Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raaswater

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Spandoukop- en Paardekraallaan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Raaswater is 'n bekoorlike, see-uitsig, selfsorgwoonstel op die grondvloer wat deur die eienaar bestuur word en is geleë in Hartenbos, Mosselbaai. Ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en lieflike uitsigte, naby die strand en 'n verskeidenheid besienswaardighede binne die Tuinroete.

Die grondvloerwoonstel is volledig gemeubileer vir 6 mense en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea met 2 ekstra slaapbanke. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort, terwyl die ander kamer 2 enkelbeddens het, met toegang tot die tweede badkamer wat ook 'n stort, wasbak en toilet het. Die kombuis is goed toegerus en het 'n yskas, mikrogolfoond, oond met 'n stoof en ingeboude kaste.

Benewens die slaapbanke in die sitkamer, is daar ekstra sitplek en 'n TV met volledige DStv-kanale vir mediavermaak. Gratis Wi-Fi. Skuifdeure lei uit na die patio vanaf die leefarea, wat 'n tafel met stoele en braaigeriewe het vir gaste om te gebruik.

Onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig, met 24 uur-sekuriteit op die perseel. Raaswater is naby die ATKV-oord geleë en is ongeveer 500m se stap vanaf die strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir Raaswater
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annemarie,
Gawie

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Hoek van Spandoukop- en Paardekraallaan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Raaswater het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Spandoukop- en Paardekraallaan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76d4a095ec3337db5806871aa7af52d313e5bfa2fcf7366fe53850ec822e459862469e3fe48c7ac3d92dc215b22e508c853a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 26 5 1 5 Corner of Spandoukop and Paardekraal Way Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -34.123559248787 22.119015157186

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang