Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raaswater

  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raaswater, Aqua Marinesingel, Club Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R805 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Raaswater is in die gewilde Club Mykonos-oord in Langebaan aan die Weskus geleë.

Verblyf bestaan uit ses individueel versierde ateljees met stranduitsigte. Studio Gemi en Studio Betah het albei een slaapkamer met slaapplek vir 2 mense. Hierdie ateljees is op die grondvloer en het 'n binnebraai/kaggel, kombuisie en 'n en suite-stort, wasbak en toilet. Studio Duet het dieselfde geriewe en is op die boonste verdieping geleë.

Studio Tesra beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens in die sitkamer. Dié ateljee is op die boonste verdieping en het 'n mini-kombuisie, 'n en suite-badkamer en 2de badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in elk, 'n mini-kombuisie en Weber-braaigeriewe. Studio Alfa het dieselfde geriewe, maar het 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed in elk en 1 enkelbed in die sitkamer.

Studio Delte het 'n putt-putt-uitsig en 2 slaapkamers. Dit is op die boonste verdieping en beskik oor 'n mini-kombuisie, badkamer met 'n groot stort, wasbak en toilet, en 'n Weber-braaifasiliteit.

Raaswater Exi en Raaswater Octo is 2 selfsorgwoonstelle, albei met binnebraaigeriewe, 'n oopplan-leefarea, groot kamerkas en 'n kombuis met 'n yskas, vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, breekware en eetgerei. Raaswater Exi het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Raaswater Octo het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en het 3 slaapkamers en 3 badkamers, waarvan een en suite is.

Raaswater-gaste kan ontbyt reël in Crystal Lagoon Lodge, in Calypso Beach. Mykonos-oord huisves 'n gesogte seiljaghawe, Kaapstad Vismark, Kapstadt Brauhaus, Dockside Cafe, Marcs Beachbar, Boesmanland plaaskombuis, casino, speletjieskamer, gimnasium, binne- en buiteswembaddens, putt-putt en tennisbane, en wassery. Prettige aktiwiteite om beide volwassenes en kinders te vermaak.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 129 resensies vir Raaswater
Netheid
3.9/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 420

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Raaswater, Aqua Marinesingel, Club Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Raaswater het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R805
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R805
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raaswater, Aqua Marinesingel, Club Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb84482c25243b398dcc1e3b0a080323a8e8f73f6c06df99e5e242478d6cc79c73d35957a2c20db492570bfe18474e9c7b352?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R805 per nag (plek vir 2) 129 5 1 5 Raaswater, Aqua Marine Crescent Club Mykonos 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.047495470233 18.041512951882

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang