything you need and is close to the beach. Great stay, the host communicated well and it is perfectly located!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cherize K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Goeie ligging en kwaliteit verblyf. Alles was netjies en skoon en daar is goeie kwaliteit beddegoed sodat ons kon Lekkeslaap. Die gasvrou, Annemarie het seker gemaak ons het alles wat ons nodig het, selfs vir 'loadshedding' en het baie goed na ons gekyk. Stapafstand vanaf die strand en seefront sentrum waar die swembaddens, winkels en restaurante is. Ons sal graag weer by Raaswater bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie, Gawie
Raaswater
Liewe Cherize Baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit opreg. Ons is so bly julle het lekker gekuier. Baie dankie dat julle ons plekkie so mooi skoon gelos het. Hoop ons sien julle sommer gou weer. Annemarie

Melinda M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Regte see-naweek! Baie vriendelike gasvrou! Alles beskikbaar wat ons nodig gehad het. Ruim woonstel met groot vensters en lekker baie sonlig. Vars, skoon beddegoed. Baie netjies. Groot genoeg yskas en vrieskas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie, Gawie
Raaswater
Baie dankie, Melinda vir die mooi review. Dit was lekker om julle te ontvang. Hoop ons sien julle sommer gou weer. Annemarie.

Suranie O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Ons kuier by Raaswater was net 'n plesier. Goed toegerus met alles wat jy nodig het. Baie netjies en skoon. Loopafstand vanaf die see, winkels en alle aktiwiteite. Wonderlike see-uitsig. Sien ons beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annemarie, Gawie
Raaswater
Liewe Suranie, baie dankie vir julle ondersteuning en die awesome review. Was vir ons 'n voorreg om julle te ontvang en ek hoop ons sien julle sommer gou weer. Raaswater groete. Annemarie

Talita P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Perfekte wegbreekplek. Uitstekende ligging, baie netjies, vriendelike ontvangs, waarde vir geld, ten volle toegerus met als wat jy moontlik kan benodig. DStv en WiFi was 'n ekstra bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2022

Perfectly situated. Raaswater is perfectly situated walking distance from Pretpark and beach. Very neat!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie, Gawie
Raaswater
Christelle, baie dankie vir hierdie goeie resensie. Dit was vir ons lekker om julle te ontvang. Ons is baie bly julle het julle vakansie geniet. Raaswater groete Annemarie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annemarie,
Gawie

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Spandoukop- en Paardekraallaan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76d4a095ec3337db5806871aa7af52d313e5bfa2fcf7366fe53850ec822e459862469e3fe48c7ac3d92dc215b22e508c853a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 26 5 1 5 Corner of Spandoukop and Paardekraal Way Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -34.123559248787 22.119015157186

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang