Raaswater
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annemarie,
Gawie
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Chrisna V - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig!
Raaswater se terugvoer
Baie dankie, hoop ons sien julle sommer gou weer.
Raaswater groete
Annemarie
Annemie B - Mei 2024
Algehele gradering
Ontspanne en rustig.
Annemarie V - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik! Ons gaan weer .
Sole J - Apr 2024
Algehele gradering
Excellent! Safe and conveniently located close to the beach and shops.
Tracy V - Jan 2024
Algehele gradering
Short stay, but the apartment has everything you need and is close to the beach.
Cherize K - Aug 2023
Algehele gradering
Goeie ligging en kwaliteit verblyf.
Raaswater se terugvoer
Liewe Cherize
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit opreg. Ons is so bly julle het lekker gekuier. Baie dankie dat julle ons plekkie so mooi skoon gelos het. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Annemarie
Melinda M - Jan 2023
Algehele gradering
Regte see-naweek!
Raaswater se terugvoer
Baie dankie, Melinda vir die mooi review. Dit was lekker om julle te ontvang. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Annemarie.
Suranie O - Jul 2023
Algehele gradering
Ons kuier by Raaswater was net 'n plesier.
Raaswater se terugvoer
Liewe Suranie, baie dankie vir julle ondersteuning en die awesome review. Was vir ons 'n voorreg om julle te ontvang en ek hoop ons sien julle sommer gou weer. Raaswater groete. Annemarie
Talita P - Jun 2022
Algehele gradering
Perfekte wegbreekplek.
Christelle V - Jan 2022
Algehele gradering
Perfectly situated.
Raaswater se terugvoer
Christelle, baie dankie vir hierdie goeie resensie.
Dit was vir ons lekker om julle te ontvang. Ons is baie bly julle het julle vakansie geniet.
Raaswater groete
Annemarie
Johan V - Aug 2022
Algehele gradering
Sal weer daar gaan kuier, baie lekker sentraal gelee.
Raaswater se terugvoer
Hallo Johan
Baie dankie vir die ondersteuning en ook die pragtige resensie.
Hoop ons sien julle sommer gou weer!
Raaswater groete
Annemarie
Sonja V - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtig, skoon en netjies.
Innis B - Jul 2021
Algehele gradering
Wragtag Pragtag.
Raaswater se terugvoer
Was heerlik om julle te ontvang. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Andries V - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Wynand V - Des 2020
Algehele gradering
Ongelooflike lekker plek, naby alles wat nodig is, en die belangrikste was dat dit naby die hoofstrand was so die kinders kon self stap.
Raaswater se terugvoer
Hallo Wynand, baie dankie vir jou terugvoer. Ongelukkig kan ons niks aan die verkeer doen nie dit is ń baie populêre straat en almal wil in die straat bly om stapafstand van alles te wees en in die gewoel van die vakansie te wees. Die bouwerk was ongelukkig as gevolg van 'n muur wat meegee het van die bure en daaraan kon ons ook niks doen nie. Maar gelukkig is dit darem nou afgehandel. Hoop julle het darem julle vakansie geniet. Raaswater groete.
Lucinda M - Okt 2019
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en ontspannend.
Marlise S - Mrt 2019
Algehele gradering
Excellent.
Arne S - Des 2018
Algehele gradering
Skoon geriewe en alles wat ons nodig gehad het.
Michelle C - Des 2017
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly by Raaswater, voel soos jou eie huis.
Raaswater se terugvoer
Goeie more Michelle Baie dankie dat julle ons gekies het om n paar dae by tuis te gaan Dit was baie lekker om sulke prag mense soos julle te ontmoet Nogmaals dankie Hartenbos groete Gawie en Elsa Venter
Heidi V - Okt 2017
Algehele gradering
Ons eie huisie by die see!
Lees meerRaaswater se terugvoer
Goeie Middag Frans, baie dankie dat ons sulke pragmense soos julle kon ontmoet en dat julle ook ons gekies het om by ons te kom bly. Hartenbos Groete, Gawie en Elsa Venter
Welma D - Sep 2017
Algehele gradering
Fantasties
Raaswater se terugvoer
Baie dankie vir die ondersteuning Dit was lekker om sulke gawe mense soos julle te ontmoet Hartenbos Groete Gawie en Elsa Venter
Elizmay W - Sep 2017
Algehele gradering
Was baie lekker, kom beslis weer!
Raaswater se terugvoer
Baie dankie vir die ondersteuning dit was lekker om pragtige gaste soos julle te kon ontmoet.
Hartenbos Groete,
Gawie en Elsa Venter
Andre F - Sep 2017
Algehele gradering
Tel onder die top 5 privaat verblyf woonstelle in SA vir ons.
Raaswater se terugvoer
Baie dankie vir die ondersteuning asook die aanbeveling Ons waardeer dit opreg. Hoop om julle weer gou te sien.
Groete
Gawie en Elsa Venter
Andre S - Aug 2017
Algehele gradering
Hoogs aanbeveel, kan nie wag om weer te gaan kuier daar!
Lees meerRaaswater se terugvoer
Baie dankie vir die goeie kommentaar, dit laat ons baie goed voel. Ons probeer om die beste vakansie huisvesting aan al ons besoekers te bied.
Ons will julle ook bedank dat julle sulke vriendelike gaste was en dat ons julle kon leer ken.
Groete,
Gawie en Elsa Venter
Raaswater Hartenbos
Chrisna B - Apr 2017
Algehele gradering
Salig!
Kenny V - Jan 2017
Algehele gradering
Uitstekend, baie netjies en het 'n pragtige uitsig.
Raaswater se terugvoer
Baie dankie vir die goeie kommentaar, dit laat ons goed voel want ons wil ons beste gee vir ons vakansie huurders.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hoek van Spandoukop- en Paardekraallaan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang