Raaswater
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Anneke Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 425
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Patricia V - Sep 2024
Algehele gradering
Breathtaking.
Veneshia F - Sep 2024
Algehele gradering
Epic and.
Marita V - Aug 2024
Algehele gradering
Ongelooflik lekker en rustig.
Nadia N - Aug 2024
Algehele gradering
So peaceful and the location was perfect. The staff were always helpful and friendly.
Roslyn N - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlik en ontspannend.
Pastor M - Jun 2024
Algehele gradering
Funtastic.
Junita M - Jun 2024
Algehele gradering
Sal baie beslis weer Raaswater gaan besoek.
Charmaine D - Jun 2024
Algehele gradering
Everything I hoped it would be.
George T - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Beverley J - Feb 2024
Algehele gradering
Simply the best holiday. We will be back.
Charl-leigh H - Feb 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Lees meerDamian P - Jan 2024
Algehele gradering
Really relaxing, peaceful and a place that I would visit again.
Carina V - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Graeme V - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker plekkie om te kuier en ontspan.
Ebrahim P - Mrt 2024
Algehele gradering
Overall relaxing stay.
Portia C - Sep 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Marius S - Feb 2024
Algehele gradering
Sal enige tyd weer daar gaan bly.
Cinthia M - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Bernabe S - Jun 2024
Algehele gradering
On the rocks, but oh so 70's.
John K - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker sonskynweer sonder baie wind.
Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Tanya D - Jun 2024
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerAntoinette B - Jun 2024
Algehele gradering
Teleurstellend en ongemaklik.
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Anusha D - Sep 2024
Algehele gradering
The apartment needs work, the lounge area could do with better screening.
Elmien K - Jul 2023
Algehele gradering
Baie rustig en see-uitsig was ongelooflik mooi. Was ook baie privaat en die eenheid was goed toegerus met als.
Gert N - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelike en skoon.
Rachel D - Mei 2023
Algehele gradering
Asemrowend mooi.
Nicole G - Apr 2023
Algehele gradering
Ideal location, convenience at your feet, excellent value for money.
Crystal C - Apr 2023
Algehele gradering
It was a very nice place.
Martie B - Mrt 2023
Algehele gradering
We had a good time and the venue is very nice.
Lees meerShiraz M - Feb 2023
Algehele gradering
It was a very pleasant and comfortable stay.
Anjohanette M - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was onbeskryflik en asemrowend.
Rudi N - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige ligblou see wat jou aan die slaap sus.
Hennie F - Sep 2023
Algehele gradering
Club Mykonos en Raaswater bied baie!
Yvonne S - Feb 2023
Algehele gradering
Die ideale plekkie vir 'n wegbreek met jou maat of familie.
Hans G - Jan 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, veilig.
Ursula A - Feb 2023
Algehele gradering
I enjoyed it. Very peaceful, the sound of the ocean.
Cheryl B - Feb 2023
Algehele gradering
Great.
Kim B - Apr 2023
Algehele gradering
Not happy about the extra charges.
Lees meerNathan S - Apr 2023
Algehele gradering
Basic with a view.
Charlene V - Apr 2023
Algehele gradering
Relaxation.
Portia I - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker en asemrowende see-uitsig.
Derick V - Sep 2023
Algehele gradering
Besigheid.
Elza E - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker blyplek!
Elisabeth S - Okt 2023
Algehele gradering
My stay was very pleasant. It's just that for some reason there was a door banging due to the wind, but otherwise it was excellent.
Angelique V - Des 2022
Algehele gradering
Asemrowend.
Elrico S - Nov 2022
Algehele gradering
Lekke rustig, stilte, see-uitsig 100%.
Ilse S - Nov 2022
Algehele gradering
Stunning!
Jamie-leigh B - Nov 2022
Algehele gradering
Amazing and beautiful.
Janette V - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was presies die rustigheid waarvoor ons gesoek het.
Leon K - Jun 2022
Algehele gradering
Ideaal geleë om die Weskus te verken.
Denise S - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was absoluut wonderlik, heerlik gebly teen die see.
Keith C - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige woonstel reg op die Langebaan-strandmeer.
Christiaan H - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker oorgebly.
Anthea C - Sep 2022
Algehele gradering
Absolutely enjoyed our stay at Raaswater.
Carima V - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was lekker, veral die uitsig.
Jaime Fernando De Sousa F - Aug 2022
Algehele gradering
Really enjoyed the stay there, the views over the lagoon is beautiful.
Lisa L - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig en ligging.
Frans K - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Chris B - Mrt 2022
Algehele gradering
Oornagstop.
Adri J - Jan 2022
Algehele gradering
Beste uitsig, reg op die water.
Lourensa D - Jan 2022
Algehele gradering
Goeie ligging.
Lees meerTasha S - Apr 2022
Algehele gradering
Wes-Kaap is baie mooi, en Raaswater is op die regte plek geleë.
Lees meerNadine P - Mei 2022
Algehele gradering
Beddegoed soos lakens was vuil (make-up), geen komberse, geen heksleutels was oorhandig, moes by sekuriteit toegang verkry.
Kayla M - Okt 2021
Algehele gradering
Goeie diens. Waarde vir geld.
Stephne V - Sep 2021
Algehele gradering
So lekker.
Ethan A - Mei 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Hennie Coetzee D - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees en ons het die twee dae terdeë geniet.
Johnny C - Mei 2021
Algehele gradering
Beeldskone uitsig, met die klank van branders teen die rotse, inderdaad verstaan ek die naam Raaswater.
Johannes P - Apr 2021
Algehele gradering
Perfek.
Jacquelene S - Mrt 2021
Algehele gradering
Altyd ’n plesier om in een van Raaswater se woonstelle my kop neer te lê.
Riana P - Mrt 2021
Algehele gradering
Asemrowend, rustig en uitstekende diens.
Janmari K - Jan 2021
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en direk op die water. Dis duidelik hoekom dit Raaswater genoem word.
Klaas Jan C - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekende, pragtige rusplekkie vir ontspanning.
Mornay D - Sep 2021
Algehele gradering
Genotvolle tyd.
Johanna E C - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik op die water. So rustig en stapafstand na restaurante.
Lereece M - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker rustig.
Leon A - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig oor die oseaan.
Reana V - Mrt 2021
Algehele gradering
Stukkie paradys.
Charlene V - Jan 2021
Algehele gradering
Enjoyable 2 night stay.
Ronita V - Okt 2021
Algehele gradering
Very comfortable and centrally located.
Chenell R - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was sielsverfrissend.
Marius P - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker!
Ian M - Feb 2021
Algehele gradering
Lieflike ligging
Celmaré T - Jan 2021
Algehele gradering
Prentjiemooi uitsig.
Marilda S - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik, maar ook 'n paar struikelblokke, my kritiek moet asb. as opbouend gesien word.
Lees meerTereza P - Jan 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld - uitsig ongelooflik.
Jopie F - Apr 2021
Algehele gradering
Ons was baie vriendelik ontvang.
Alfredo L - Mrt 2021
Algehele gradering
Goeie wegbreek vir my en my vrou. Altyd lekke om te ontspan by Mykonos.
Adele K - Jan 2021
Algehele gradering
Die see-uitsig was wonderlik, en die gaste in Raaswater was baie rustig.
Lees meerNatalie B - Mei 2021
Algehele gradering
The view is absolutely beautiful, waking up to the sound of the waves is so rejuvenating!
Lees meerCelmaré T - Jan 2021
Algehele gradering
Asemrowende uitsig.
Greg L - Jan 2021
Algehele gradering
It was not what I'm used to when I stay at Club Mykonos. Not real value for money.
Cindy J - Sep 2021
Algehele gradering
Was weer lekker om terug te gegaan het, maar Raaswater kan sy plekkie so klein bietjie opknap. Selfde foutjies wat verlede jaar daar was is nog steeds daar.
Dané B - Sep 2021
Algehele gradering
Op 'n baie lekker plek geleë.
Riaan V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie onplesierig.
Lees meerMonica N - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was die mooiste plek.
Simone W - Nov 2020
Algehele gradering
Friendly service and a warm welcome.
Mandie V - Des 2020
Algehele gradering
Mooiste see-uitsig. Rustig en pragtige plek.
Aashim B - Nov 2020
Algehele gradering
Great place to stay the views are to beautiful and its on the harbor.
Natalie J - Okt 2020
Algehele gradering
Relaxing.
Larene S - Feb 2020
Algehele gradering
Lovely stay. Flat very well equipped. Neat and clean. Very staff at check in. Will definitely book again!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Heerlike verblyf. Woonstel baie goed toegerus. Netjies en skoon. Baie personeel by die inklok. Bespreek beslis weer!
Oorweeg dit om weer gedurende die jaar vir verjaarsdag te bespreek. Bespreek meer as een eenheid vir die res van familie en vriende. Pragtige omgewing en wonderlike ligging met baie kinders en volwassenes om te doen. Sterk aanbeveel!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jacqi K - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker familievakansie.
Charmaine S - Okt 2020
Algehele gradering
Die plek is baie mooi en n mooi uitsig vanuit jou kamer uit. ons as gesin het dit baie geniet en sal Raas water aan beveel enige tyd.
Celmaré T - Des 2020
Algehele gradering
Prentjie mooi uitsig
Nita B - Aug 2020
Algehele gradering
Die mooiste view. Ek kan net sit en kyk na die water.
Hein C - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly en uitsig is asemrowend. Kon ook al die tariewe in Mykonos gebruik.
Ida R - Feb 2020
Algehele gradering
Baie netjiese en skoon.
Claudine M - Okt 2020
Algehele gradering
Comfortable.
Reandri B - Aug 2020
Algehele gradering
Dit is ‘n baie oulike plekkie, maar die bure was verskriklik lawaaierig.
Neill P - Des 2020
Algehele gradering
Wonderlik!
Janay B - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik
Lance E - Sep 2020
Algehele gradering
There was a mess up with the booking and confirmed booking was almost not honoured. We could only book in after 4pm.
Julio N - Nov 2020
Algehele gradering
It was not up to cleanliness standard.
Lees meerLeon E - Jan 2020
Algehele gradering
Poor.
Raaswater se terugvoer
This unit is called Delte, and unfortunately, this is the only non-sea view unit in the superbly-positioned sea view building was booked. With such a magnificent location Raaswater deserved to be upgraded.
Upgrades of all units commenced in Jan 2020 after the builder's holiday. Delte got 4 brand new beds, curtains, and flamingo sculptured bedside tables. Provision of access to patio and roof with beautiful sea views to follow. New headboards have been ordered.
Rika N - Apr 2019
Algehele gradering
Wow.
Ceryllene S - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was absolutely awesome!
Lee-anne S - Jul 2019
Algehele gradering
Amazing.
Eugene V - Mei 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf met pragtige uitsigte.
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Karl B - Jun 2019
Algehele gradering
The accommodation was terrible.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die verblyf was aaklig.
Die kamer het regtig 'n opgradering nodig. Ons het ons geld regtig gemors op hierdie plek. Dit was so koud in die kamer dat my vrou en my seun siek was toe ons weg is. Die wind waai onder die deur en lig die gordyne in die kamer op. Dit was aaklig. Ons moes kussings teen die deur pak en komberse oor die gordyne hang. In die kombuis het die yskas ook water gelek en daar was nie genoeg breekware nie. Ons was 3 mense en daar was net 2 borde in die kombuis. Die kombuisgereedskap was walglik. Daar was nie eens 'n braaibak in die kombuis nie. Die TV in die kamer het ook baie sleg gespeel (sneeu swart en wit beeld). Die dame by die Crystal Lagoon Lodge het aangebied om ons na 'n gastehuis te verskuif, sowel as om die TV reg te stel. Ons was al verhuis en dit gaan baie moeite wees om in te pak en na 'n ander plek te skuif. Ek vind dit net onaanvaarbaar dat die standaard van hierdie plek so erg is. Ek wil regtig nie hê dat ander gaste gaan deur wat ons deurgegaan het nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Raaswater se terugvoer
With such a magnificent location Raaswater deserved to be upgraded. It was initially 2 massive family homes, but since 2020 converted into studios and apartments. This unit is called Gemi, situated on the ground floor and actually meant for 2 people. New curtains, new bed, new tv, mosaic around the fireplace, new fridge and outside door being able to open since 2020. Upgrades will continue.
Mari V - Apr 2019
Algehele gradering
Die keer was daar ongelukkig baie foute.
Lees meerRaaswater se terugvoer
With such a magnificent location Raaswater deserved to be upgraded. It was initially 2 massive family homes, but since 2020 it has been converted into studios and apartments. (The owner, granny and her caretakers that 'managed' Raaswater pre-2020 moved out end 2019). This ground floor unit, Gemi, is now furnished with new curtains, a new king-size bed, new tv, artistic mosaic around the fireplace, a new fridge, new cutlery and crockery, and regular housekeeping is being done. Upgrades will continue.
Mari V - Aug 2018
Algehele gradering
Moenie dat die naam van die plek jou mislei nie!
John B - Des 2018
Algehele gradering
Apartment with basic facilities beautifully located right above the waves.
Loraine C - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig en voordeel om te kan deel in Mykonos-aktiwiteite.
Beyers T - Des 2018
Algehele gradering
Vir die prys definitief beter verwag.
Raaswater se terugvoer
Inklok in Mykonos is 16h00, en inklok by Raaswater (privaat blok binne Mykonos) pre-2020 vanaf 14h00, maar gaste het gereeld 13h00 al opgedaag.
Algemene bedryfsterme word sedert 2020 toegepas en gaste word selde voor 15h00 toegang gegee tot eenhede sodat daar voldoende voorsiening gemaak word vir voorbereiding.
Sedert 2020 formele opgradering van onderhoud en dekor.
Mike H - Des 2018
Algehele gradering
Nie die geld werd nie.
Leana D - Des 2018
Algehele gradering
Baie opgekrop, een vertrek wat slaap-, braai- en sitkamer is.
Lees meer- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Raaswater, Aqua Marinesingel, Club Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang